Adriaan se gunsteling sanger het laas maand ‘n konsert gehad.
Adriaan wou na die konsert toe gaan.
Hy sou moes kaartjies koop om te kan gaan.
Hy het aanlyn begin soek vir kaartjies.
Maar daar was net ‘n paar kaartjies oor.
Baie kaartjies was reeds verkoop.
Adriaan het amper die beste sitplek kaartjie wat oor was gekoop.
Maar die kaartjie was ‘n bietjie te ver weg van die verhoog.
Adriaan het besluit dis nie goed genoeg nie.
Hy het besluit om weer te probeer volgende keer.
Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.
My gunsteling sanger gaan volgende maand ‘n konsert hou.
My vriend sal na die konsert toe wil gaan.
Ek sal more kaartjies koop sodat ek ook na die konsert toe kan gaan.
Ek sal aanlyn begin soek vir kaartjies.
Maar ek is seker daar sal net ‘n paar kaartjies oor wees.
Baie kaartjies sal reeds verkoop wees.
Môre sal ek die beste sitplek kaartjie kies wat oor is.
Die sitplek sal waarskynlik bietjie ver weg wees van die verhoog af.
Maar ek dink dit sal goed genoeg wees.
Ek sal net bly wees om ‘n kaartjie te kry.
Vrae:
Een: Adriaan se gunsteling sanger het ‘n konsert gehad.
Wie het ‘n konsert gehad? Adriaan se gunsteling sanger het ‘n konsert gehad.
Twee: Adriaan wou na die konsert toe gaan.
Waarnatoe wou Adriaan gaan? Adriaan wou na die konsert toe gaan.
Drie: Adriaan sou moes kaartjies koop om te kan gaan.
Wat sou Adriaan moes doen? Hy sou moes kaartjies koop om te kan gaan.
Vier: Hy het aanlyn begin soek vir kaartjies.
Waar het hy begin soek vir kaartjies? Hy het aanlyn begin soek vir kaartjies.
Vyf: Daar sal net ‘n paar kaartjies oor wees want baie kaartjies is reeds verkoop.
Hoeveel kaartjies sal oor wees? Daar sal net ‘n paar kaartjies oor wees. Baie kaartjies is reeds verkoop.
Ses: Adriaan sal die beste sitplek kaartjie kies wat oor is.
Watter sitplek kaatjie sal Adriaan kies? Hy sal die beste sitplek kaartjie wat oor is kies.
Sewe: Die sitplek sal waarskynlik bietjie te ver weg wees van die verhoog af.
Waar sal die sitplek wees? Die sitplek sal waarskynlik bietjie te ver weg wees van die verhoog af.
Agt: Adriaan dink die kaartjie sal goed genoeg wees.
Hoe voel Adriaan oor die kaartjie? Hy dink die kaartjie sal goed genoeg wees.