×

Nós usamos os cookies para ajudar a melhorar o LingQ. Ao visitar o site, você concorda com a nossa política de cookies.

image

LingQ Mini Stories, 42- Erika Koop ‘n Nuwe Hond

Erika wil ‘n nuwe hond koop.

Sy kyk na honde in die troeteldierwinkel.

Sy vra die winkelklerk ‘n paar vrae.

Sy vra, “Watter soort hond is die vriendelikste?”

Die winkelklerk sê, “ Daardie een.”

En hy wys na die kleinste hond.

Erika vra, “Watter hond is die slimste?”

Die klerk wys weer na dieselfde hond.

Erika dink daardie hond is die beste.

Sy besluit om hom te koop.

Sy hoop die ander troeteldiere sal van die nuwe hond hou.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

My suster wou ‘n nuwe hond koop.

Sy het na honde in die troeteldierwinkel gekyk.

Sy het die winkelklerk ‘n paar vrae gevra.

Sy het gevra, “Watter soort hond is die vriendelikste?”

Die winkel klerk het gesê, “ Daardie een.”

En hy na die kleinste hond gewys.

My suster het gevra, “Watter hond is die slimste?”

Die klerk het weer na dieselfde hond gewys.

My suster het gedink daardie hond is die beste.

Sy het besluit om hom te koop.

Sy het gehoop die ander troeteldiere sou van die nuwe hond hou.

Vrae:

Een: Erika wil ‘n nuwe hond koop. Wat wil Erika koop? Erika wil ‘n nuwe hond koop.

Twee: Die winkelklerk sê die kleinste hond is die vriendelikste. Watter een is die vriendelikste hond? Die winkelklerk sê die kleinste hond is die vriendelikste een.

Drie: Erika dink die kleinste, vriendelikste en slimste hond is die beste een. Watter een dink Erika is die beste? Erika dink die kleinste, vriendelikste en slimste hond is die beste een.

Vier: Erika hoop dat haar ander troeteldiere van die nuwe hond sal hou. Waarvoor hoop Erika? Erika hoop dat haar ander troeteldiere van die nuwe hond sal hou.

Vyf: Sy het na honde in die troeteldierwinkel gekyk. Waar het sy na honde gekyk? Sy het na honde in die troeteldierwinkel gekyk.

Ses: Sy het die winkelklerk gevra, “Watter soort hond is die vriendelikste?”. Wat het sy die winkelklerk gevra? Sy het die winkelklerk gevra, “Watter soort hond is die vriendelikste?”

Sewe: Die kleinste hond is ook die slimste een. Watter een is die slimste? Die kleinste hond is ook die slimste een.

Agt: Die suster het besluit om die een te koop waarvan sy die meeste hou. Watter een het sy besluit om die koop? Sy het besluit om die een te koop waarvan sy die meeste hou.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Erika wil ‘n nuwe hond koop. Erika|wants||new|dog|to buy Erika wants to buy a new dog.

Sy kyk na honde in die troeteldierwinkel. She|looks|at|dogs|in|the|pet store She looks at dogs in the pet store.

Sy vra die winkelklerk ‘n paar vrae. She|asks|the|shop assistant||few|questions She asks the store clerk a few questions.

Sy vra, “Watter soort hond is die vriendelikste?” She|asks|What|kind|dog|is|the|friendliest She asks, "What kind of dog is the friendliest?"

Die winkelklerk sê, “ Daardie een.” The|shop assistant|says|That|one The store clerk says, "That one."

En hy wys na die kleinste hond. And|he|points|to|the|smallest|dog And he pointed to the smallest dog.

Erika vra, “Watter hond is die slimste?” Erika|asks|Which|dog|is|the|smartest Erika asks, "Which dog is the smartest?"

Die klerk wys weer na dieselfde hond. The|clerk|points|again|at|the same|dog The clerk points to the same dog again.

Erika dink daardie hond is die beste. Erika|thinks|that|dog|is|the|best Erika thinks that dog is the best.

Sy besluit om hom te koop. She|decides|to|it|to|buy She decides to buy him.

Sy hoop die ander troeteldiere sal van die nuwe hond hou. She|hopes|the|other|pets|will|of|the|new|dog|like She hopes the other pets will like the new dog.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told

My suster wou ‘n nuwe hond koop. My|sister|wanted||new|dog|to buy

Sy het na honde in die troeteldierwinkel gekyk. She|has|at|dogs|in|the|pet store|looked She looked at dogs in the pet store.

Sy het die winkelklerk ‘n paar vrae gevra. She|has|the|shop assistant||few|questions|asked She asked the store clerk a few questions.

Sy het gevra, “Watter soort hond is die vriendelikste?” She|has|asked|What|kind|dog|is|the|friendliest She asked, "What kind of dog is the friendliest?"

