Jessica het onlangs ‘n nuwe werk begin.
Jessica|has|recently||new|job|started
Sy geniet die werk baie, alhoewel sy ‘n paar probleme met haar baas het.
She|enjoys|the|work|very|although|she||few|problems|with|her|boss|
Gedurende vergaderings, as sy iets probeer sê, laat die baas haar nie praat nie.
During|meetings|if|she|something|tries|to say|allows|the|boss|her|not|to talk|not
During meetings, if she tries to say something, the boss won't let her speak.
Sy wens hy wil haar meer kans gee om te praat, en sy sal daarvan hou as hy meer omgegee het vir haar opinies.
She|wishes|he|would|her|more|chance|gives|to|to|talk|and|she|will||likes|if|he|more|cared|had|for|her|opinions
Sy hoop sy sal hierdie probleem kan oplos.
She|hopes|she|will|this|problem|can|solve
She hopes she will be able to solve this problem.
Sy kan weer soek vir ‘n nuwe werk, maar oor die algemeen dink sy dis beter as sy by die een bly.
She|can|again|search|for||new|job|but|in|the|general|thinks|she|it is|better|than|she|at|the|one|stays
She can look for a new job again, but in general she thinks it's better if she stays with the one.
Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.
Here|is|the same|story|in||different|way|told
Ek het laasjaar ‘n nuwe werk begin.
I|have|last year||new|job|started
Eers het ek die werk baie geniet, alhoewel ek ‘n paar probleme met my baas gehad het.
At first|I|I|the|work|very|enjoyed|although|I||few|problems|with|my|boss|had|I
At first I really enjoyed the job, although I had some problems with my boss.
Gedurende vergaderings, as ek iets probeer sê het, het die baas my nie laat praat nie.
During|meetings|if|I|something|try|to say|past tense marker||the|boss|me|not|let|talk|not
During meetings, if I tried to say something, the boss wouldn't let me speak.
Ek het gewens hy wil my meer kans gee om te praat, en ek sou daarvan gehou het as hy meer omgegee het vir my opinies.
I|have|wished|he|would|me|more|chance|would give|to|to|talk|and|I|would||liked|had|if|he|more|cared|had|for|my|opinions
I wished he would give me more of a chance to speak, and I would have liked it if he cared more about my opinions.
Ek het gehoop ek sal hierdie probleem kan oplos.
I|have|hoped|I|will|this|problem|can|solve
I was hoping I would be able to solve this problem.
Ek kon weer soek vir nuwe werk, maar oor die algemeen het ek gedink dis beter as ek by die een bly.
I|could|again|search|for|new|job|but|over|the|general|have|I||||||at|the|one|stay
I could look for a new job again, but overall I thought it was better if I stayed with the one.
Vrae:
Questions
Een: Jessica het onlangs ‘n nuwe werk begin.
One|Jessica|has|recently||new|job|started
Wat het Jessica onlangs gedoen?
What|has|Jessica|recently|done
Jessica het onlangs ‘n nuwe werk begin.
Jessica|has|recently||new|job|started
Twee: Sy geniet haar werk baie.
Two|She|enjoys|her|work|very
Geniet sy haar werk?
Does enjoy|she|her|work
Ja, sy geniet die werk baie.
Yes|she|enjoys|the|work|very much
Drie: Sy het ‘n paar probleme met haar baas.
Three|She|has||few|problems|with|her|boss
Met wie het sy probleme?
With|whom|has|his|problems
Sy het ‘n paar probleme met haar baas.
She|has||few|problems|with|her|boss
Vier: Gedurende vergaderings, as sy iets probeer sê, laat die baas haar nie praat nie.
Four|During|meetings|if|she|something|tries|to say|lets|the|boss|her|not|talk|not
Wat gebeur gedurende vergaderings?
What|happens|during|meetings
Gedurende vergaderings, as sy iets probeer sê, laat die baas haar nie praat nie.
During|meetings|if|she|something|tries|to say|allows|the|boss|her|not|to talk|not
Vyf: Ek het gewens hy wil my meer kans gee om te praat.
Five|I|have|wished|he|would|me|more|chance|gives|to|(infinitive marker)|talk
Wat het ek gewens?
What|has|I|wished
Ek het gewens hy wil my meer kans gee om te praat.
I|have|wished|he|would|me|more|chance|give|to|(infinitive marker)|talk
Ses: Ek sou daarvan gehou het as hy meer omgegee het vir my opinies.
Say|I|would|of it|liked|had|if|he|more|cared|had|for|my|opinions
Waarvan sou ek gehou het?
of what|would|I|liked|had
What would I have liked?
Ek sou daarvan gehou het as hy meer omgegee het vir my opinies.
I|would|of that|liked|had|if|he|more|cared|had|for|my|opinions
Sewe: Ek het gehoop ek sal hierdie probleem kan oplos.
Seven|I|have|hoped|I|will|this|problem|can|solve
Wat het ek gehoop?
What|have|I|hoped
Ek het gehoop ek sal hierdie probleem kan oplos.
I|have|hoped|I|will|this|problem|can|solve
Agt: Ek kon weer soek vir ‘n nuwe werk, maar oor die algemeen het ek gedink dis beter as ek by die een bly.
Eight|I|could|again|search|for||new|job|but|about|the|general|have|I|thought|it is|better|than|I|at|the|one|stay
Waarom het ek nie vir ‘n nuwe werk gesoek nie?
Why|have|I|not|for||new|job|searched|not
Want oor die algemeen het ek gedink dis beter as ek by die een bly.
Because|about|the|general|have|I|thought|it is|better|than|I|at|the|one|stay
Because in general I thought it was better if I stayed with the one.