×

We gebruiken cookies om LingQ beter te maken. Als u de website bezoekt, gaat u akkoord met onze cookiebeleid.

image

LingQ Mini Stories, 32- Sara Maak Ontbyt vir Haar Familie

Sara het heel oggend probeer ontbyt maak.

Haar seun en man het ook vir ontbyt gewag.

Daar was nie te veel kos toe Sara in die yskas kyk nie.

Al wat sy gesien het was eiers, brood en melk.

Op die ou end het sy besluit om ‘n paar eiers te maak.

Sy het ‘n pot water gekook en die eiers in die water gesit.

Sy het ook vir haarself en haar man tee gemaak.

Haar seun het eerder lemoensap gehad.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek probeer heel oggend ontbyt maak.

My seun en man wag ook vir ontbyt.

Ek het in die yskas gekyk, maar daar is nie te veel kos nie.

Ek het eiers, brood en melk gesien.

So ek het besluit om ‘n paar eiers te maak.

Ek kook ‘n pot water en het die eiers in die water gesit.

Ek maak ook vir myself en my man tee.

My seun het eerder lemoensap.

Vrae:

Een: Sara het probeer ontbyt maak.

Wat het Sara probeer maak? Sara het probeer ontbyt maak.

Twee: Sarah se seun en man het ook vir ontbyt gewag.

Waarvoor het Sarah se seun en man gewag? Hulle het ook vir ontbyt gewag.

Drie: Daar was nie te veel kos in die yskas nie.

Was daar baie kos in die yskas? Nee, daar was nie te veel kos in die yskas nie.

Vier: Sara het eiers, brood en melk in die yskas gesien.

Wat het Sara in die yskas gesien? Sara het eiers, brood en melk in die yskas gesien.

Vyf: Sara het besluit om ‘n paar eiers te kook.

Wat het Sara besluit? Sara het besluit om ‘n paar eiers te kook.

Ses: Sara kook ‘n pot water, en het drie eiers in die water gesit.

Wat is Sara besig om te doen? Sara kook ‘n pot water, en het drie eiers in die water gesit.

Sewe: Sara het ook vir haarself en haar man tee gemaak.

Wat het Sara nog gemaak? Sara het ook vir haarself en haar man tee gemaak.

Agt: Sara se seun drink lemoensap.

Drink Sara se seun tee? Nee, Sarah se seun drink nie tee nie. Hy drink lemoensap.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Sara het heel oggend probeer ontbyt maak. Sara|has|whole|morning|tried|breakfast|to make Sara spent the whole morning trying to make breakfast.

Haar seun en man het ook vir ontbyt gewag. Her|son|and|husband|have|also|for|breakfast|waited Her son and husband were also waiting for breakfast.

Daar was nie te veel kos toe Sara in die yskas kyk nie. There|was|not|too|much|food|when|Sara|in|the|fridge|looked|not There wasn't too much food when Sara looked in the fridge.

Al wat sy gesien het was eiers, brood en melk. All|that|she|saw|has|were|eggs|bread|and|milk All she saw were eggs, bread and milk.

Op die ou end het sy besluit om ‘n paar eiers te maak. At|the|old|end|has|she|decided|to||few|eggs|to|make In the end, she decided to make some eggs.

Sy het ‘n pot water gekook en die eiers in die water gesit. She|has||pot|water|boiled|and|the|eggs|in|the|water|placed She boiled a pot of water and put the eggs in the water.

Sy het ook vir haarself en haar man tee gemaak. She|has|also|for|herself|and|her|husband|tea|made She also made tea for herself and her husband.

Haar seun het eerder lemoensap gehad. Her|son|had|earlier|orange juice| Her son had orange juice instead.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told

Ek probeer heel oggend ontbyt maak. I|try|whole|morning|breakfast|make

My seun en man wag ook vir ontbyt. My|son|and|husband|waits|also|for|breakfast

Ek het in die yskas gekyk, maar daar is nie te veel kos nie. I|have|in|the||looked|but|there|is|not|too|much|food|

Ek het eiers, brood en melk gesien. I|have|eggs|bread|and|milk|saw

So ek het besluit om ‘n paar eiers te maak. So|I|have|decided|to||few|eggs|to|make

Ek kook ‘n pot water en het die eiers in die water gesit. I|boil||pot|water|and|have|the|eggs|in|the|water|placed

Ek maak ook vir myself en my man tee. I|make|also|for|myself||myself|husband|tea

My seun het eerder lemoensap. My|son|has|rather|orange juice

Vrae: Questions

Een: Sara het probeer ontbyt maak. One|Sara|has|tried|breakfast|to make

Wat het Sara probeer maak? What|has|Sara|tried|to make Sara het probeer ontbyt maak. Sara|has|tried|breakfast|to make

Twee: Sarah se seun en man het ook vir ontbyt gewag. Two|Sarah|her|son|and|husband|has|also|for|breakfast|waited

Waarvoor het Sarah se seun en man gewag? What for|did|Sarah|'s|son|and|husband|wait Hulle het ook vir ontbyt gewag. They|have|also|for|breakfast|waited They also waited for breakfast.

Drie: Daar was nie te veel kos in die yskas nie. Three|There|was|not|too|much|food|in|the||not Three: There wasn't too much food in the fridge.

Was daar baie kos in die yskas? Was|there|much|food|in|the| Was there a lot of food in the fridge? Nee, daar was nie te veel kos in die yskas nie. No|there|was|not|too|much|food|in|the||not

Vier: Sara het eiers, brood en melk in die yskas gesien. Four|Sara|has|eggs|bread|and|milk|in|the||seen

Wat het Sara in die yskas gesien? What|did|Sara|in|the||see Sara het eiers, brood en melk in die yskas gesien. Sara|has|eggs|bread|and|milk|in|the||seen

Vyf: Sara het besluit om ‘n paar eiers te kook. Five|Sara|has|decided|to||few|eggs|to|boil

Wat het Sara besluit? What|has|Sara|decided Sara het besluit om ‘n paar eiers te kook. Sara|has|decided|to||few|eggs|to|boil

Ses: Sara kook ‘n pot water, en het drie eiers in die water gesit. Says|Sara|cooks||pot|water|and|has|three|eggs|in|the|water|placed

Wat is Sara besig om te doen? What|is|Sara|busy|to|(infinitive marker)|do Sara kook ‘n pot water, en het drie eiers in die water gesit. Sara|cooks||pot|water|and|has|three|eggs|in|the|water|placed

Sewe: Sara het ook vir haarself en haar man tee gemaak. Seven|Sara|has|also|for|herself|and|her|husband|tea|made

Wat het Sara nog gemaak? What|has|Sara|else|made Sara het ook vir haarself en haar man tee gemaak. Sara|has|also|for|herself|and|her|husband|tea|made

Agt: Sara se seun drink lemoensap. Eight|Sara|her|son|drinks|orange juice

Drink Sara se seun tee? Does drink|Sara|her|son|tea Nee, Sarah se seun drink nie tee nie. No|Sarah|her|son|drinks|not|tea|not Hy drink lemoensap. He|drinks|orange juice