×

우리는 LingQ를 개선하기 위해서 쿠키를 사용합니다. 사이트를 방문함으로써 당신은 동의합니다 쿠키 정책.

image

LingQ Mini Stories, 53- Stoei Kompetisie

Kendra is al op die stoeispan vir omtrent vyftien jaar.

Vandag het haar afrigter haar vertel van ‘n opkomende kompetisie.

Hy wil hê sy moet in ‘n laer gewigsklas meeding.

As gevolg daarvan sal Kendra haar dieet moet verander.

Sy sal ook meer gimnasium toe moet gaan.

Kendra was nog altyd lief vir stoei.

Dit word egter moeiliker hoe ouer sy word.

Sy het nie meer soveel tyd as van te vore nie.

En sy verloor nie so maklik gewig soos voorheen nie.

Nietemin sal Kendra ‘n manier vind om mee te ding.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Kendra en haar vriendin is al op die stoeispan vir omtrent vyftien jaar.

Vandag het hul afrigter hulle vertel van ‘n opkomende kompetisie.

Hy wil hê hulle moet in ‘n laer gewigsklas meeding.

As gevolg daarvan sal Kendra en haar vriendin hulle dieet moet verander.

Hulle sal ook meet gimnasium toe moet gaan.

Die meisies was nog altyd lief vir stoei.

Dit word egter moeiliker hoe ouer hulle word.

Hulle het nie meer soveel tyd as van te vore nie.

En hulle verloor nie so maklik gewig soos voorheen nie.

Nietemin sal Kendra en haar vriendin ‘n manier vind om mee te ding.

Vrae:

Een: Kendra is al op die stoeispan vir omtrent vyftien jaar.

Hoe lank is Kendra al op ‘n stoeispan? Kendra is al op die stoeispan vir omtrent vyftien jaar.

Twee: Vandag het haar afrigter haar vertel van ‘n opkomende kompetisie.

Wanneer is daar ‘n kompetisie? Daar is ‘n opkomende kompetisie.

Drie: Hy wil hê sy moet in ‘n laer gewigsklas meeding.

Hoe wil hy hê sy moet meeding? Hy wil hê sy moet in ‘n laer gewigsklas meeding.

Vier: As gevolg daarvan sal Kendra haar dieet moet verander.

Wat sal Kendra moet doen as gevolg daarvan? Sy sal haar dieet moet verander.

Vyf: Die meisies was nog altyd lief vir stoei. Was die meisies nog altyd lief vir stoei? Ja, die meisies was nog altyd lief vir stoei.

Ses: Dit word moeiliker hoe ouer hulle word.

Van wanneer af het dit moeiliker geword? Dit word moeiliker hoe ouer hulle word.

Sewe: Hulle het nie meer soveel tyd as van te vore nie.

Het hulle tevore meer tyd gehad? Ja, hulle het nie meer soveel tyd as van te vore nie.

Agt: Nietemin sal Kendra en haar vriendin ‘n manier vind om mee te ding.

Sal Kendra en haar vriendin ‘n manier vind om mee te ding? Ja, Kendra en haar vriendin sal ‘n manier vind om mee te ding.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Kendra is al op die stoeispan vir omtrent vyftien jaar. Kendra|is|already|on|the|wrestling team|for|about|fifteen|years Kendra has been on the wrestling team for about fifteen years.

Vandag het haar afrigter haar vertel van ‘n opkomende kompetisie. Today|has|her|coach|her|told|about||upcoming|competition Today her coach told her about an upcoming competition.

Hy wil hê sy moet in ‘n laer gewigsklas meeding. He|wants|that|she|must|in||lower|weight class|compete He wants her to compete in a lower weight class.

As gevolg daarvan sal Kendra haar dieet moet verander. As|result|of that|will|Kendra|her|diet|must|change

Sy sal ook meer gimnasium toe moet gaan. She|will|also|more|gym|to|must|go

Kendra was nog altyd lief vir stoei. Kendra|was|still|always|fond|for|wrestling Kendra has always loved wrestling.

Dit word egter moeiliker hoe ouer sy word. It|becomes||more difficult|the|older|he|becomes However, it gets harder the older she gets.

Sy het nie meer soveel tyd as van te vore nie. She|has|not|more|so much|time|than|from|before|past|not She doesn't have as much time as before.

En sy verloor nie so maklik gewig soos voorheen nie. And|she|loses|not|so|easily|weight|as|before| And she doesn't lose weight as easily as before.

