×

Używamy ciasteczek, aby ulepszyć LingQ. Odwiedzając stronę wyrażasz zgodę na nasze polityka Cookie.

image

LingQ Mini Stories, 33- Eric Loop Klas by die Universiteit

Eric het laas week klas geloop by die universiteit.

Hy het na die professor geluister.

Maar Eric het sy handboek vergeet.

So die klas het hom verwar.

Eric het ‘n ander klasmaat gevra vir hulp.

Hy het gevra om na die klasmaat se handboek te kyk.

Eric se klasmaat het gesê hy kon na sy handboek kyk.

Eric het “dankie” gesê en na die handboek gekyk.

Hy het probeer notas maak oor die klas, maar toe besef Eric dat hy ook sy pen vergeet het.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek is nou in die klas by die universiteit.

Ek luister na die professor.

Maar ek het my handboek vergeet.

So die klas verwar my.

Ek het ‘n ander klasmaat gevra vir hulp.

Ek het gevra om na die klasmaat se handboek te kyk.

My klasmaat het my na sy handboek laat kyk.

Ek het “dankie” gesê en na die handboek gekyk.

Ek het probeer notas maak oor die klas, maar toe besef ek dat ek ook my pen vergeet het.

Vrae:

Een: Eric was in die klas by die universiteit.

Waar was Eric? Eric was in die klas by die universiteit.

Twee: Eric het na die professor geluister.

Na wie het Eric geluister? Hy het na die professor geluister.

Drie: Eric het sy handboek vergeet.

Wat het Eric vergeet? Eric het sy handboek vergeet.

Vier: Eric is verwar deur die klas.

Waardeur is Eric verwar? Eric is verwar deur die klas.

Vyf: Hy het ‘n ander klasmaat om hulp gevra, en het gevra om na die klasmaat se handboek te kyk.

Wat het Eric gedoen? Hy het ‘n ander klasmaat om hulp gevra, en het gevra om na die klasmaat se handboek te kyk.

Ses: Die klasmaat het Eric na sy handboek laat kyk.

Het die klasmaat Eric laat kyk na sy handboek? Ja, die klasmaat het Eric laat kyk na sy handboek.

Sewe: Eric probeer notas neem oor die klas.

Wat het Eric probeer doen? Hy het probeer om notas te neem oor die klas.

Agt: Eric het besef dat hy ook sy pen vergeet het.

Wat het Eric besef? Eric het besef dat hy ook sy pen vergeet het.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Eric het laas week klas geloop by die universiteit. Eric|has|last|week|class|walked|at|the|university Eric went to class at the university last week.

Hy het na die professor geluister. He|has|to|the|professor|listened He listened to the professor.

Maar Eric het sy handboek vergeet. But|Eric|has|his|textbook|forgotten But Eric forgot his textbook.

So die klas het hom verwar. So|the|class|has|him|confused So the class confused him.

Eric het ‘n ander klasmaat gevra vir hulp. Eric|has||another|classmate|asked|for|help Eric asked another classmate for help.

Hy het gevra om na die klasmaat se handboek te kyk. He|has|asked|to|at|the|classmate|'s|textbook|to|look He asked to look at the classmate's textbook.

Eric se klasmaat het gesê hy kon na sy handboek kyk. Eric|'s|classmate|has|said|he|could|to|his|textbook|look Eric's classmate said he could look at his textbook.

Eric het “dankie” gesê en na die handboek gekyk. Eric|has|thank you|said|and|at|the|textbook|looked Eric said "thank you" and looked at the textbook.

Hy het probeer notas maak oor die klas, maar toe besef Eric dat hy ook sy pen vergeet het. He|past tense marker|tried|notes|to take|about|the|class|but|then|realized|Eric|that|he|also|his|pen|forgot|past tense marker He tried to take notes about the class, but then Eric realized that he had also forgotten his pen.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told Here is the same story, told in a different way.

Ek is nou in die klas by die universiteit. I|am|now|in|the|class|at|the|university I am now in class at the university.

Ek luister na die professor. I|listen|to|the|professor I listen to the professor.

