×

Nós usamos os cookies para ajudar a melhorar o LingQ. Ao visitar o site, você concorda com a nossa política de cookies.

image

LingQ Mini Stories, 28- Stella Sal ‘n Nuwe Land Besoek

Stella sal ‘n nuwe land besoek.

Sy moet haar reis deur die nuwe land beplan.

Sy wil per trein deur die land reis.

Eers sal sy na ‘n groot stad toe gaan.

Dan sal sy ‘n paar bekende plekke in die stad besoek.

Daarna sal sy per kar deur die platteland reis.

Sy sal baie foto's neem.

Sy wil haar vriende die foto's wys.

Na haar reis sal sy die foto's aanlyn plaas.

Sy hoop die internet-konneksie sal goed wees.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het ‘n nuwe land besoek.

Ek moes my reis deur die land beplan.

Ek wou per trein deur die land reis.

Ek sou eers na ‘n groot stad toe gaan.

Dan sou ek ‘n paar bekende plekke in die stad besoek.

Daarna sou ek per kar deur die platteland reis.

Ek sou baie foto's neem.

Ek wou my vriende my foto's wys.

Na my reis sou ek elk van my foto's aanlyn wys.

Ek het gehoop dat die internet-konneksie sou goed wees.

Vrae:

Een: Stella sal ‘n nuwe land besoek. Wat sal Stella doen? Sy sal ‘n nuwe land besoek.

Twee: Stella moet haar reis deur die land beplan. Wat moet Stella doen? Sy moet haar reis deur die land beplan.

Drie: Stella wil per trein deur die land reis. Hoe wil Stella reis? Sy wil per trein deur die land reis.

Vier: Stella sal eers na ‘n groot stad toe gaan. Waarheen sal sy eerste gaan? Sy sal eerste na ‘n groot stad toe gaan.

Vyf: Stella sal ‘n paar bekende plekke in die stad besoek. Wat sal sy in die stad doen? Sy sal ‘n paar bekende plekke in die stad besoek.

Ses: Sy sou per kar na die platteland toe gaan. Hoe sou sy na die platteland toe gaan? Sy sou per kar na die platteland toe gaan.

Sewe: Sy wou baie foto's daar neem. Hoeveel foto's sou sy daar neem? Sy wou baie foto's daar neem.

Agt: Sy wou haar vriende haar foto's wys. Aan wie wou sy haar foto's wys? Sy wou haar vriende haar foto's wys.

Nege: Sy sou elk van haar foto's aanlyn wys na die reis. Wanneer sou sy haar foto's aanlyn wys? Sy sou elk van haar foto's aanlyn wys na die reis.

Tien: Sy het gehoop dat die internet-konneksie sou goed wees. Waarvoor het sy gehoop? Sy het gehoop dat die internet-konneksie sou goed wees.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Stella sal ‘n nuwe land besoek. Stella|will||new|country|visit Stella will visit a new country.

Sy moet haar reis deur die nuwe land beplan. She|must|her|journey|through|the|new|country|plan She must plan her journey through the new country.

Sy wil per trein deur die land reis. She|wants|by|train|through|the|country|travel She wants to travel across the country by train.

Eers sal sy na ‘n groot stad toe gaan. First|will|she|to||big|city|there|go First she will go to a big city.

Dan sal sy ‘n paar bekende plekke in die stad besoek. Then|will|she||few|famous|places|in|the|city|visit Then she will visit some famous places in the city.

Daarna sal sy per kar deur die platteland reis. Then|will|she|by|car|through|the|countryside|travel After that she will travel by car through the countryside.

Sy sal baie foto's neem. She|will|many|photos|take She will take lots of pictures.

Sy wil haar vriende die foto's wys. She|wants|her|friends|the|photos|to show She wants to show her friends the pictures.

Na haar reis sal sy die foto's aanlyn plaas. After|her|trip|will|she|the|photos|online|post After her trip, she will post the photos online.

Sy hoop die internet-konneksie sal goed wees. She|hopes|the||connection|will|good|be She hopes the internet connection will be good.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told Here is the same story, told in a different way.

Ek het ‘n nuwe land besoek. I|have||new|country|visited I visited a new country.

Ek moes my reis deur die land beplan. I|had to|my|journey|through|the|country|plan I had to plan my trip across the country.

Ek wou per trein deur die land reis. I|would|by|train|through|the|country|travel I wanted to travel across the country by train.

