×

Mes naudojame slapukus, kad padėtume pagerinti LingQ. Apsilankę avetainėje Jūs sutinkate su mūsų slapukų politika.

image

LingQ Mini Stories, 34- Tom Het Saam Met Sy Vriende Gaan

Tom het saam met sy vriende gaan aandete eet.

Hulle het besluit op ‘n restaurant.

Tom het nog altyd die meeste van Italiaanse kos gehou.

Maar sy vriende het nog altyd meer van Thaise kos as Italiaanse kos gehou.

Tom het besluit om Thai kos vir die eerste keer te probeer.

Tom en sy vriende het by die restaurant opgedaag.

Tom se vriende hou meer as Tom van branderige kos.

So hulle het branderige Thai kos bestel

Tom het ‘n slaai bestel.

Dit was minder branderig as sy vriende se kos.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het onlangs baie saam met my vriende gaan aandete eet.

Ons het op restaurante besluit.

Ek het nog altyd die meeste van Italiaanse kos gehou.

Maar my vriende het nog altyd meer van Thaise kos as Italiaanse kos gehou.

Ek het besluit om Thai kos vir die eerste keer te probeer.

Ek en my vriende het by die restaurant opgedaag.

My vriende hou meer as ek van branderige kos.

Hulle het branderige Thai kos bestel.

Ek het ‘n slaai bestel.

Dit was minder branderig as my vriende se kos.

Vrae:

Een: Tom het saam met sy vriende gaan aandete eet.

Wat het Tom saam met sy vriende gedoen? Hy het saam met sy vriende gaan aandete eet.

Twee: Hulle moes besluit na watter restaurant om toe te gaan.

Wat moes hulle besluit? Hulle moes besluit na watter restaurant om toe te gaan.

Drie: Tom het nog altyd die meeste van Italiaanse kos gehou.

Watter soort kos het Tom nog altyd die meeste van gehou? Tom het nog altyd die meeste van Italiaanse kos gehou.

Vier: Sy vriende het nog altyd meer van Thaise kos as Italiaanse kos gehou.

Watter soort kos het sy vriende nog altyd van gehou? Sy vriende het nog altyd van Thaise kos gehou.

Vyf: Tom het besluit om Thaise kos te hê.

Wat het Tom besluit om te doen? Tom het besluit om Thaise kos te hê.

Ses: Tom se vriende hou meer as Tom van branderige kos.

Wie hou meer van branderige kos, Tom, of sy vriende? Tom se vriende hou meer van pikante kos as Tom.

Sewe: Tom se vriende bestel branderige Thai kos.

Wat het Tom se vriende bestel? Hulle het branderige Thai kos bestel.

Agt: Tom het ‘n slaai bestel.

Wat het Tom by die restaurant bestel? Hy het ‘n slaai bestel.

Nege: Tom se slaai is minder branderig as sy vriende se kos.

Wat is minder branderig: Tom se slaai, of sy vriende se kos? Tom se slaai is minder branderig as sy vriende se kos.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Tom het saam met sy vriende gaan aandete eet. Tom|has|together|with|his|friends|went|dinner|eat Tom went to dinner with his friends.

Hulle het besluit op ‘n restaurant. They|have|decided|on||restaurant They decided on a restaurant.

Tom het nog altyd die meeste van Italiaanse kos gehou. Tom|has|still|always|the|most|of|Italian|food|liked Tom has always liked Italian food the most.

Maar sy vriende het nog altyd meer van Thaise kos as Italiaanse kos gehou. But|her|friends|have|still|always|more|of|Thai|food|than|Italian|food|liked

Tom het besluit om Thai kos vir die eerste keer te probeer. Tom|has|decided|to|Thai|food|for|the|first|time|to|try

Tom en sy vriende het by die restaurant opgedaag. Tom|and|his|friends|have|at|the|restaurant|arrived

Tom se vriende hou meer as Tom van branderige kos. Tom|'s (possessive)|friends|like|more|than|Tom|of|spicy|food Tom's friends like spicy food more than Tom.

So hulle het branderige Thai kos bestel So|they|have|spicy|Thai|food|ordered

Tom het ‘n slaai bestel. Tom|has||salad|ordered

Dit was minder branderig as sy vriende se kos. It|was|less|spicy|than|her|friends|'s|food

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told

Ek het onlangs baie saam met my vriende gaan aandete eet. I|have|recently|a lot|together|with|my|friends|went|dinner|eat Recently, I went out to dinner with my friends a lot.

