×

Mes naudojame slapukus, kad padėtume pagerinti LingQ. Apsilankę avetainėje Jūs sutinkate su mūsų slapukų politika.

image

Poems, Die Stem van Suid-Afrika

Die Stem van Suid-Afrika

Uit die blou van onse hemel,

Uit die diepte van ons see,

Oor ons ewige gebergtes

Waar die kranse antwoord gee

Deur ons vêr-verlate vlaktes

Met die kreun van ossewa –

Ruis die stem van ons geliefde,

Van ons land Suid-Afrika

Ons sal antwoord op jou roepstem,

Ons sal offer wat jy vra

Ons sal lewe, ons sal sterwe –

Ons vir jou, Suid-Afrika

In die murg van ons gebeente,

In ons hart en siel en gees,

In ons roem op ons verlede,

In ons hoop op wat sal wees

In ons wil en werk en wandel,

Van ons wieg tot aan ons graf –

Deel geen ander land ons liefde,

Trek geen ander trou ons af

Vaderland! Ons sal die adel,

Van jou naam met ere dra

Waar en trou as Afrikaners –

Kinders van Suid-Afrika

In die songloed van ons somer,

In ons winternag se kou,

In die lente van ons liefde,

In die lanfer van ons rou

By die klink van huw'liks-klokkies,

By die kluit-klap op die kis –

Streel jou stem ons nooit verniet nie,

Weet jy waar jou kinders is

Op jou roep sê ons nooit nee nie,

Sê ons altyd, altyd ja

Om te lewe, om te sterwe –

Ja, ons kom, Suid-Afrika

Op U Almag vas vertrouend

Het ons vadere gebou

Skenk ook ons die krag, o Here!

Om te handhaaf en te hou –

Dat die erwe van ons vad're

Vir ons kinders erwe bly

Knegte van die Allerhoogste,

Teen die hele wêreld vry.

Soos ons vadere vertrou het,

Leer ook ons vertrou, o Heer –

Met ons land en met ons nasie

Sal dit wel wees, God regeer

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Die Stem van Suid-Afrika |南非之歌||南非|南非 |Hymne||| The|Anthem|of|| Die Stimme Südafrikas La voz de Sudáfrica La voix de l'Afrique du Sud La voce del Sudafrica 南アフリカの声 De stem van Zuid-Afrika Głos Republiki Południowej Afryki A voz da África do Sul Голос Южной Африки Sydafrikas röst Güney Afrika'nın sesi 南非之声 南非之声 The Call of South Africa

Uit die blou van onse hemel, ||||我們的| Aus|the|blau|von|unserer|Himmel Out|the|blue|of|our|sky Do azul do nosso céu, From the blue of our heaven,

Uit die diepte van ons see, ||深度||我們的|海洋 aus|der|Tiefe|von|unserer|Meer From|the|depth|of|our|sea Das profundezas do nosso mar, From the depths of our sea,

Oor ons ewige gebergtes |||山脈 ||ewigen|Berge About|our|eternal|mountains Sobre nossas montanhas eternas Over our eternal mountains

Waar die kranse antwoord gee |||回音|回應 ||Klippe|antwort| Where|the|cliffs|answer|give Onde os penhascos respondem Where the cliffs respond

Deur ons vêr-verlate vlaktes |||荒凉的|平原 |||verlassen|Ebenen Through|our|||plains Através de nossas planícies abandonadas Through our far-flung plains

Met die kreun van ossewa – ||呻吟||牛車 ||Kreischen||Ochsewagen With|the|groan|of|ox wagon Com o gemido dos carros de bois – With the creak of ox wagons –

Ruis die stem van ons geliefde, 噪音|||||親愛的 Ruis|||||Geliebte Rustle|the|voice|of|our|beloved A voz do nosso amado ruge, The voice of our beloved rustles,

Van ons land Suid-Afrika ||我們的國家|| From|our|country|| Do nosso país África do Sul Of our land South Africa

Ons sal antwoord op jou roepstem, |將會|||你的|呼喚聲 ||antwort|||Rufstimme We|will|answer|to|your|call Responderemos sua ligação, 我们将接听您的电话, We will answer your call,

Ons sal offer wat jy vra ||提供||你|要求 ||opopfern||du|fragst We|will|offer|what|you|ask Nós ofereceremos o que você pedir 我们将提供您所要求的 We will offer what you ask

Ons sal lewe, ons sal sterwe – |||||死亡 wir|werden|leben|||sterben We|shall|live|we|shall|die Vamos viver, vamos morrer - 我们会生,我们会死—— We will live, we will die –

Ons vir jou, Suid-Afrika |für|dich|| We|for|you|| Nós para você África do Sul 我们为您服务 南非 We for you, South Africa

In die murg van ons gebeente, ||骨髓中|||骨骼 ||Mark|||Knochen In|the|marrow|of|our|bones Na medula dos nossos ossos, 在我们的骨髓里, In the marrow of our bones,

In ons hart en siel en gees, ||心靈||||精神 ||Herz||Seele||Geist In|our|heart|and|soul|and|spirit Em nosso coração, alma e espírito, In our heart and soul and spirit,

In ons roem op ons verlede, ||榮耀|||過去 ||Ruhm|||Vergangenheit In|our|pride|in|our|past Na nossa glória do nosso passado, In our pride in our past,

In ons hoop op wat sal wees ||||||將會是 ||||||sein In|our|hope|on|what|will|be Em nossa esperança pelo que será In our hope for what will be

