×

Używamy ciasteczek, aby ulepszyć LingQ. Odwiedzając stronę wyrażasz zgodę na nasze polityka Cookie.

image

LingQ Mini Stories, 22- Emma Voel Nie Baie Goed Nie

Emma voel nie baie goed nie.

Sy het ‘n hoofpyn en ‘n keelseer.

Sy nies ook baie.

Sy besluit om dokter toe te gaan.

Sy vertel vir die dokter hoe sy voel.

Die dokter sê vir Emma sy het ‘n verkoue.

Emma vra die dokter vir medisyne.

Die dokter sê Emma het nie medisyne nodig vir ‘n verkoue nie.

Die dokter sê vir Emma om eerder te slaap en water te drink.

Emma voel nie beter wanneer sy die dokter verlaat nie.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het nie baie goed gevoel nie.

Ek het ‘n hoofpyn en ‘n keelseer gehad.

Ek het ook baie genies.

Ek het besluit om dokter toe te gaan.

Ek het vir die dokter vertel hoe ek voel.

Die dokter het gesê ek het ‘n verkoue.

Ek het die dokter gevra vir medisyne.

Die dokter het gesê ek het nie medisyne nodig vir ‘n verkoue nie.

Die dokter het vir my gesê om eerder te slaap en water te drink.

Ek het nie beter gevoel toe ek die dokter verlaat nie.

Vrae:

Een: Emma voel nie goed nie. Voel Emma goed? Nee, sy voel nie goed nie.

Twee: Emma het ‘n hoofpyn en ‘n seer keel. Wat het sy? Sy het ‘n hoofpyn en ‘n seer keel.

Drie: Emma nies baie. Wat doen Emma? Sy nies baie.

Vier: Emma besluit om dokter toe te gaan. Wat besluit Emma om te doen? Sy besluit om dokter toe te gaan.

Vyf: Emma vertel vir die dokter hoe sy voel. Wat vertel Emma vir die dokter? Sy vertel vir die dokter hoe sy voel.

Ses: Die dokter sê Emma het ‘n verkoue. Wat het die dokter vir Emma gesê? Die dokter het vir haar gesê sy het ‘n verkoue.

Sewe: Die dokter het gesê Emma het nie medisyne nodig vir ‘n verkoue nie. Het die dokter gesê Emma het medisyne nodig? Nee, hy het gesê Emma het nie medisyne nodig vir ‘n verkoue nie.

Agt: Die dokter het gesê Emma moet eerder slaap en water drink. Wat het die dokter vir Emma gesê om eerder te doen? Die dokter het vir Emma gesê om eerder te slaap en water te drink.

Nege: Emma het nie beter gevoel na sy die dokter verlaat het nie. Het Emma beter gevoel na sy die dokter verlaat het? Nee, sy het nie beter gevoel na sy die dokter verlaat het nie.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Emma voel nie baie goed nie. Emma|feels|not|very|well|not Emma is not feeling very well.

Sy het ‘n hoofpyn en ‘n keelseer. She|has||headache|and||sore throat

Sy nies ook baie. She|sneezes|also|a lot She also sneezes a lot.

Sy besluit om dokter toe te gaan. She|decides|to|doctor|to|infinitive marker|go

Sy vertel vir die dokter hoe sy voel. She|tells|to|the|doctor|how|she|feels

Die dokter sê vir Emma sy het ‘n verkoue. The|doctor|says|to|Emma|she|has||cold The doctor tells Emma she has a cold.

Emma vra die dokter vir medisyne. Emma|asks|the|doctor|for|medicine Emma asks the doctor for medicine.

Die dokter sê Emma het nie medisyne nodig vir ‘n verkoue nie. The|doctor|says|Emma|has|not|medicine|needed|for||cold|not The doctor says Emma does not need medicine for a cold.

Die dokter sê vir Emma om eerder te slaap en water te drink. The|doctor|says|to|Emma|to|sooner|to|sleep|and|water|to|drink The doctor tells Emma to rather sleep and drink water.

