×

Używamy ciasteczek, aby ulepszyć LingQ. Odwiedzając stronę wyrażasz zgodę na nasze polityka Cookie.

image

LingQ Mini Stories, 31- Rosie Besoek haar Vriendin vir Aan

Rosie se vriendin bly ver weg.

Sy het Rosie genooi vir aandete.

Rosie is bly om haar vriendin te besoek.

Rosie het alreeds ‘n treinkaartjie gekoop.

Sy reis per trein om haar vriendin te sien.

Rosie se vriendin is baie bly om haar te sien.

Rosie se vriendin het ‘n groot aandete gekook.

Sy het hoender, groente en nagereg gekook.

Maar Rosie is allergies vir hoender.

So Rosie eet net die groente en die nagereg.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

My vriendin het ver weg getrek.

Sy het my onlangs genooi vir aandete.

Ek was bly om my vriendin te besoek.

Ek het ‘n treinkaartjie gekoop.

Ek het per trein gereis om my vriendin te sien.

My vriendin was baie bly om my te sien.

My vriendin het ‘n groot aandete gekook.

Sy het hoender, groente en nagereg gekook.

Maar ek is allergies vir hoender.

So ek het net die groente en die nagereg geëet.

Vrae:

Een: Rosie se vriendin het ver weg getrek.

Bly Rosie se vriendin naby? Nee, Rosie se vriendin bly nie naby nie. Rosie se vriendin het ver weg getrek.

Twee: Rosie se vriendin het Rosie genooi vir aandete.

Wat het Rosie se vriendin gedoen? Rosie se vriendin het Rosie genooi vir aandete.

Drie: Rosie was baie bly om haar vriendin te besoek.

Was Rosie bly om haar vriendin te besoek? Ja, Rosie was bly om haar vriendin te besoek.

Vier: Rosie het ‘n treinkaartjie gekoop.

Wat het Rosie gekoop? Rosie het ‘n treinkaartjie gekoop.

Vyf: Rosie het gereis om haar vriendin te besoek.

Waarom het Rosie gereis? Rosie het gereis om haar vriendin te besoek.

Ses: Rosie se vriendin is baie bly om haar te sien.

Is Rosie se vriendin bly? Ja, Rosie se vriendin is baie bly om haar te sien.

Sewe: Rosie se vriendin het ‘n groot aandete gekook.

Wat het Rosie se vriendin gekook? Rosie se vriendin het ‘n groot aandete gekook.

Agt: Rosie se vriendin het hoender, groente en nagereg gekook.

Het Rosie se vriendin beesvleis gekook? Nee, Rosie se vriendin het nie beesvleis gekook nie. Rosie se vriendin het hoender, groente en nagereg gekook.

Nege: Rosie is allergies vir hoender.

Kan Rosie hoender eet? Nee, Rosie kan nie hoender eet nie. Sy is allergies vir hoender.

Tien: Rosie eet slegs die groente en nagereg.

Wat eet Rosie? Rosie eet slegs die groente en nagereg, maar nie die hoender nie.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Rosie se vriendin bly ver weg. Rosie|her|friend|lives|far|away Rosie's friend lives far away.

Sy het Rosie genooi vir aandete. She|has|Rosie|invited|for|dinner She invited Rosie for dinner.

Rosie is bly om haar vriendin te besoek. Rosie|is|happy|to|her|friend|to|visit Rosie is happy to visit her friend.

Rosie het alreeds ‘n treinkaartjie gekoop. Rosie|has|already|a|train ticket|bought Rosie has already bought a train ticket.

Sy reis per trein om haar vriendin te sien. She|travels|by|train|to|her|friend|to|see She is traveling by train to see her friend.

Rosie se vriendin is baie bly om haar te sien. Rosie|her|friend|is|very|happy|to|her|to|see Rosie's friend is very happy to see her.

Rosie se vriendin het ‘n groot aandete gekook. Rosie|'s|friend|has|a|big|dinner|cooked Rosie's friend cooked a big dinner.

Sy het hoender, groente en nagereg gekook. She|cooked|chicken|vegetables|and|dessert| She cooked chicken, vegetables, and dessert.

Maar Rosie is allergies vir hoender. But|Rosie|is|allergic|to|chicken But Rosie is allergic to chicken.

So Rosie eet net die groente en die nagereg. So|Rosie|eats|only|the|vegetables|and|the|dessert So Rosie only eats the vegetables and the dessert.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in|a|different|way|told Here is the same story, told in a different way.

My vriendin het ver weg getrek. My|friend|has|far|away|moved My friend moved far away.

Sy het my onlangs genooi vir aandete. She|has|me|recently|invited|for|dinner She recently invited me for dinner.

Ek was bly om my vriendin te besoek. I|was|happy|to|my|friend|to|visit I was happy to visit my friend.

Ek het ‘n treinkaartjie gekoop. I|have|a|train ticket|bought I bought a train ticket.

Ek het per trein gereis om my vriendin te sien. I|have|by|train|traveled|to|my|girlfriend|to|see I traveled by train to see my girlfriend.

My vriendin was baie bly om my te sien. My|friend|was|very|happy|to|me|to|see My girlfriend was very happy to see me.

My vriendin het ‘n groot aandete gekook. My|friend|has|a|big|dinner|cooked My girlfriend cooked a big dinner.

Sy het hoender, groente en nagereg gekook. She|has|chicken|vegetables|and|dessert|cooked She cooked chicken, vegetables, and dessert.