Nietemin sal Kendra ‘n manier vind om mee te ding. Nevertheless|will|Kendra||way|find|to|with|to|compete Nevertheless, Kendra will find a way to compete.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told Here is the same story, told in a different way.

Kendra en haar vriendin is al op die stoeispan vir omtrent vyftien jaar. Kendra|and|her|friend|is|already|on|the|wrestling team|for|about|fifteen|years

Vandag het hul afrigter hulle vertel van ‘n opkomende kompetisie. Today|has|their|coach|them|told|about||upcoming|competition

Hy wil hê hulle moet in ‘n laer gewigsklas meeding. He|wants|them|they|must|in||lower|weight class|compete

As gevolg daarvan sal Kendra en haar vriendin hulle dieet moet verander. As|result|of that|will|Kendra|and|her|friend|their|diet|must|change

Hulle sal ook meet gimnasium toe moet gaan. They|will|also|need|gym|to|must|go They will also have to go to the gym.

Die meisies was nog altyd lief vir stoei. The|girls|were|still|always|fond|for|wrestling The girls have always loved wrestling.

Dit word egter moeiliker hoe ouer hulle word. It|becomes||more difficult|the older||they|become It becomes more difficult as they get older.

Hulle het nie meer soveel tyd as van te vore nie. They|have|not|more|so much|time|than|from|before|past|not

En hulle verloor nie so maklik gewig soos voorheen nie. And|they|lose|not|so|easily|weight|as|before|

Nietemin sal Kendra en haar vriendin ‘n manier vind om mee te ding. Nevertheless|will|Kendra|and|her|friend||way|find|to|compete|to|contend

Vrae: Questions

Een: Kendra is al op die stoeispan vir omtrent vyftien jaar. One|Kendra|is|already|on|the|wrestling team|for|about|fifteen|years

Hoe lank is Kendra al op ‘n stoeispan? How|long|is|Kendra|already|on||wrestling team Kendra is al op die stoeispan vir omtrent vyftien jaar. Kendra|is|already|on|the|wrestling team|for|about|fifteen|years

Twee: Vandag het haar afrigter haar vertel van ‘n opkomende kompetisie. Two|Today|has|her|coach|her|told|about||upcoming|competition

Wanneer is daar ‘n kompetisie? When|is|there||competition Daar is ‘n opkomende kompetisie. There|is||upcoming|competition

Drie: Hy wil hê sy moet in ‘n laer gewigsklas meeding. Three|He|wants||she|must|in||lower|weight class|compete

Hoe wil hy hê sy moet meeding? How|wants|he||she|should|compete Hy wil hê sy moet in ‘n laer gewigsklas meeding. He|wants|that|she|must|in||lower|weight class|compete

Vier: As gevolg daarvan sal Kendra haar dieet moet verander. Four|As|result|of that|will|Kendra|her|diet|must|change

Wat sal Kendra moet doen as gevolg daarvan? What|will|Kendra|must|do|if|consequence|of that Sy sal haar dieet moet verander. She|will|her|diet|must|change

Vyf: Die meisies was nog altyd lief vir stoei. Five|The|girls|were|still|always|fond|for|wrestling Was die meisies nog altyd lief vir stoei? Were|the|girls|still|always|fond|for|wrestling Have the girls always loved wrestling? Ja, die meisies was nog altyd lief vir stoei. Yes|the|girls|were|still|always|fond|for|wrestling Yes, the girls have always loved wrestling.

Ses: Dit word moeiliker hoe ouer hulle word. Says|It|becomes|more difficult|the|older|they|become Six: It gets harder the older they get.

Van wanneer af het dit moeiliker geword? From|when|onwards|has|it|more difficult|become Dit word moeiliker hoe ouer hulle word. It|becomes|more difficult|the|older|they|become

Sewe: Hulle het nie meer soveel tyd as van te vore nie. Seven|They|have|not|more|so much|time|than|from|too|before|not

Het hulle tevore meer tyd gehad? ||before||| Ja, hulle het nie meer soveel tyd as van te vore nie. Yes|they|have|not|more|so much|time|than|from|too|before|not

Agt: Nietemin sal Kendra en haar vriendin ‘n manier vind om mee te ding. Eight|Nevertheless|will|Kendra|and|her|friend||way|find|to|along|to|compete

Sal Kendra en haar vriendin ‘n manier vind om mee te ding? Ja, Kendra en haar vriendin sal ‘n manier vind om mee te ding. Yes|Kendra|and|her|friend|will||way|find|to|along|to|compete