×

We gebruiken cookies om LingQ beter te maken. Als u de website bezoekt, gaat u akkoord met onze cookiebeleid.

image

LingQ Mini Stories, 35- ‘n Hond Genaamd Max

My seun het nog nooi tevore ‘n hond gehad nie.

Toe kry hy ‘n hond genaamd Max.

My seun was baie lief vir Max.

Max was ‘n oulike klein hond.

Toe hy ‘n hondjie was het hy gehou daarvan om te hardloop en te speel.

My seun en Max het altyd saam gespeel.

Max het gehou daarvan om vuil te raak.

So my seun het hom gewas en sy lang, vuil hare geknip.

Max het vir ‘n lang tyd geleef.

Hy was 15 jaar oud toe hy oorlede is.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek gaan volgende jaar ‘n hond kry.

My hond se naam sal Max wees.

Ek sal baie lief wees vir Max.

Hy sal ‘n klein, oulike hond wees.

Max sal baie hardloop en speel wanneer hy ‘n hondjie is.

Ek en Max sal altyd saam speel.

Max sal waarskynlik baiekeer vuil word.

So ek sal hom gereeld was en sy lang, vuil hare knip.

Max sal vir ‘n lang tyd leef.

Hy sal waarskynlik rondom 15 jaar oud wees wanneer hy sterf.

Vrae:

Een: Die seun het nog nooi tevore ‘n hond gehad nie.

Wat het die seun nooit gehad nie? Die seun het nog nooit tevore ‘n hond gehad nie.

Twee: Toe kry hy ‘n hond genaamd Max.

Wat is die hond se naam? Die hond se naam is Max.

Drie: Max was ‘n oulike klein hond.

Was Max ‘n groot hond? Nee, Max was nie ‘n groot hond nie. Max was ‘n oulike klein hond.

Vier: Toe Max ‘n hondjie was het hy gehou daarvan om te hardloop en te speel.

Waarvan het Max gehou? Toe Max ‘n hondjie was het hy gehou daarvan om te hardloop en te speel.

Vyf: Max en die seun sal altyd saam speel.

Sal die seun met Max speel? Ja, Max en die seun sal altyd saam speel.

Ses: Max sal waarskynlik baiekeer vuil word.

Wat sal Max doen? Max sal waarskynlik baiekeer vuil word.

Sewe: Die seun sal Max gereeld was.

Sal die seun se ma vir Max gereeld was? Nee, sy sal nie. Die seun sal vir Max gereeld was.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

My seun het nog nooi tevore ‘n hond gehad nie. My|son|has|ever|never|before||dog|had|not My son has never had a dog before.

Toe kry hy ‘n hond genaamd Max. Then|he gets|he||dog|named|Max Then he got a dog named Max.

My seun was baie lief vir Max. My|son|was|very|fond|for|Max My son loved Max very much.

Max was ‘n oulike klein hond. Max|was||cute|small|dog Max was a cute little dog.

Toe hy ‘n hondjie was het hy gehou daarvan om te hardloop en te speel. When|he||puppy|was|he||liked|from it|to|to|run|and|to|play When he was a puppy he loved to run and play.

My seun en Max het altyd saam gespeel. My|son|and|Max|has|always|together|played My son and Max always played together.

Max het gehou daarvan om vuil te raak. Max|has|liked|from it|to|dirty|to|become Max liked to get dirty.

So my seun het hom gewas en sy lang, vuil hare geknip. So|my|son|has|him|washed|and|his|long|dirty|hair|cut So my son washed him and cut his long, dirty hair.

Max het vir ‘n lang tyd geleef. Max|has|for||long|time|lived Max lived for a long time.

Hy was 15 jaar oud toe hy oorlede is. He|was|years|old|when|he|died|is He was 15 years old when he passed away.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told Here is the same story, told in a different way.

Ek gaan volgende jaar ‘n hond kry. I|will go|next|year||dog|get I'm going to get a dog next year.