In ons wil en werk en wandel, ||意志||||行為 ||||||Wandel In|our|will|and|work|and|walk Em nossa vontade, trabalho e caminhada, In our will and work and walk,

Van ons wieg tot aan ons graf – ||搖籃||||坟墓 ||wiegen||||Grab From|us|cradle|to|at|our|grave Do nosso berço ao nosso túmulo - From our cradle to our grave –

Deel geen ander land ons liefde, 分享|||||愛情 Teil||||uns|Liebe Share|no|other|country|our|love Nenhum outro país partilha o nosso amor, No other land shares our love,

Trek geen ander trou ons af |不要||||南非语 Trek|||Vertrauen||ab Pull|no|other|marriage|us|down Nenhum outro casamento nos derruba Do not pull any other wedding from us

Vaderland! 祖國! Vaterland Fatherland Fatherland! Ons sal die adel, |||貴族 |||Adel We|will|the|nobility Nós seremos a nobreza, We will carry the nobility,

Van jou naam met ere dra ||名字||榮譽| ||||Ehre|tragen Of|your|name|with|honor|bear Do seu nome com honra Of your name with honor

Waar en trou as Afrikaners – ||||南非白人 ||heiraten|| Where|and|marry|if|Afrikaners Onde e se casar como Afrikaners – True and loyal as Afrikaners –

Kinders van Suid-Afrika Children|of|| Children of South Africa

In die songloed van ons somer, ||陽光|||夏天 ||Sonnenuntergang||| In|the|twilight|of|our| No sol do nosso verão, In the twilight of our summer,

In ons winternag se kou, ||冬夜||寒冷 ||winternacht||Kälte In|our|winter night|'s (possessive particle)|cold Na mordida da nossa noite de inverno, In the cold of our winter night,

In die lente van ons liefde, ||春天||| ||Frühling|||Liebe In|the|spring|of|our|love Na primavera do nosso amor, In the spring of our love,

In die lanfer van ons rou ||痛苦||| ||Leben|||Trauer In|the|laughter|of|our|sorrow No lanfer do nosso luto In the lament of our grief

By die klink van huw'liks-klokkies, ||||Ehe|Glocken At|the|sound|of|| Ao toque dos sinos do casamento, At the sound of wedding bells,

By die kluit-klap op die kis – ||Kuhlschrank|Schlag|||Kiste At|the|||on|the|coffin No tapa no caixão – At the thud on the coffin –

Streel jou stem ons nooit verniet nie, schreien||Stimme||nie|| Caress|your|voice|us|never|in vain| Sua voz nunca nos acalma em vão, Your voice never caresses us in vain,

Weet jy waar jou kinders is weißt||woher||| Do you know|you|where|your|children|are você sabe onde estão seus filhos? Do you know where your children are?

Op jou roep sê ons nooit nee nie, |dein|Ruf||||| On|your|call|say|we|never|no|not Ao seu chamado, nunca dizemos não, In your call, we never say no.

Sê ons altyd, altyd ja sagen|wir|immer|| Say|we|always|always|yes Nós sempre, sempre dizemos sim Let us always, always say yes

Om te lewe, om te sterwe – ||leben|um|| To|(infinitive marker)|live|to|(infinitive marker)|die Para viver, para morrer - To live, to die –

Ja, ons kom, Suid-Afrika Yes|we|are coming|| Yes, we come, South Africa

Op U Almag vas vertrouend ||Almag||vertrauend On|You|Almighty|firmly|trusting Confiando no Seu Todo-Poderoso Trusting firmly in Your Might

Het ons vadere gebou ||Vater|gebaut Did|we|fathers|build Construímos nossos pais Our fathers built

Skenk ook ons die krag, o Here! Grant|also|us|the|strength|oh|Lord Dá-nos forças também, ó Senhor! Grant us the strength, O Lord!

Om te handhaaf en te hou – ||aufrechterhalten||| To|(infinitive marker)|maintain|and|(infinitive marker)|keep Para manter e manter – To maintain and to keep –

Dat die erwe van ons vad're ||Erbe|||Vater That|the|properties|of|our|fathers Que as tramas de nossos pais That the heritage of our fathers

Vir ons kinders erwe bly |||erben|bleiben For|our|children|inheritances|remain Para nossos filhos, as parcelas permanecem Remains a heritage for our children

Knegte van die Allerhoogste, Knechte|||Allerhöchste Servants|of|the|Most High Servants of the Most High,

Teen die hele wêreld vry. macht||ganze|Welt|frei Against|the|whole|world|free Contra o mundo inteiro livre. Free to the whole world.

Soos ons vadere vertrou het, ||Väter|| As|we|fathers|trusted|have Como nossos pais confiaram, As our fathers have trusted,

Leer ook ons vertrou, o Heer – |||||Herr Teach|also|us|trust|oh|Lord Ensina-nos também a confiar, ó Senhor – So we also learn to trust, O Lord –

Met ons land en met ons nasie With|our|country|and|with|our|nation Com nosso país e com nossa nação With our land and with our nation

Sal dit wel wees, God regeer |||||regiert Will|it|indeed|be|God|reigns Será que Deus reina It shall be well, God reigns.

SENT_CWT:AFkKFwvL=1.89 PAR_TRANS:gpt-4o-mini=1.32 en:AFkKFwvL openai.2025-01-22 ai_request(all=60 err=0.00%) translation(all=50 err=0.00%) cwt(all=281 err=6.41%)