×

Używamy ciasteczek, aby ulepszyć LingQ. Odwiedzając stronę wyrażasz zgodę na nasze polityka Cookie.

image

LingQ Mini Stories, 4- My Dogter is ‘n Goeie Leerling

4- My Dogter is ‘n Goeie Leerling

My dogter gaan elke dag skool toe.

Sy hou baie van skool.

Sy in ‘n goeie leerling by die skool.

Die onderwysers hou baie van my dogter.

My dogter het baie vriende.

Haar beste vriendin is Amy.

Amy hou van wiskunde en wetenskap.

My dogter hou van Engels en geskiedenis.

Hulle help mekaar met huiswerk.

Hulle leer hard en doen goed op skool.

Ek gaan elke dag skool toe.

Ek hou baie van skool.

Ek is ‘n goeie leerling by die skool.

My onderwysers hou baie van my.

Ek het ook baie vriende.

My beste vriendin is Amy.

Sy hou van wiskunde en wetenskap.

Ek hou van Engels en geskiedenis.

Ons help mekaar met huiswerk.

Ons leer hard en doen goed op skool.

Een: Die dogter gaan elke dag skool toe.

Gaan die dogter elke dag skool toe?

Ja, sy gaan elke dag skool toe.

Twee: Die dogter hou van skool.

Hou die dogter van skool?

Ja, sy hou van skool.

Drie: Die dogter is ‘n goeie leerling.

Is die dogter is slegte leerling?

Nee, die dogter is nie ‘n slegte leerling nie, sy is ‘n goeie leerling.

Vier: Die onderwysers hou van die dogter.

Hou die onderwysers van die dogter?

Ja, die onderwysers hou van die dogter.

Vyf: Haar beste vriendin is genaamd Amy.

Is haar beste vriendin se naam Julie?

Nee, haar beste vriendin is genaamd Amy.

Ses: Amy hou van wiskunde en wetenskap.

Hou Amy van Engels en geskiedenis?

Nee, sy hou van wiskunde en wetenskap.

Sewe: Die dogter en Amy doen goed op skool.

Doen die dogter en Amy goed op skool?

Ja, die dogter en Amy doen goed op skool.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

4- My Dogter is ‘n Goeie Leerling My|Daughter|is||Good|Student |dochter||||leerling 4- Meine Tochter ist eine gute Schülerin 4- My Daughter is a Good Student 4- Mi hija es buena estudiante 4- Ma fille est une bonne élève 4- 私の娘は良い生徒です 4- 내 딸은 좋은 학생입니다 4- Mijn dochter is een goede student 4- Moja córka jest dobrą uczennicą 4- Minha filha é uma boa aluna

My dogter gaan elke dag skool toe. My|daughter|goes|every|day|school|to Meine Tochter geht jeden Tag zur Schule. My daughter goes to school every day.

Sy hou baie van skool. ||||Schule She|loves|much|of|school Sie mag die Schule sehr. She likes school very much.

Sy in ‘n goeie leerling by die skool. She|is||good|student|at|the|school Sie war eine gute Schülerin in der Schule. She in a good student at school.

Die onderwysers hou baie van my dogter. The|teachers|love|much|of|my|daughter |leraren||||| Die Lehrer mögen meine Tochter sehr. The teachers like my daughter very much.

My dogter het baie vriende. My|daughter|has|many|friends Meine Tochter hat viele Freunde. My daughter has many friends.

Haar beste vriendin is Amy. |beste|||Amy Her|best|friend|is|Amy |beste|vriendin||Amy Ihre beste Freundin ist Amy. Her best friend is Amy.

Amy hou van wiskunde en wetenskap. Amy|loves|of|mathematics|and|science |||wiskunde||wetenschap Amy mag Mathematik und Naturwissenschaften. Amy likes math and science.

My dogter hou van Engels en geskiedenis. |Tochter|||Englisch|| My|daughter|loves|of|English|and|history ||||Engels||geschiedenis Meine Tochter mag Englisch und Geschichte. My daughter likes English and history.

Hulle help mekaar met huiswerk. They|help|each other|with|homework ||elkaar||huiswerk Sie helfen sich gegenseitig bei den Hausaufgaben. They help each other with homework.