My hond se naam sal Max wees. My|dog|'s|name|will|Max|be My dog's name will be Max.

Ek sal baie lief wees vir Max. I|will|very|fond|be|for|Max I will love Max very much.

Hy sal ‘n klein, oulike hond wees. He|will||small|cute|dog|be He will be a cute little dog.

Max sal baie hardloop en speel wanneer hy ‘n hondjie is. Max|will|very|run|and|play|when|he||puppy|is Max will run and play a lot when he is a puppy.

Ek en Max sal altyd saam speel. I|and|Max|will|always|together|play Max and I will always play together.

Max sal waarskynlik baiekeer vuil word. Max|will|probably|sometimes|dirty|get Max will probably get dirty a lot.

So ek sal hom gereeld was en sy lang, vuil hare knip. So|I|will|him|regularly|wash|and|his|long|dirty|hair|cut So I will wash him regularly and cut his long, dirty hair.

Max sal vir ‘n lang tyd leef. Max|will|for||long|time|live Max will live for a long time.

Hy sal waarskynlik rondom 15 jaar oud wees wanneer hy sterf. He|will|probably|around|years|old|be|when|he|dies He will probably be around 15 years old when he dies.

Vrae: Questions Questions:

Een: Die seun het nog nooi tevore ‘n hond gehad nie. One|The|boy|has|ever|never|before||dog|had|not One: The boy has never had a dog before.

Wat het die seun nooit gehad nie? What|has|the|boy|never|had|not What did the boy never have? Die seun het nog nooit tevore ‘n hond gehad nie. The|boy|has|ever|never|before||dog|had|not The boy had never had a dog before.

Twee: Toe kry hy ‘n hond genaamd Max. Two|Then|he got|he||dog|named|Max Two: Then he got a dog named Max.

Wat is die hond se naam? What|is|the|dog|'s|name What is the dog's name? Die hond se naam is Max. The|dog|'s|name|is|Max The dog's name is Max.

Drie: Max was ‘n oulike klein hond. Three|Max|was||cute|small|dog Three: Max was a cute little dog.

Was Max ‘n groot hond? Was|Max||big|dog Was Max a big dog? Nee, Max was nie ‘n groot hond nie. No|Max|was|not||big|dog|not No, Max was not a big dog. Max was ‘n oulike klein hond. Max|was||cute|small|dog Max was a cute little dog.

Vier: Toe Max ‘n hondjie was het hy gehou daarvan om te hardloop en te speel. Four|When|Max||puppy|was|he||liked|from it|to|to||||play Four: When Max was a puppy he loved to run and play.

Waarvan het Max gehou? What||| What did Max like? Toe Max ‘n hondjie was het hy gehou daarvan om te hardloop en te speel. When|Max||puppy|was|he||liked|from it|to|to|run|and|to|play When Max was a puppy he loved to run and play.

Vyf: Max en die seun sal altyd saam speel. Five|Max|and|the|boy|will|always|together|play Five: Max and the boy will always play together.

Sal die seun met Max speel? Will the boy play with Max? Ja, Max en die seun sal altyd saam speel. Yes|Max|and|the|boy|will|always|together|play Yes, Max and the boy will always play together.

Ses: Max sal waarskynlik baiekeer vuil word. Say|Max|will|probably|sometimes|dirty|gets Six: Max will probably get dirty a lot.

Wat sal Max doen? What|will|Max|do What will Max do? Max sal waarskynlik baiekeer vuil word. Max|will|probably|sometimes|dirty|get Max will probably get dirty a lot.

Sewe: Die seun sal Max gereeld was. Seven|The|boy|will|Max|regularly|wash Seven: The boy will wash Max regularly.

Sal die seun se ma vir Max gereeld was? |||||||regularly| Will the boy's mother wash Max regularly? Nee, sy sal nie. No|she|will|not No, she won't. Die seun sal vir Max gereeld was. The|boy|will|for|Max|regularly|wash The boy will wash Max regularly.