Ons het op restaurante besluit. We|have|on|restaurants|decided We decided on restaurants.

Ek het nog altyd die meeste van Italiaanse kos gehou. I|have|still|always|the|most|of||food|

Maar my vriende het nog altyd meer van Thaise kos as Italiaanse kos gehou. But|my|friends|have|still|always|more|of|Thai|food|than|Italian|food|liked

Ek het besluit om Thai kos vir die eerste keer te probeer. I|have|decided|to|Thai|food|for|the|first|time|to|try

Ek en my vriende het by die restaurant opgedaag. I|and|my|friends|have|at|the|restaurant|arrived

My vriende hou meer as ek van branderige kos. My|friends|like|more|than|I|of|spicy|food

Hulle het branderige Thai kos bestel. They|have|spicy|Thai|food|ordered They ordered spicy Thai food.

Ek het ‘n slaai bestel. I|have||salad|ordered I ordered a salad.

Dit was minder branderig as my vriende se kos. It|was|less|spicy|than|my|friends|'s|food It was less spicy than my friends' food.

Vrae: Questions

Een: Tom het saam met sy vriende gaan aandete eet. One|Tom|has|together|with|his|friends|went|dinner|eat

Wat het Tom saam met sy vriende gedoen? What|did|Tom|together|with|his|friends|do Hy het saam met sy vriende gaan aandete eet. He|has|together|with|his|friends|go|dinner|eat

Twee: Hulle moes besluit na watter restaurant om toe te gaan. Two|They|had to|decide|to|which|restaurant|to|there|to|go

Wat moes hulle besluit? What|should|they|decide Hulle moes besluit na watter restaurant om toe te gaan. They|had to|decide|to|which|restaurant|to|go|to|go

Drie: Tom het nog altyd die meeste van Italiaanse kos gehou. Three|Tom|has|still|always|the|most|of||food|liked

Watter soort kos het Tom nog altyd die meeste van gehou? What|kind|food|has|Tom|still|always|the|most|of|liked Tom het nog altyd die meeste van Italiaanse kos gehou. Tom|has|still|always|the|most|of||food|liked

Vier: Sy vriende het nog altyd meer van Thaise kos as Italiaanse kos gehou. Four|She|friends|have|still|always|more|of|Thai|food|than|Italian|food|liked

Watter soort kos het sy vriende nog altyd van gehou? What|kind|food|have|her|friends|always|always|of|liked Sy vriende het nog altyd van Thaise kos gehou. Her|friends|have|still|always|of|Thai|food|liked

Vyf: Tom het besluit om Thaise kos te hê. Five|Tom|has|decided|to|Thai|food|to|have

Wat het Tom besluit om te doen? What|has|Tom|decided|to|(infinitive marker)|do Tom het besluit om Thaise kos te hê. Tom|has|decided|to|Thai|food|to|

Ses: Tom se vriende hou meer as Tom van branderige kos. Six|Tom|his|friends|like|more|than|Tom|of|spicy|food

Wie hou meer van branderige kos, Tom, of sy vriende? Who|likes|more|of|spicy|food|Tom|or|his|friends Tom se vriende hou meer van pikante kos as Tom. Tom|'s (his)|friends|like|more|of|spicy|food|than|Tom

Sewe: Tom se vriende bestel branderige Thai kos. Seven|Tom|his|friends|order|spicy|Thai|food

Wat het Tom se vriende bestel? What|did|Tom|'s|friends|order Hulle het branderige Thai kos bestel. They|have|spicy|Thai|food|ordered

Agt: Tom het ‘n slaai bestel. Eight|Tom|has||salad|ordered

Wat het Tom by die restaurant bestel? What|did|Tom|at|the|restaurant|order Hy het ‘n slaai bestel. He|has||salad|ordered

Nege: Tom se slaai is minder branderig as sy vriende se kos. Nine|Tom|'s (possessive)|salad|is|less|spicy|than|his|friends|'s (possessive)|food

Wat is minder branderig: Tom se slaai, of sy vriende se kos? What|is|less|spicy|Tom|'s|salad|or|his|friends|'s|food Tom se slaai is minder branderig as sy vriende se kos. Tom|'s|salad|is|less|spicy|than|his|friends|'s|food