Die winkel klerk het gesê, “ Daardie een.” The|store|clerk|has|said|That|one The store clerk said, "That one."

En hy na die kleinste hond gewys. And|he|to|the|smallest|dog|pointed And he pointed to the smallest dog.

My suster het gevra, “Watter hond is die slimste?” My|sister|has|asked|Which|dog|is|the|smartest My sister asked, "Which dog is the smartest?"

Die klerk het weer na dieselfde hond gewys. The|clerk|has|again|at|the same|dog|pointed The clerk pointed to the same dog again.

My suster het gedink daardie hond is die beste. My|sister|has|thought|that|dog|is|the|best My sister thought that dog was the best.

Sy het besluit om hom te koop. She|has|decided|to|it|to|buy She decided to buy him.

Sy het gehoop die ander troeteldiere sou van die nuwe hond hou. She|has|hoped|the|other|pets|would|of|the|new|dog|like She hoped the other pets would like the new dog.

Vrae: Questions

Een: Erika wil ‘n nuwe hond koop. One|Erika|wants||new|dog|to buy One: Erika wants to buy a new dog. Wat wil Erika koop? What|wants|Erika|to buy What does Erika want to buy? Erika wil ‘n nuwe hond koop. Erika|wants||new|dog|to buy Erika wants to buy a new dog.

Twee: Die winkelklerk sê die kleinste hond is die vriendelikste. Two|The|shop assistant|says|the|smallest|dog|is|the|friendliest Two: The store clerk says the smallest dog is the friendliest. Watter een is die vriendelikste hond? Which|one|is|the|friendliest|dog Which one is the friendliest dog? Die winkelklerk sê die kleinste hond is die vriendelikste een. The|shop assistant|says|the|smallest|dog|is|the|friendliest|one The store clerk says the smallest dog is the friendliest one.

Drie: Erika dink die kleinste, vriendelikste en slimste hond is die beste een. Three|Erika|thinks|the|smallest|friendliest|and|smartest|dog|is|the|best|one Three: Erika thinks the smallest, friendliest and smartest dog is the best one. Watter een dink Erika is die beste? Which|one|thinks|Erika|is|the|best Which one does Erika think is the best? Erika dink die kleinste, vriendelikste en slimste hond is die beste een. Erika|thinks|the|smallest|friendliest|and|smartest|dog|is|the|best|one Erika thinks the smallest, friendliest and smartest dog is the best one.

Vier: Erika hoop dat haar ander troeteldiere van die nuwe hond sal hou. Four|Erika|hopes|that|her|other|pets|of|the|new|dog|will|like Four: Erika hopes her other pets will like the new dog. Waarvoor hoop Erika? What for|hopes|Erika What is Erika hoping for? Erika hoop dat haar ander troeteldiere van die nuwe hond sal hou. Erika|hopes|that|her|other|pets|of|the|new|dog|will|like Erika hopes that her other pets will like the new dog.

Vyf: Sy het na honde in die troeteldierwinkel gekyk. Five|She|has|at|dogs|in|the|pet store|looked Five: She looked at dogs in the pet store. Waar het sy na honde gekyk? Where|did|she|at|dogs|looked Where did she look at dogs? Sy het na honde in die troeteldierwinkel gekyk. She|has|at|dogs|in|the|pet store|looked She looked at dogs in the pet store.

Ses: Sy het die winkelklerk gevra, “Watter soort hond is die vriendelikste?”. She said|She|past tense marker|the|shop assistant|asked|What|kind|dog|is|the|friendliest Six: She asked the store clerk, "Which kind of dog is the friendliest?". Wat het sy die winkelklerk gevra? What|did|she|the|shop assistant|ask What did she ask the clerk? Sy het die winkelklerk gevra, “Watter soort hond is die vriendelikste?” She|past tense marker|the|shop assistant|asked|What|kind|dog|is|the|friendliest She asked the store clerk, "Which kind of dog is the friendliest?"

Sewe: Die kleinste hond is ook die slimste een. Seven|The|smallest|dog|is|also|the|smartest|one Seven: The smallest dog is also the smartest one. Watter een is die slimste? Which|one|is|the|smartest Which one is the smartest? Die kleinste hond is ook die slimste een. The|smallest|dog|is|also|the|smartest|one The smallest dog is also the smartest one.

Agt: Die suster het besluit om die een te koop waarvan sy die meeste hou. Eight|The|sister|has|decided|to|the|one|to|buy|of which|she|the|most|likes Eight: The sister decided to buy the one she liked the most. Watter een het sy besluit om die koop? Which|one|has|she|decision|to|the|purchase Which one did she decide to buy? Sy het besluit om die een te koop waarvan sy die meeste hou. She|has|decided|to|the|one|to|buy|of which|she|the|most|likes She decided to buy the one she liked the most.