Sara het heel oggend probeer ontbyt maak.
Sara|has|whole|morning|tried|breakfast|to make
Sara spent the whole morning trying to make breakfast.
Haar seun en man het ook vir ontbyt gewag.
Her|son|and|husband|have|also|for|breakfast|waited
Her son and husband were also waiting for breakfast.
Daar was nie te veel kos toe Sara in die yskas kyk nie.
There|was|not|too|much|food|when|Sara|in|the|fridge|looked|not
There wasn't too much food when Sara looked in the fridge.
Al wat sy gesien het was eiers, brood en melk.
All|that|she|saw|has|were|eggs|bread|and|milk
All she saw were eggs, bread and milk.
Op die ou end het sy besluit om ‘n paar eiers te maak.
At|the|old|end|has|she|decided|to||few|eggs|to|make
In the end, she decided to make some eggs.
Sy het ‘n pot water gekook en die eiers in die water gesit.
She|has||pot|water|boiled|and|the|eggs|in|the|water|placed
She boiled a pot of water and put the eggs in the water.
Sy het ook vir haarself en haar man tee gemaak.
She|has|also|for|herself|and|her|husband|tea|made
She also made tea for herself and her husband.
Haar seun het eerder lemoensap gehad.
Her|son|had|earlier|orange juice|
Her son had orange juice instead.
Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.
Here|is|the same|story|in||different|way|told
Ek probeer heel oggend ontbyt maak.
I|try|whole|morning|breakfast|make
My seun en man wag ook vir ontbyt.
My|son|and|husband|waits|also|for|breakfast
Ek het in die yskas gekyk, maar daar is nie te veel kos nie.
I|have|in|the||looked|but|there|is|not|too|much|food|
Ek het eiers, brood en melk gesien.
I|have|eggs|bread|and|milk|saw
So ek het besluit om ‘n paar eiers te maak.
So|I|have|decided|to||few|eggs|to|make
Ek kook ‘n pot water en het die eiers in die water gesit.
I|boil||pot|water|and|have|the|eggs|in|the|water|placed
Ek maak ook vir myself en my man tee.
I|make|also|for|myself||myself|husband|tea
My seun het eerder lemoensap.
My|son|has|rather|orange juice
Vrae:
Questions
Een: Sara het probeer ontbyt maak.
One|Sara|has|tried|breakfast|to make
Wat het Sara probeer maak?
What|has|Sara|tried|to make
Sara het probeer ontbyt maak.
Sara|has|tried|breakfast|to make
Twee: Sarah se seun en man het ook vir ontbyt gewag.
Two|Sarah|her|son|and|husband|has|also|for|breakfast|waited
Waarvoor het Sarah se seun en man gewag?
What for|did|Sarah|'s|son|and|husband|wait
Hulle het ook vir ontbyt gewag.
They|have|also|for|breakfast|waited
They also waited for breakfast.
Drie: Daar was nie te veel kos in die yskas nie.
Three|There|was|not|too|much|food|in|the||not
Three: There wasn't too much food in the fridge.
Was daar baie kos in die yskas?
Was|there|much|food|in|the|
Was there a lot of food in the fridge?
Nee, daar was nie te veel kos in die yskas nie.
No|there|was|not|too|much|food|in|the||not
Vier: Sara het eiers, brood en melk in die yskas gesien.
Four|Sara|has|eggs|bread|and|milk|in|the||seen
Wat het Sara in die yskas gesien?
What|did|Sara|in|the||see
Sara het eiers, brood en melk in die yskas gesien.
Sara|has|eggs|bread|and|milk|in|the||seen
Vyf: Sara het besluit om ‘n paar eiers te kook.
Five|Sara|has|decided|to||few|eggs|to|boil
Wat het Sara besluit?
What|has|Sara|decided
Sara het besluit om ‘n paar eiers te kook.
Sara|has|decided|to||few|eggs|to|boil
Ses: Sara kook ‘n pot water, en het drie eiers in die water gesit.
Says|Sara|cooks||pot|water|and|has|three|eggs|in|the|water|placed
Wat is Sara besig om te doen?
What|is|Sara|busy|to|(infinitive marker)|do
Sara kook ‘n pot water, en het drie eiers in die water gesit.
Sara|cooks||pot|water|and|has|three|eggs|in|the|water|placed
Sewe: Sara het ook vir haarself en haar man tee gemaak.
Seven|Sara|has|also|for|herself|and|her|husband|tea|made
Wat het Sara nog gemaak?
What|has|Sara|else|made
Sara het ook vir haarself en haar man tee gemaak.
Sara|has|also|for|herself|and|her|husband|tea|made
Agt: Sara se seun drink lemoensap.
Eight|Sara|her|son|drinks|orange juice
Drink Sara se seun tee?
Does drink|Sara|her|son|tea
Nee, Sarah se seun drink nie tee nie.
No|Sarah|her|son|drinks|not|tea|not
Hy drink lemoensap.
He|drinks|orange juice