Hulle leer hard en doen goed op skool. They|study|hard|and|do|well|at|school ||hard||||| Sie lernen fleißig und sind in der Schule gut. They study hard and do well in school.

Ek gaan elke dag skool toe. I|go|every|day|school|to Ich gehe jeden Tag zur Schule. I go to school every day.

Ek hou baie van skool. I|like|very|of|school Ich mag die Schule wirklich. I really like school.

Ek is ‘n goeie leerling by die skool. I|am||good|student|at|the|school I am a good student at school.

My onderwysers hou baie van my. My|teachers|love|much|of|me My teachers like me a lot.

Ek het ook baie vriende. I|have|also|many|friends I also have many friends.

My beste vriendin is Amy. My|best|friend|is|Amy My best friend is Amy.

Sy hou van wiskunde en wetenskap. She|loves|of|mathematics|and|science Sie mag Mathematik und Naturwissenschaften. She likes math and science.

Ek hou van Engels en geskiedenis. I|like|of|English|and|history I like English and history.

Ons help mekaar met huiswerk. We|help|each other|with|homework We help each other with homework.

Ons leer hard en doen goed op skool. We|study|hard|and|do|well|at|school We study hard and do well in school.

Een: Die dogter gaan elke dag skool toe. One|The|daughter|goes|every|day|school|to One: The daughter goes to school every day.

Gaan die dogter elke dag skool toe? Does go|the|girl|every|day|school|to Does the daughter go to school every day?

Ja, sy gaan elke dag skool toe. Yes|she|goes|every|day|school|to Yes, she goes to school every day.

Twee: Die dogter hou van skool. Two|The|daughter|likes|of|school Zweitens: Die Tochter mag die Schule. Two: The daughter likes school.

Hou die dogter van skool? Is||daughter|from|school Does the daughter like school?

Ja, sy hou van skool. Yes|she|likes|of|school Yes, she likes school.

Drie: Die dogter is ‘n goeie leerling. Three|The|daughter|is||good|student Three: The daughter is a good student.

Is die dogter is slegte leerling? Is|the|daughter|is|bad|student ||||slecht| Is the daughter a bad student?

Nee, die dogter is nie ‘n slegte leerling nie, sy is ‘n goeie leerling. No|the|daughter|is|not||bad|student|not|she|is||good|student No, the daughter is not a bad pupil, she is a good pupil.

Vier: Die onderwysers hou van die dogter. Four|The|teachers|like|of|the|girl Four: The teachers like the girl.

Hou die onderwysers van die dogter? Do the teachers like the girl?

Ja, die onderwysers hou van die dogter. Yes|the|teachers|like|of|the|girl Yes, the teachers like the girl.

Vyf: Haar beste vriendin is genaamd Amy. Five|Her|best|friend|is|named|Amy |||||genoemd| Fünftens: Ihre beste Freundin heißt Amy. Five: Her best friend is named Amy.

Is haar beste vriendin se naam Julie? ||||||Julie Is|her|best|friend|'s|name|Julie ||||||Julie Is her best friend's name Julie?

Nee, haar beste vriendin is genaamd Amy. No|her|best|friend|is|named|Amy No, her best friend is named Amy.

Ses: Amy hou van wiskunde en wetenskap. Sentence|Amy|loves|of|mathematics|and|science Six: Amy likes math and science.

Hou Amy van Engels en geskiedenis? |Amy|||| Does Amy like English and history?

Nee, sy hou van wiskunde en wetenskap. No|she|likes|of|mathematics|and|science No, she likes math and science.

Sewe: Die dogter en Amy doen goed op skool. Seven|The|daughter|and|Amy|do|well|at|school Seven: The daughter and Amy are doing well at school.

Doen die dogter en Amy goed op skool? Do|the|daughter|and|Amy|well|at|school Are the daughter and Amy doing well at school?

Ja, die dogter en Amy doen goed op skool. Yes|the|daughter|and|Amy|do|well|at|school Ja, der Tochter und Amy geht es gut in der Schule. Yes, the daughter and Amy are doing well at school.