×

Używamy ciasteczek, aby ulepszyć LingQ. Odwiedzając stronę wyrażasz zgodę na nasze polityka Cookie.

image

LingQ Mini Stories, 25- Dave se vrou gaan ‘n nuwe baba hê

Dave se vrou gaan ‘n nuwe baba hê.

Dave en sy vrou het een seun en een dogter.

Hulle is baie opgewonde om nog ‘n baba te hê.

Die nuwe baba gaan ‘n seun wees.

Maar hulle weet nie watter naam om vir die baba te gee nie.

Hulle besluit om hulle ouers te vra.

Hulle ouers gee hulle ‘n paar idees.

Sommige idees is beter as ander.

Dave en sy vrou gaan die baba Ethan noem.

Hulle hoop die baba gaan gelukkig wees met hierdie naam.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

My vrou het ‘n baba gehad.

Ek en my vrou het een seun en een dogter.

Ons was baie opgewonde om nog ‘n baba te hê.

Die nuwe baba sou ‘n seun gewees het.

Maar ons het nie geweet watter naam om vir die baba te gee nie.

Ons het besluit om ons ouers te vra.

Ons ouers het ons ‘n paar idees gegee.

Sommige idees was beter as ander.

Ek en my vrou het die baba Ethan genoem.

Ons het gehoop dat die baba gelukkig sou wees met hierdie naam.

Vrae:

Een: Dave se vrou gaan ‘n baba hê. Wat gaan Dave se vrou hê? Dave se vrou gaan ‘n nuwe baba hê.

Twee: Dave en sy vrou het twee kinders, een seun en een dogter. Hoeveel kinders het Dave en sy vrou? Hulle het twee kinders, een seun en een dogter.

Drie: Hulle is baie opgewonde om nog ‘n baba te hê. Hoe voel hulle oor nog ‘n baba? Hulle is baie opgewonde om nog ‘n baba te hê.

Vier: Die nuwe baba gaan ‘n seun wees. Gaan die nuwe baba ‘n meisie wees? Nee, die nuwe baba gaan ‘n seun wees.

Vyf: Hulle weet nie watter naam om vir die baba te gee nie. Weet hulle watter naam om vir die baba te gee? Nee, hulle weet nie watter naam om vir die baba te gee nie.

Ses: Hulle besluit om hulle ouers te vra oor baba name. Wat besluit hulle om te doen? Hulle besluit om hulle ouers te vra oor baba name.

Sewe: Hulle ouers gee hulle ‘n paar idees. Wat doen hulle ouers? Hulle ouers gee hulle ‘n paar idees.

Agt: sommige idees was beter as ander. Was al die idees goed? Nee, nie al die idees was goed nie. Sommige idees was beter as ander.

Nege: Dave en sy vrou het die baba ‘Ethan' genoem. Wat het Dave en sy vrou die baba genoem? Hulle het die baba ‘Ethan' genoem.

Tien: Dave en sy vrou het gehoop dat die baba gelukkig sou wees met sy naam. Wat het Dave en sy vrou gehoop? Hulle het gehoop dat die baba gelukkig sou wees met sy naam.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Dave se vrou gaan ‘n nuwe baba hê. Dave|'s|wife|will||new|baby| Dave's wife is going to have a new baby.

Dave en sy vrou het een seun en een dogter. Dave|and|his|wife|have|one|son|and|one|daughter Dave and his wife have one son and one daughter.

Hulle is baie opgewonde om nog ‘n baba te hê. They|are|very|excited|to|another||baby|to| They are very excited to have another baby.

Die nuwe baba gaan ‘n seun wees. The|new|baby|will||boy|be The new baby is going to be a boy.

Maar hulle weet nie watter naam om vir die baba te gee nie. But|they|know|not|which|name|to|for|the|baby|to|give|not But they don't know what name to give the baby.

Hulle besluit om hulle ouers te vra. They|decide|to|their|parents|to|ask They decide to ask their parents.

Hulle ouers gee hulle ‘n paar idees. They|parents|give|them||few|ideas Their parents give them some ideas.

Sommige idees is beter as ander. Some|ideas|are|better|than|others Some ideas are better than others.

Dave en sy vrou gaan die baba Ethan noem. Dave|and|his|wife|will|the|baby|Ethan|name Dave and his wife are going to name the baby Ethan.

Hulle hoop die baba gaan gelukkig wees met hierdie naam. They|hope|the|baby|will|happy|be|with|this|name They hope the baby will be happy with this name.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told Here is the same story, told in a different way.

My vrou het ‘n baba gehad. My|wife|has||baby|had My wife had a baby.