Ek sou eers na ‘n groot stad toe gaan. I|would|first|to||big|city|there|go I would go to a big city first.

Dan sou ek ‘n paar bekende plekke in die stad besoek. Then|would|I||few|famous|places|in|the|city|visit Then I would visit some famous places in the city.

Daarna sou ek per kar deur die platteland reis. Then|would|I|by|car|through|the|countryside|travel After that I would travel by car through the countryside.

Ek sou baie foto's neem. I|would|many|photos|take I would take lots of pictures.

Ek wou my vriende my foto's wys. I|wanted|my|friends|my|photos|show I wanted to show my friends my photos.

Na my reis sou ek elk van my foto's aanlyn wys. After|my|trip|would|I|each|of|my|photos|online|show After my trip, I would show each of my photos online.

Ek het gehoop dat die internet-konneksie sou goed wees. I|have|hoped|that|the|||would|good|be I was hoping that the internet connection would be good.

Vrae: Questions

Een: Stella sal ‘n nuwe land besoek. One|Stella|will||new|country|visit One: Stella will visit a new country. Wat sal Stella doen? What|will|Stella|do What will Stella do? Sy sal ‘n nuwe land besoek. She|will||new|country|visit

Twee: Stella moet haar reis deur die land beplan. Two|Stella|must|her|trip|through|the|country|plan Wat moet Stella doen? What|must|Stella|do Sy moet haar reis deur die land beplan. She|must|her|journey|through|the|country|plan

Drie: Stella wil per trein deur die land reis. Three|Stella|wants|by|train|through|the|country|travel Three: Stella wants to travel across the country by train. Hoe wil Stella reis? How|wants|Stella|to travel How does Stella want to travel? Sy wil per trein deur die land reis. She|wants|by|train|through|the|country|travel

Vier: Stella sal eers na ‘n groot stad toe gaan. Four|Stella|will|first|to||big|city|there|go Four: Stella will go to a big city first. Waarheen sal sy eerste gaan? Where to|will|she|first|go Where will she go first? Sy sal eerste na ‘n groot stad toe gaan. She|will|first|to||big|city|there|go She will go to a big city first.

Vyf: Stella sal ‘n paar bekende plekke in die stad besoek. Five|Stella|will||few|famous|places|in|the|city|visit Five: Stella will visit some famous places in the city. Wat sal sy in die stad doen? What|will|she|in|the|city|do What will she do in the city? Sy sal ‘n paar bekende plekke in die stad besoek. She|will||few|famous|places|in|the|city|visit She will visit some famous places in the city.

Ses: Sy sou per kar na die platteland toe gaan. She|She|would|by|car|to|the|countryside|there|go Six: She would go to the countryside by car. Hoe sou sy na die platteland toe gaan? How|would|she|to|the|countryside|there|go How would she go to the countryside? Sy sou per kar na die platteland toe gaan. She|would|by|car|to|the|countryside|there|go She would go to the countryside by car.

Sewe: Sy wou baie foto's daar neem. Seven|She|would|many|photos|there|take Seven: She wanted to take a lot of pictures there. Hoeveel foto's sou sy daar neem? How many|photos|would|she|there|take How many pictures would she take there? Sy wou baie foto's daar neem. She|wanted|many|photos|there|to take

Agt: Sy wou haar vriende haar foto's wys. Eight|She|wanted|her|friends|her|photos|to show Aan wie wou sy haar foto's wys? To|whom|wanted|she|her|photos|show Who did she want to show her pictures to? Sy wou haar vriende haar foto's wys. She|wanted|her|friends|her|photos|to show She wanted to show her photos to her friends.

Nege: Sy sou elk van haar foto's aanlyn wys na die reis. Nine|She|would|each|of|her|photos|online|show|after|the|trip Nine: She would show every one of her photos online after the trip. Wanneer sou sy haar foto's aanlyn wys? When|would|she|her|photos|online|show When would she show her photos online? Sy sou elk van haar foto's aanlyn wys na die reis. She|would|each|of|her|photos|online|show|after|the|trip She would show each of her photos online after the trip.

Tien: Sy het gehoop dat die internet-konneksie sou goed wees. Ten|She|has|hoped|that|the|||would|good|be Ten: She hoped that the internet connection would be good. Waarvoor het sy gehoop? What for|did|she|hope What was she hoping for? Sy het gehoop dat die internet-konneksie sou goed wees. She|has|hoped|that|the|||would|good|be