Maar ek is allergies vir hoender. But|I|am|allergic|to|chicken But I am allergic to chicken.

So ek het net die groente en die nagereg geëet. So|I|have|only|the|vegetables|and|the|dessert|ate So I only ate the vegetables and the dessert.

Vrae: Questions Questions:

Een: Rosie se vriendin het ver weg getrek. One|Rosie|her|friend|has|far|away|moved One: Rosie's friend moved far away.

Bly Rosie se vriendin naby? Does|Rosie|her|friend|nearby Does Rosie's friend live nearby? Nee, Rosie se vriendin bly nie naby nie. No|Rosie|her|friend|lives|not|nearby|not No, Rosie's friend does not live nearby. Rosie se vriendin het ver weg getrek. Rosie|her|friend|has|far|away|moved Rosie's friend moved far away.

Twee: Rosie se vriendin het Rosie genooi vir aandete. Two|Rosie|'s (possessive)|friend|has|Rosie||for|dinner Two: Rosie's friend invited Rosie for dinner.

Wat het Rosie se vriendin gedoen? What|did|Rosie|her|friend|do What did Rosie's friend do? Rosie se vriendin het Rosie genooi vir aandete. Rosie|her|friend|has||invited|for|dinner Rosie's friend invited Rosie for dinner.

Drie: Rosie was baie bly om haar vriendin te besoek. Three|Rosie|was|very|happy|to|her|friend|to|visit Three: Rosie was very happy to visit her friend.

Was Rosie bly om haar vriendin te besoek? Was|Rosie|happy|to|her|friend|to|visit Was Rosie happy to visit her friend? Ja, Rosie was bly om haar vriendin te besoek. Yes|Rosie|was|happy|to|her|friend|to|visit Yes, Rosie was happy to visit her friend.

Vier: Rosie het ‘n treinkaartjie gekoop. Four|Rosie|has|a|train ticket|bought Four: Rosie bought a train ticket.

Wat het Rosie gekoop? What|has|Rosie|bought What did Rosie buy? Rosie het ‘n treinkaartjie gekoop. Rosie|has|a|train ticket|bought Rosie bought a train ticket.

Vyf: Rosie het gereis om haar vriendin te besoek. Five|Rosie|has|traveled|to|her|friend|to|visit Five: Rosie traveled to visit her friend.

Waarom het Rosie gereis? Why|did|Rosie|travel Why did Rosie travel? Rosie het gereis om haar vriendin te besoek. Rosie|has|traveled|to|her|friend|to|visit Rosie traveled to visit her friend.

Ses: Rosie se vriendin is baie bly om haar te sien. Says|Rosie|her|friend|is|very|happy|to|her|to|see Six: Rosie’s friend is very happy to see her.

Is Rosie se vriendin bly? Is|Rosie|her|friend|happy Is Rosie’s friend happy? Ja, Rosie se vriendin is baie bly om haar te sien. Yes|Rosie|'s|friend|is|very|happy|to|her|to|see Yes, Rosie's friend is very happy to see her.

Sewe: Rosie se vriendin het ‘n groot aandete gekook. Seven|Rosie|her|friend|has|a|big|dinner|cooked Seven: Rosie's friend cooked a big dinner.

Wat het Rosie se vriendin gekook? What|did|Rosie|her|friend|cook What did Rosie's friend cook? Rosie se vriendin het ‘n groot aandete gekook. Rosie|her|friend|has|a|big|dinner|cooked Rosie's friend cooked a big dinner.

Agt: Rosie se vriendin het hoender, groente en nagereg gekook. Eight|Rosie|her|friend|has|chicken|vegetables|and|dessert|cooked Eight: Rosie's friend cooked chicken, vegetables, and dessert.

Het Rosie se vriendin beesvleis gekook? Has|Rosie|'s|friend|beef|cooked Did Rosie's friend cook beef? Nee, Rosie se vriendin het nie beesvleis gekook nie. No|Rosie|'s (possessive)|friend|has|not|beef|cooked| No, Rosie's friend did not cook beef. Rosie se vriendin het hoender, groente en nagereg gekook. Rosie|'s|friend|cooked|chicken|vegetables|and|dessert| Rosie's friend cooked chicken, vegetables, and dessert.

Nege: Rosie is allergies vir hoender. No|Rosie|is|allergic|to|chicken Nine: Rosie is allergic to chicken.

Kan Rosie hoender eet? Can|Rosie|chicken| Can Rosie eat chicken? Nee, Rosie kan nie hoender eet nie. No|Rosie|can|not|chicken|eat|not No, Rosie cannot eat chicken. Sy is allergies vir hoender. She|is|allergic|to|chicken She is allergic to chicken.

Tien: Rosie eet slegs die groente en nagereg. Ten|Rosie|eats|only|the|vegetables|and|dessert Ten: Rosie only eats the vegetables and dessert.

Wat eet Rosie? What|eats|Rosie What does Rosie eat? Rosie eet slegs die groente en nagereg, maar nie die hoender nie. Rosie|eats|only|the|vegetables|and|dessert|but|not|the|chicken| Rosie only eats the vegetables and dessert, but not the chicken.

SENT_CWT:AFkKFwvL=2.75 PAR_TRANS:gpt-4o-mini=2.05 en:AFkKFwvL openai.2025-01-22 ai_request(all=66 err=0.00%) translation(all=55 err=0.00%) cwt(all=403 err=1.74%)