Liam sal leer hoe om kos te maak.
Liam|will|learn|how|to|food|to|cook
Liam will learn how to cook.
Hy sal ‘n nuwe resep vanaf die internet leer.
He|will||new|recipe|from|the|internet|learn
He will learn a new recipe from the internet.
Hy sal probeer om pasta te maak.
He|will|try|to|pasta|to|make
He will try to make pasta.
Hy sal baie groente koop vir die pasta.
He|will|a lot of|vegetables|buy|for|the|pasta
He will buy a lot of vegetables for the pasta.
Hy sal bietjie sampioene, bietjie soetrissies en bietjie tamaties koop.
He|will|a little|mushrooms|a little|bell peppers|and|a little|tomatoes|buy
He will buy some mushrooms, some peppers and some tomatoes.
Hy sal ook vanoggend baie pasta noedels koop.
He|will|also|this morning|a lot|pasta|noodles|buy
He will also buy a lot of pasta noodles this morning.
Hy sal een vol sak pasta noedels hê.
He|will|one|full|bag|pasta|noodles|have
He will have one full bag of pasta noodles.
Dan sal hy die pastasous maak.
Then|will|he|the|pasta sauce|make
Maar Liam sal nie weet hoe om die pastasous te maak nie.
But|Liam|will|not|know|how|to|the|pasta sauce|to|make|not
But Liam won't know how to make the pasta sauce.
Hy sal weer die resep aanlyn bekyk.
He|will|again|the|recipe|online|view
He will view the recipe online again.
Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.
Here|is|the same|story|in||different|way|told
Ek het geleer hoe om kos te maak.
I|have|learned|how|to|food|to|cook
Ek het ‘n nuwe resep vanaf die internet geleer.
I|have||new|recipe|from|the|internet|learned
Ek het probeer om pasta te maak.
I|have|tried|to|pasta|to|make
I tried to make pasta.
Ek het baie groente vir die pasta gekoop.
I|have|a lot of|vegetables|for|the|pasta|bought
I bought a lot of vegetables for the pasta.
Ek het bietjie sampioene, bietjie soetrissies en bietjie tamaties koop.
I|have|a little|mushrooms|a little|bell peppers|and|a little|tomatoes|bought
I bought some mushrooms, some peppers and some tomatoes.
Ek het ook vanoggend baie pasta noedels gekoop.
I|have|also|this morning|a lot of|pasta|noodles|bought
Ek het een vol sak pasta noedels gehad.
I|had|one|full|bag|pasta|noodles|
I had one full bag of pasta noodles.
Toe moes ek die pastasous maak.
Then|had to|I|the|pasta sauce|make
Then I had to make the pasta sauce.
Maar ek het vergeet hoe om die pastasous te maak.
But|I|have|forgotten|how|to|the|pasta sauce|to|make
But I forgot how to make the pasta sauce.
Ek het weer die resep aanlyn bekyk.
I|have|again|the|recipe|online|reviewed
I looked up the recipe online again.
Vrae:
Questions
Een: Liam sal leer hoe om kos te maak.
One|Liam|will|learn|how|to|food|to|make
Wat sal Liam leer?
What|will|Liam|learn
Liam sal leer hoe om kos te maak.
Liam|will|learn|how|to|food|to|cook
Twee: Liam sal ‘n nuwe resep vanaf die internet leer.
Two|Liam|will||new|recipe|from|the|internet|learn
Waar sal Liam ‘n nuwe resep vanaf leer?
Where|will|Liam||new|recipe|from|learn
Where will Liam learn a new recipe from?
Hy sal ‘n nuwe resep vanaf die internet leer.
He|will||new|recipe|from|the|internet|learn
He will learn a new recipe from the internet.
Drie: Hy sal probeer om pasta te maak.
Three|He|will|try|to|pasta|to|make
Three: He will try to make pasta.
Wat sal hy probeer maak?
What|will|he|try|make
What will he try to make?
Hy sal probeer om pasta te maak.
He|will|try|to|pasta|to|make
He will try to make pasta.
Vier: Liam sal baie groente koop.
Four|Liam|will|a lot of|vegetables|buy
Wat sal Liam koop?
What|will|Liam|buy
Liam sal baie groente koop.
Liam|will|a lot of|vegetables|buy
Vyf: Liam sal bietjie sampioene, soetrissies en tamaties koop.
Five|Liam|will|a little|mushrooms|bell peppers|and|tomatoes|buy
Watter soort groente sal Liam koop?
What|kind|vegetable|will|Liam|buy
What kind of vegetables will Liam buy?
Liam sal bietjie sampioene, soetrissies en tamaties koop.
Liam|will|a little|mushrooms|bell peppers|and|tomatoes|buy
Liam will buy some mushrooms, peppers and tomatoes.
Ses: Hy het vanoggend die pasta noedels gekoop.
He||has|this morning|the|pasta|noodles|bought
Six: He bought the pasta noodles this morning.
Wanneer het hy die pasta noedels gekoop?
When|did|he|the|pasta|noodles|buy
Hy het vanoggend die pasta noedels gekoop.
He|has|this morning|the|pasta|noodles|bought
Sewe: Hy het baie pasta noedels gehad.
Seven|He|has|a lot of|pasta|noodles|had
Seven: He had a lot of pasta noodles.
Hoeveel pasta noedels het hy gehad?
How many|pasta|noodles|did|he|have
How many pasta noodles did he have?
Hy het baie pasta noedels gehad.
He|has|many|pasta|noodles|had
He had a lot of pasta noodles.
Agt: Hy moes toe die pastasous maak.
Eight|He|had to|then|the|pasta sauce|make
Eight: He then had to make the pasta sauce.
Wat moes hy toe doen?
What|had to|he|then|do
What was he to do then?
Hy moes toe die pastasous maak.
He|had to|then|the|pasta sauce|make
Nege: Hy het vergeet hoe om die pastasous te maak.
Nine|He|has|forgotten|how|to|the|pasta sauce|to|make
Nine: He forgot how to make the pasta sauce.
Het hy onthou hoe om die pastasous te maak?
||remember||||||
Did he remember how to make the pasta sauce?
Nee, hy het vergeet hoe om dit te maak.
No|he|has|forgotten|how|to|it|to|make
Tien: Hy sou die resep aanlyn bekyk.
Ten|He|would|the|recipe|online|view
Ten: He would look up the recipe online.
Waar sou hy na die resep kyk?
Where|would|he|at|the|recipe|look
Where would he look for the recipe?
Hy sou die resep aanlyn bekyk.
He|would|the|recipe|online|view
He would look up the recipe online.