×

Używamy ciasteczek, aby ulepszyć LingQ. Odwiedzając stronę wyrażasz zgodę na nasze polityka Cookie.

image

LingQ Mini Stories, 7- James Werk in ‘n Kantoor

James werk in ‘n kantoor.

Hy is elke dag baie besig.

Hy het baie vergaderings met sy kliënte.

James hou nie van hierdie vergaderings nie.

Hy dink hulle is baie vervelig.

Sommige kliënte is vriendelik teenoor James.

Maar, ander kliënte is nie vriendelik nie.

James breek lank vir middagete.

Hy kan vyfuur huis toe gaan.

Hy wag elke dag vir vyfuur om te kom.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek werk in ‘n kantoor.

Ek is elke dag baie besig.

Ek het baie vergaderings met my kliënte.

Ek hou nie van hierdie vergaderings nie.

Ek dink hulle is baie vervelig.

Sommige kliënte is vriendelik met my.

Maar, ander kliënte is nie vriendelik nie.

Ek breek lank vir middagete.

Ek kan vyfuur huis toe gaan.

Ek wag elke dag vir vyfuur om te kom.

Vrae:

Een: James werk in ‘n kantoor. Werk James by ‘n skool? Nee, James werk in ‘n kantoor.

Twee: James is elke dag baie besig. Is James baie besig? Ja, James is elke dag baie besig.

Drie: James het baie vergaderings met sy kliënte. Het James min vergaderings met sy kliënte? Nee, hy het baie vergaderings met sy kliënte.

Vier: James dink die vergaderings is vervelig. Dink James die vergaderings is vervelig? Ja, James dink die vergadering is vervelig.

Vyf: Sommige van die kliënte is vriendelik. Is al die kliënte vriendelik? Nee, sommige van die kliënte is vriendelik.

Ses: James neem ‘n lang breek vir middagete. Neem hy ‘n kort breek vir middagete? Nee, hy neem nie ‘n kort breek vir middagete nie. Hy neem ‘n lang breek vir middagete.

Sewe: James kan vyfuur huis toe gaan. Kan James vieruur huis toe gaan? Nee, hy kan vyfuur huis toe gaan.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

James werk in ‘n kantoor. James|works|in||office James||||kantoor James works in an office. Джеймс працює в офісі.

Hy is elke dag baie besig. He|is|every|day|very|busy |||||druk Er ist jeden Tag sehr beschäftigt. He is very busy every day.

Hy het baie vergaderings met sy kliënte. He|has|many|meetings|with|his|clients |||vergaderingen|||klanten Er hat viele Treffen mit seinen Kunden. He has many meetings with his customers.

James hou nie van hierdie vergaderings nie. James|likes|not|of|these|meetings| James mag diese Treffen nicht. James does not like these meetings.

Hy dink hulle is baie vervelig. He||they|are|very|boring |||||vervelend Er findet sie sehr langweilig. He thinks they are very boring.

Sommige kliënte is vriendelik teenoor James. Some|clients|are|friendly|towards|James sommige||||tegenover| Einige Kunden sind freundlich zu James. Some customers are friendly to James.

Maar, ander kliënte is nie vriendelik nie. But|other|clients|are|not|friendly| Aber andere Kunden sind nicht freundlich. Some customers are not nice, though.

James breek lank vir middagete. James|breaks|long|for|lunch |breekt|lang||lunch James macht eine lange Mittagspause. James takes long lunch breaks.

Hy kan vyfuur huis toe gaan. He|can|at five|home|to|go ||vijf uur||| Er kann um fünf Uhr nach Hause gehen. He can go home at five.

Hy wag elke dag vir vyfuur om te kom. He|waits|every|day|for|five o'clock|to|come|come |wacht||||||| Er wartet jeden Tag fünf Stunden darauf, zu kommen. He waits every day for five to come.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told Here is the same story told in a different way.

Ek werk in ‘n kantoor. I|work|in||office I work in an office.

Ek is elke dag baie besig. I|am|every|day|very|busy I am very busy every day.

Ek het baie vergaderings met my kliënte. I|have|many|meetings|with|my|clients I have many meetings with my customers.

Ek hou nie van hierdie vergaderings nie. I|like|not|of|these|meetings| Ich mag diese Treffen nicht. I do not like these meetings.

Ek dink hulle is baie vervelig. I|think|they|are|very|boring I think they are very boring.

Sommige kliënte is vriendelik met my. Some|clients|are|friendly|with|me Some customers are friendly to me.

Maar, ander kliënte is nie vriendelik nie. But|other|clients|are|not|friendly| Some customers are not nice, though.

Ek breek lank vir middagete. I|break|long|for|lunch Zum Mittagessen mache ich eine lange Pause. I take long lunch breaks.

Ek kan vyfuur huis toe gaan. I|can|at five o'clock|home|then|go I can go home at five.

Ek wag elke dag vir vyfuur om te kom. I|wait|every|day|for|five o'clock|to|come| Ich warte jeden Tag fünf Stunden darauf. I wait every day for five to come.

Vrae: Questions Questions:

Een: James werk in ‘n kantoor. One|James|works|in||office One: James works in an office. Werk James by ‘n skool? Does work|James|at||school Does James work at a school? Nee, James werk in ‘n kantoor. No|James|works|in||office No, James works in an office.

Twee: James is elke dag baie besig. Two|James|is|every|day|very|busy Two: James is very busy every day. Is James baie besig? Is|James|very|busy Is James very busy? Ja, James is elke dag baie besig. Yes|James|is|every|day|very|busy Yes, James is very busy every day.

Drie: James het baie vergaderings met sy kliënte. Three|James|has|many|meetings|with|his|clients Three: James has many meetings with his customers. Het James min vergaderings met sy kliënte? ||fewer|||| ||min|||| Does James have a few meetings? Nee, hy het baie vergaderings met sy kliënte. No|he|has|many|meetings|with|his|clients No, James has many meetings with his customers.

Vier: James dink die vergaderings is vervelig. Four|James|thinks|the|meetings|are|boring Four: James thinks the meetings are boring. Dink James die vergaderings is vervelig? Think|James|the|meetings|are|boring Does James think the meetings are boring? Ja, James dink die vergadering is vervelig. Yes|James|thinks|the|meeting|is|boring ||||vergadering|| Yes, James thinks the meetings are boring.

Vyf: Sommige van die kliënte is vriendelik. Five|Some|of|the|clients|are|friendly Five: Some of the customers are friendly. Is al die kliënte vriendelik? Are|all|the|clients|friendly |alle||| Are all the customers friendly? Nee, sommige van die kliënte is vriendelik. No|some|of|the|clients|are|friendly No, some of the customers are friendly.

Ses: James neem ‘n lang breek vir middagete. Says|James|takes||long|break|for|lunch ||||lange||| Six: James takes long lunch breaks. Neem hy ‘n kort breek vir middagete? Does take|he||short|break|for|lunch Does James take short lunch breaks? Nee, hy neem nie ‘n kort breek vir middagete nie. No|he|takes|not||short|break|for|lunch|not No, he does not take short breaks. Hy neem ‘n lang breek vir middagete. He|takes||long|break|for|lunch He takes long lunch breaks.

Sewe: James kan vyfuur huis toe gaan. Seven|James|can|five o'clock|home|to|go Seven: James can go home at five. Kan James vieruur huis toe gaan? Can|James|four o'clock|home|then|go ||vier uur||| Can James go home at four? Nee, hy kan vyfuur huis toe gaan. No|he|can|at five|home|to|go No, he can go home at five.