Maar ek het my handboek vergeet. But|I|have|my|textbook|forgot But I forgot my textbook.

So die klas verwar my. |||confuses| So the class confuses me.

Ek het ‘n ander klasmaat gevra vir hulp. I|have||another|classmate|asked|for|help I asked another classmate for help.

Ek het gevra om na die klasmaat se handboek te kyk. I|have|asked|to|at|the|classmate|'s|textbook|to|look I asked to look at the classmate's textbook.

My klasmaat het my na sy handboek laat kyk. My|classmate|has|me|at|his|textbook|let|look My classmate made me look at his textbook.

Ek het “dankie” gesê en na die handboek gekyk. I|have|thank you|said|and|to|the|textbook|looked I said "thank you" and looked at the textbook.

Ek het probeer notas maak oor die klas, maar toe besef ek dat ek ook my pen vergeet het. I|have|tried|notes|to take|about|the|class|but|then|realized|I|that||also|my|pen|forgot|had I tried to take notes about the class, but then I realized that I had also forgotten my pen.

Vrae: Questions Questions:

Een: Eric was in die klas by die universiteit. One|Eric|was|in|the|class|at|the|university One: Eric was in class at the university.

Waar was Eric? Where|was|Eric where was eric Eric was in die klas by die universiteit. Eric|was|in|the|class|at|the|university Eric was in class at the university.

Twee: Eric het na die professor geluister. Two|Eric|has|to|the|professor|listened Two: Eric listened to the professor.

Na wie het Eric geluister? Who did Eric listen to? Hy het na die professor geluister. He|has|to|the|professor|listened He listened to the professor.

Drie: Eric het sy handboek vergeet. Three|Eric|has|his|textbook|forgotten Three: Eric forgot his textbook.

Wat het Eric vergeet? What|has|Eric|forgotten What did Eric forget? Eric het sy handboek vergeet. Eric|has|his|textbook|forgotten Eric forgot his textbook.

Vier: Eric is verwar deur die klas. Four|Eric|is|confused|by|the|class Four: Eric was confused by the class.

Waardeur is Eric verwar? Which||| What is Eric confused by? Eric is verwar deur die klas. Eric|is|confused|by|the|class Eric was confused by the class.

Vyf: Hy het ‘n ander klasmaat om hulp gevra, en het gevra om na die klasmaat se handboek te kyk. Five|He|has||another|classmate|for|help|asked|and|has|asked|to|to|the|classmate|'s|textbook|to|look Five: He asked another classmate for help, and asked to look at the classmate's textbook.

Wat het Eric gedoen? What|has|Eric|done What did Eric do? Hy het ‘n ander klasmaat om hulp gevra, en het gevra om na die klasmaat se handboek te kyk. He|has||another|classmate|for|help|asked|and|has|asked|to|at|the|classmate|'s|textbook|to|look He asked another classmate for help, and asked to look at the classmate's textbook.

Ses: Die klasmaat het Eric na sy handboek laat kyk. |The|classmate|has|Eric|at|his|textbook|made|look Six: The classmate made Eric look at his textbook.

Het die klasmaat Eric laat kyk na sy handboek? Did the classmate let Eric look at his textbook? Ja, die klasmaat het Eric laat kyk na sy handboek. Yes|the|classmate|has|Eric|let|look|at|his|textbook Yes, the classmate made Eric look at his textbook.

Sewe: Eric probeer notas neem oor die klas. Seven|Eric|tries|notes|to take|about|the|class Seven: Eric tries to take notes about the class.

Wat het Eric probeer doen? What|has|Eric|tried|to do What was Eric trying to do? Hy het probeer om notas te neem oor die klas. He|has|tried|to|notes|to|take|about|the|class

Agt: Eric het besef dat hy ook sy pen vergeet het. Eight|Eric|has|realized|that|he|also|his|pen|forgot|has

Wat het Eric besef? What|did|Eric|realize Eric het besef dat hy ook sy pen vergeet het. Eric|has|realized|that|he|also|his|pen|forgot|has