Emma voel nie beter wanneer sy die dokter verlaat nie. Emma|feels|not|better|when|she|the|doctor|leaves|not Emma is not feeling any better when she leaves the doctor.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told

Ek het nie baie goed gevoel nie. I|have|not|very|well|felt|not I didn't feel very well.

Ek het ‘n hoofpyn en ‘n keelseer gehad. I|have||headache|and||sore throat|had

Ek het ook baie genies. I|have|also|very|sneezed I also sneeze a lot.

Ek het besluit om dokter toe te gaan. I|have|decided|to|doctor|to|infinitive marker|go

Ek het vir die dokter vertel hoe ek voel. I|have|to|the|doctor|told|how|I|feel

Die dokter het gesê ek het ‘n verkoue. The|doctor|has|said|I|have||cold

Ek het die dokter gevra vir medisyne. I|have|the|doctor|asked|for|medicine

Die dokter het gesê ek het nie medisyne nodig vir ‘n verkoue nie. The|doctor|has|said|I|have|not|medicine|need|for||cold|not

Die dokter het vir my gesê om eerder te slaap en water te drink. The|doctor|has|to|me|said|to|rather|to|sleep|and|water|to|drink

Ek het nie beter gevoel toe ek die dokter verlaat nie. I|have|not|better|felt|when|I|the|doctor|left|not I didn't feel any better when I left the doctor.

Vrae: Questions Questions:

Een: Emma voel nie goed nie. One|Emma|feels|not|well|not One: Emma doesn't feel well. Voel Emma goed? Does feel|Emma|well Nee, sy voel nie goed nie. No|she|feels|not|well|not

Twee: Emma het ‘n hoofpyn en ‘n seer keel. Two|Emma|has||headache|and||sore|throat Wat het sy? What|has|she Sy het ‘n hoofpyn en ‘n seer keel. She|has||headache|and||sore|throat

Drie: Emma nies baie. Three|Emma|sneezes|a lot Wat doen Emma? What|does|Emma Sy nies baie. She|sneezes|a lot

Vier: Emma besluit om dokter toe te gaan. Four|Emma|decides|to|doctor|to|infinitive particle|go Wat besluit Emma om te doen? What|does decide|Emma|to|(infinitive marker)|do Sy besluit om dokter toe te gaan. She|decides|to|doctor|to|infinitive marker|go

Vyf: Emma vertel vir die dokter hoe sy voel. Five|Emma|tells|to|the|doctor|how|she|feels Wat vertel Emma vir die dokter? What|tells|Emma|to|the|doctor Sy vertel vir die dokter hoe sy voel. She|tells|to|the|doctor|how|she|feels

Ses: Die dokter sê Emma het ‘n verkoue. |The|doctor|says|Emma|has||cold Wat het die dokter vir Emma gesê? What|has|the|doctor|to|Emma|said Die dokter het vir haar gesê sy het ‘n verkoue. The|doctor|has|to|her|said|she|has||cold The doctor told her she had a cold.

Sewe: Die dokter het gesê Emma het nie medisyne nodig vir ‘n verkoue nie. Seven|The|doctor|has|said|Emma|has|not|medicine|needed|for||cold|not Het die dokter gesê Emma het medisyne nodig? Did the doctor say Emma needed medicine? Nee, hy het gesê Emma het nie medisyne nodig vir ‘n verkoue nie. No|he|has|said|Emma|has|not|medicine|needed|for||cold|not

Agt: Die dokter het gesê Emma moet eerder slaap en water drink. Eight|The|doctor|has|said|Emma|must|earlier|sleep|and|water|drink Wat het die dokter vir Emma gesê om eerder te doen? What|has|the|doctor|to|Emma|said|to|rather|to|do Die dokter het vir Emma gesê om eerder te slaap en water te drink. The|doctor|has|to|Emma|said|to|rather|to|sleep|and|water|to|drink

Nege: Emma het nie beter gevoel na sy die dokter verlaat het nie. Nine|Emma|has|not|better|felt|after|he|the|doctor|left|has|not Het Emma beter gevoel na sy die dokter verlaat het? Nee, sy het nie beter gevoel na sy die dokter verlaat het nie. No|she|has|not|better|felt|after|he|the|doctor|left|has|not No, she didn't feel better after leaving the doctor.