Ek en my vrou het een seun en een dogter. I|and|my|wife|have|one|son|and|one|daughter My wife and I have one son and one daughter.

Ons was baie opgewonde om nog ‘n baba te hê. We|were|very|excited|to|another||baby|to| We were very excited to have another baby.

Die nuwe baba sou ‘n seun gewees het. The|new|baby|would||boy|been|have The new baby would have been a boy.

Maar ons het nie geweet watter naam om vir die baba te gee nie. But|we|have|not|knew|which|name|to|for|the|baby|to|give|not But we didn't know what name to give the baby.

Ons het besluit om ons ouers te vra. We|have|decided|to|our|parents|to|ask

Ons ouers het ons ‘n paar idees gegee. Our|parents|have|us||few|ideas|given

Sommige idees was beter as ander. Some|ideas|were|better|than|others

Ek en my vrou het die baba Ethan genoem. I|and|my|wife|have|the|baby|Ethan|named

Ons het gehoop dat die baba gelukkig sou wees met hierdie naam. We|have|hoped|that|the|baby|happy|would|be|with|this|name

Vrae: Questions

Een: Dave se vrou gaan ‘n baba hê. One|Dave|'s|wife|will||baby| Wat gaan Dave se vrou hê? What|will|Dave|'s|wife|have Dave se vrou gaan ‘n nuwe baba hê. Dave|'s|wife|will||new|baby|

Twee: Dave en sy vrou het twee kinders, een seun en een dogter. Two|Dave|and|his|wife|have|two|children|one|son|and|one|daughter Hoeveel kinders het Dave en sy vrou? How many|children|do|Dave|and|his|wife Hulle het twee kinders, een seun en een dogter. They|have|two|children|one|son|and|one|daughter

Drie: Hulle is baie opgewonde om nog ‘n baba te hê. Three|They|are|very|excited|to|another||baby|to|have Hoe voel hulle oor nog ‘n baba? How|feel|they|about|another||baby How do they feel about another baby? Hulle is baie opgewonde om nog ‘n baba te hê. They|are|very|excited|to|another||baby|to| They are very excited to have another baby.

Vier: Die nuwe baba gaan ‘n seun wees. Four|The|new|baby|will||boy|be Four: The new baby is going to be a boy. Gaan die nuwe baba ‘n meisie wees? |||||girl| Nee, die nuwe baba gaan ‘n seun wees. No|the|new|baby|will||boy|be

Vyf: Hulle weet nie watter naam om vir die baba te gee nie. Five|They|know|not|which|name|to|for|the|baby|to|give|not Weet hulle watter naam om vir die baba te gee? Do they know|they|which|name|to|for|the|baby|to|give Nee, hulle weet nie watter naam om vir die baba te gee nie. No|they|know|not|which|name|to|for|the|baby|to|give|not No, they don't know what name to give the baby.

Ses: Hulle besluit om hulle ouers te vra oor baba name. |They|decide|to|their|parents|to|ask|about|baby|names Six: They decide to ask their parents about baby names. Wat besluit hulle om te doen? What|do|they|to|(infinitive marker)|do What do they decide to do? Hulle besluit om hulle ouers te vra oor baba name. They|decide|to|their|parents|to|ask|about|baby|names They decide to ask their parents about baby names.

Sewe: Hulle ouers gee hulle ‘n paar idees. Seven|They|parents|give|them||few|ideas Seven: Their parents give them some ideas. Wat doen hulle ouers? What|do|their|parents Hulle ouers gee hulle ‘n paar idees. They|parents|give|them||few|ideas

Agt: sommige idees was beter as ander. Eight|some|ideas|were|better|than|others Was al die idees goed? Were|all|the|ideas|good Nee, nie al die idees was goed nie. No|not|all|the|ideas|were|good|not Sommige idees was beter as ander. Some|ideas|were|better|than|others

Nege: Dave en sy vrou het die baba ‘Ethan' genoem. Nine|Dave|and|his|wife|have|the|baby||named Wat het Dave en sy vrou die baba genoem? What|did|Dave|and|his|wife|the|baby|name Hulle het die baba ‘Ethan' genoem. They|have|the|baby||named

Tien: Dave en sy vrou het gehoop dat die baba gelukkig sou wees met sy naam. Ten|Dave|and|his|wife|have|hoped|that|the|baby|happy|would|be|with|his|name Ten: Dave and his wife hoped that the baby would be happy with his name. Wat het Dave en sy vrou gehoop? What|did|Dave|and|his|wife|hope Hulle het gehoop dat die baba gelukkig sou wees met sy naam. They|have|hoped|that|the|baby|happy|would|be|with|his|name