×

Używamy ciasteczek, aby ulepszyć LingQ. Odwiedzając stronę wyrażasz zgodę na nasze polityka Cookie.

image

LingQ Mini Stories, 24- Karel is Opsoek Na ‘n Nuwe Werk

Karel is opsoek na ‘n nuwe werk.

Hy het môre ‘n werksonderhoud.

Hy moet professioneel lyk vir sy onderhoud.

Maar Karel se klere is baie oud.

Hy dink daaraan om ‘n nuwe pak te koop.

Karel gaan klerewinkel toe.

Hy pas ‘n paar nuwe pakke aan.

Hy besluit uiteindelik op ‘n grys pak.

Karel dink hy lyk goed in sy nuwe pak.

Hy gaan gereed wees vir sy onderhoud môre.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek was opsoek na ‘n nuwe werk.

Ek het gister ‘n werksonderhoud gehad.

Ek moes professioneel lyk vir my onderhoud.

Maar my klere was baie oud.

Ek het besluit om ‘n nuwe pak te koop.

Ek het klerewinkel toe gegaan.

Ek het ‘n paar nuwe pakke aangepas.

Ek het uiteindelik ‘n grys pak gekoop.

Ek het gedink ek lyk goed in my nuwe pak.

Ek was gereed vir my onderhoud.

Vrae:

Een: Karel is opsoek na ‘n nuwe werk. Waarna soek Karel? Hy is opsoek na ‘n nuwe werk.

Twee: Karel het môre ‘n werksonderhoud. Wat het Karel môre? Karel het môre ‘n werksonderhoud.

Drie: Karel se klere is baie oud. Is Karel se klere nuut? Nee, Karel se klere is nie nuut nie. Hulle is baie oud.

Vier: Karel dink daaraan om ‘n nuwe pak te koop. Wat dink Karel daaraan om te koop? Karel dink daaraan om ‘n nuwe pak te koop.

Vyf: Karel het ‘n paar pakke aangepas. Wat het Karel gedoen? Karel het ‘n paar nuwe pakke aangepas.

Ses: Karel het uiteindelik ‘n nuwe grys pak gekoop. Watter kleur pak het Karel uiteindelik gekoop? Karel het uiteindelik ‘n grys pak gekoop.

Sewe: Karel het gedink hy lyk goed in sy nuwe pak. Hoe het Karel gevoel in sy nuwe pak? Karel het gedink hy lyk goed in sy nuwe pak.

Agt: Karel was gereed vir sy onderhoud. Was Karel gereed vir sy onderhoud? Ja, Karel was gereed vir sy onderhoud.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Karel is opsoek na ‘n nuwe werk. Karel|is|in search|for||new|job Karel is looking for a new job.

Hy het môre ‘n werksonderhoud. He|has|tomorrow||job interview He has a job interview tomorrow.

Hy moet professioneel lyk vir sy onderhoud. He|must|professionally|look|for|his|interview He must look professional for his interview.

Maar Karel se klere is baie oud. But|Karel|his|clothes|are|very|old But Karel's clothes are very old.

Hy dink daaraan om ‘n nuwe pak te koop. He|thinks|about it|to||new|suit|to|buy He is thinking of buying a new suit.

Karel gaan klerewinkel toe. Karel|goes|clothing store|to Karel goes to the clothes shop.

Hy pas ‘n paar nuwe pakke aan. He|tries on||few|new|suits|on He is fitting some new suits.

Hy besluit uiteindelik op ‘n grys pak. He|decides|finally|on||gray|suit He finally decided on a gray suit.

Karel dink hy lyk goed in sy nuwe pak. Karel|thinks|he|looks|good|in|his|new|suit Karel thinks he looks good in his new suit.

Hy gaan gereed wees vir sy onderhoud môre. He|will|ready|be|for|his|interview|tomorrow He will be ready for his interview tomorrow.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told

Ek was opsoek na ‘n nuwe werk. I|was|searching|for||new|job

Ek het gister ‘n werksonderhoud gehad. I|had|yesterday||job interview|had I had a job interview yesterday.

Ek moes professioneel lyk vir my onderhoud. I|had to|professionally|look|for|my|interview I had to look professional for my interview.

Maar my klere was baie oud. But|my|clothes|were|very|old But my clothes were very old.

Ek het besluit om ‘n nuwe pak te koop. I|have|decided|to||new|suit|to|buy

Ek het klerewinkel toe gegaan. I|have|clothing store|to|went

Ek het ‘n paar nuwe pakke aangepas. I|have||few|new|suits|altered I customized some new suits.

Ek het uiteindelik ‘n grys pak gekoop. I|have|finally||gray|suit|bought I ended up buying a gray suit.

Ek het gedink ek lyk goed in my nuwe pak. I|have|thought|I|look|good|in|my|new|suit I thought I looked good in my new suit.

Ek was gereed vir my onderhoud. I|was|ready|for|my|interview I was ready for my interview.

Vrae: Questions

Een: Karel is opsoek na ‘n nuwe werk. One|Karel|is|searching|for||new|job Waarna soek Karel? What|| What is Karel looking for? Hy is opsoek na ‘n nuwe werk. He|is|in search|for||new|job

Twee: Karel het môre ‘n werksonderhoud. Two|Karel|has|tomorrow||job interview Wat het Karel môre? What|has|Karel|tomorrow Karel het môre ‘n werksonderhoud. Karel|has|tomorrow||job interview

Drie: Karel se klere is baie oud. Three|Karel|'s|clothes|are|very|old Is Karel se klere nuut? Is|Karel|his|clothes|new Nee, Karel se klere is nie nuut nie. No|Karel|his|clothes|are|not|new| Hulle is baie oud. They|are|very|old

Vier: Karel dink daaraan om ‘n nuwe pak te koop. Four|Karel|thinks|about it|to||new|suit|to|buy Wat dink Karel daaraan om te koop? What|thinks|Karel|about it|to|to|buy Karel dink daaraan om ‘n nuwe pak te koop. Karel|thinks|about it|to||new|suit|to|buy

Vyf: Karel het ‘n paar pakke aangepas. Five|Karel|has||few|suits|adjusted Five: Karel adjusted a few suits. Wat het Karel gedoen? What|has|Karel|done Karel het ‘n paar nuwe pakke aangepas. Karel|has||few|new|suits|tried on

Ses: Karel het uiteindelik ‘n nuwe grys pak gekoop. Six|Karel|has|finally||new|gray|suit|bought Watter kleur pak het Karel uiteindelik gekoop? What|color|suit|did|Karel|finally|buy Karel het uiteindelik ‘n grys pak gekoop. Karel|has|finally||gray|suit|bought

Sewe: Karel het gedink hy lyk goed in sy nuwe pak. Seven|Karel|has|thought|he|looks|good|in|his|new|suit Hoe het Karel gevoel in sy nuwe pak? How|did|Karel|feel|in|his|new|suit Karel het gedink hy lyk goed in sy nuwe pak. Karel|has|thought|he|looks|good|in|his|new|suit

Agt: Karel was gereed vir sy onderhoud. Eight|Karel|was|ready|for|his|interview Was Karel gereed vir sy onderhoud? Was|Karel|ready|for|his|interview Ja, Karel was gereed vir sy onderhoud. Yes|Karel|was|ready|for|his|interview