Mara en Emily wil gewig verloor.
||||du poids|perdre du poids
Mara||Emily||weight|lose
Mara and Emily want to lose weight.
Hulle wil na ‘n gimnasium toe gaan.
||||salle de sport||
||||gym||
They want to go to a gym.
Dit is egter duur om na ‘n gimnasium toe te gaan.
Cela||||||||||
it||||to go to|||gym|to||
Going to a gym is expensive, though.
So hulle besluit om tuis te oefen.
||||||s'entraîner
So|||||to|practice
So, they decide to exercise at home.
Mara probeer draf, en Emily tel gewigte op.
||courir|||lève|des poids|
||run|||lifts|weights|
Mara tries to run, and Emily lifts weights.
Mara hou egter nie van draf nie.
|like|but|||jog|
Mara doesn't like running, though.
En Emily is nie baie sterk nie.
|||||strong|
And Emily is not very strong.
Hulle is ook baie besig..
||||busy
They are also very busy.
Hulle het nie tyd om te oefen nie.
||pas|||||
||||||to practice|
They don't have time to exercise.
Miskien kan hulle weer volgende week probeer.
|||encore|||
Maybe|||again||next week|
Maybe they can try again next week.
Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel
Here is the same story told in a different way.
Ek en Emily wil gewig verloor.
Emily and I want to lose weight.
Ons wil na ‘n gimnasium toe gaan.
We want to go to a gym.
Dit is egter duur om na ‘n gimnasium toe te gaan.
||||||a gym||||
Going to a gym is expensive, though.
So ons besluit om tuis te oefen.
||||||practice
So, we decide to exercise at home.
Ek probeer draf, en Emily tel gewigte op.
|||||counts|weights|
I try to run, and Emily lifts weights.
Ek hou egter nie van draf nie.
I don't like running, though.
En Emily is nie baie sterk nie.
And Emily is not very strong.
Ons is ook baie besig..
We are also very busy.
Ons het nie tyd om te oefen nie.
We don't have time to exercise.
Miskien kan ons weer volgende week probeer.
Maybe||||||
Maybe we can try again next week.
Vrae:
questions
Questions:
Een: Mara en Emily wil by die gimnasium oefen.
|But|||||||practice
One: Mara and Emily want to exercise at the gym.
Wil Mara en Emily oefen?
||||practice
Do Mara and Emily want to exercise?
Ja, hulle wil by ‘n gimnasium oefen.
||||||exercise
Yes, they want to exercise at a gym.
Twee: Om gimnasium te gaan is duur.
|To|||||
Two: Going to a gym is expensive.
Is dit goedkoop om gimnasium toe te gaan?
||cheap|||||
Is going to a gym cheap?
Nee, dit is nie goedkoop nie.
No, it is not cheap.
Dit is duur om gimnasium toe te gaan.
going to a gym is expensive.
Drie: Hulle besluit om tuis te oefen, want die gimnasium is te duur.
|||||||because|||||
Three: They decide to exercise at home, because the gym is too expensive.
Besluit hulle om tuis te oefen?
Do they decide to exercise at home?
Ja, hulle besluit om tuis te oefen want die gimnasium is te duur.
||||||practice|because|||||
Yes, they decide to exercise at home, because the gym is too expensive.
Vier: Mara hou nie van draf nie.
|||||trotting|
Four: Mara does not like running.
Hou Mara daarvan om te draf?
||of it|||jog
Does Mara like to run?
Nee, Mara hou nie van draf nie.
||like||||
No, Mara does not like running.
Vyf: Emily probeer gewigte optel, maar sy is nie baie sterk nie.
|||weights|lift weights|||||||
Five: Emily tries lifting weights, but she is not very strong.
Probeer Emily ook om te draf?
||"as well"|"to"|"to"|jog
Does Emily try running, too?
Nee, Emily probeer gewigte optel.
No|||weights|
No, Emily tries lifting weights.
Ses: Emily is nie sterk nie.
||||strong|
Six: Emily is not strong.
Is Emily sterk?
||strong
Is Emily strong?
Nee, Emily is nie sterk nie.
No, Emily is not strong.
Sewe: Mara en Emily is baie besig, so hulle het nie baie tyd om te oefen nie.
|||||||||||||||practice|
Seven: Mara and Emily are very busy, so they don't have a lot of time to exercise.
Is Emily en Mara baie besig?
|||||busy
Are Mara and Emily very busy?
Ja, hulle is baie besig, so hulle het nie baie tyd om te oefen nie.
Yes, they are very busy, so they don't have a lot of time to exercise.