×

Мы используем cookie-файлы, чтобы сделать работу LingQ лучше. Находясь на нашем сайте, вы соглашаетесь на наши правила обработки файлов «cookie».

image

LingQ Mini Stories, 60- Anne Moet ‘n Sambreel Vat

Ek dink dit gaan vandag reën, want daar is donker wolke in die lug. Selfs al begin dit nie reën nie, moet ek liewers my sambreel saamneem, aangesien ek gister sopnat geword het.

Soms besluit ek om nie ‘n sambreel te neem nie.

Soms vergeet ek net om een te vat.

Ek huiwer dikwels om ‘n sambreel saam te neem, selfs al moet ek.

Dis omdat ek weet ek laat dikwels my sambreel iewers agter wanneer ek wel een saamneem.

In elk geval, dit lyk vir my dat as ek nie my sambreel neem nie, reën dit en ek eindig nat op.

Ek het, byvoorbeeld, gister gedink dit sal nie reën nie, al het die weervoorspelling gesê daar is ‘n twintig persent kans vir reën.

Ek het die huis sonder ‘n sambreel verlaat en gehoop vir die beste.

En weet jy wat, dit het gereën en ek is deurdrenk.

Ek gaan net meer versigtig moet wees.

Ek moet meer versigtig wees om my sambreel saam te neem, en meer versigtig om dit terug te bring huis toe.

Die lewe is vol moeilike besluite.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Anne het laas Maandag gedink dit gaan reën, want daar was donker wolke in die lug. Selfs al sou dit nie begin reën nie, het sy gedink om liewer haar sambreel saam te neem, aangesien sy die vorige dag sopnat geword het.

Dit was waar dat sy dikwels besluit het om nie ‘n sambreel te neem nie, of eenvoudig net vergeet het om een te vat.

Verder het sy dikwels gehuiwer om ‘n sambreel saam te neem, selfs al moes sy.

Dis omdat sy geweet het sy laat dikwels haar sambreel iewers agter wanneer sy wel een saamneem.

In elk geval, dit het vir Anne gelyk asof dit elke keer reën en sy nat opeindig wanneer sy nie haar sambreel saamgeneem nie.

Die ander dag, byvoorbeeld, het sy gedink dit sal nie reën nie, al het die weervoorspelling gesê daar was ‘n twintig persent kans vir reën.

Sy het vir die beste gehoop en die huis sonder ‘n sambreel verlaat.

Maar weet jy wat, dit het gereën en sy was deurdrenk.

Sy het by haarself gedink om net meer versigtig te wees.

Sy sou moes meer versigtig wees oor ‘n sambreel saamneem, en meer versigtig om te onthou om dit terug te bring huis toe.

Die lewe is vol moeilike besluite.

Vrae:

Een: Ek dink dit gaan vandag reën, want daar is donker wolke in die lug.

Waarom dink ek dit kan dalk reën? Ek dink dit gaan vandag reën, want daar is donker wolke in die lug.

Twee: Ek moet liewers my sambreel saamneem, aangesien ek gister sopnat geword het.

Waarom moet ek liewer my sambreel saamneem? Ek moet liewers my sambreel saamneem, aangesien ek gister sopnat geword het.

Drie: Ek huiwer dikwels om ‘n sambreel saam te neem, selfs al moet ek.

Maak ek altyd seker om ‘n sambreel saam te neem? Nee, soms huiwer ek om ‘n sambreel saam te neem.

Vier: Dis omdat ek weet ek laat dikwels my sambreel iewers agter wanneer ek wel een saamneem.

Wat doen ek dikwels met my sambreel? Ek laat dikwels my sambreel iewers agter wanneer ek wel een saamneem.

Vyf: In elk geval, dit het vir Anne gelyk asof dit elke keer reën en sy nat opeindig wanneer sy nie haar sambreel saamgeneem het nie.

Wat sou met Anne gebeur wanneer dit reën? Dit sou reën en sy sou nat opeindig.

Ses: Die ander dag, byvoorbeeld, het sy gedink dit sal nie reën nie, al het die weervoorspelling gesê daar was ‘n twintig persent kans vir reën.

Watter persentasie kans vir reën was voorspel? Die weervoorspelling het gesê daar was ‘n twintig persent kans vir reën.

Sewe: Sy het by haarself gedink om net meer versigtig te wees.

Wat sou Anne moes wees? Sy sou meer versigtig moes wees.

Agt: Sy sou moes meer versigtig wees oor ‘n sambreel saamneem.

Waaroor sou Anne meer versigtig moes wees? Sy sou moes meer versigtig wees oor ‘n sambreel saamneem.

Ek dink dit gaan vandag reën, want daar is donker wolke in die lug. ||||today|rain||||dark|clouds|||sky Ich denke, dass es heute regnen wird, weil dunkle Wolken am Himmel sind. I think it will rain today because there are dark clouds in the sky. Selfs al begin dit nie reën nie, moet ek liewers my sambreel saamneem, aangesien ek gister sopnat geword het. Even if|||||||||rather||umbrella|take along|since|||soaked through|become|

Soms besluit ek om nie ‘n sambreel te neem nie. sometimes|||||||||

Soms vergeet ek net om een te vat. |forget||||||take

Ek huiwer dikwels om ‘n sambreel saam te neem, selfs al moet ek. |hesitate||||||||||"have to"|

Dis omdat ek weet ek laat dikwels my sambreel iewers agter wanneer ek wel een saamneem. |because|||||||umbrella||behind|||well||take

In elk geval, dit lyk vir my dat as ek nie my sambreel neem nie, reën dit en ek eindig nat op. |||||||||||||||||||end up|wet|

Ek het, byvoorbeeld, gister gedink dit sal nie reën nie, al het die weervoorspelling gesê daar is ‘n twintig persent kans vir reën. ||for example|||||||||||weather forecast|||||||||

Ek het die huis sonder ‘n sambreel verlaat en gehoop vir die beste. |||||||leave|||||

En weet jy wat, dit het gereën en ek is deurdrenk. ||||||||||soaked

Ek gaan net meer versigtig moet wees.

Ek moet meer versigtig wees om my sambreel saam te neem, en meer versigtig om dit terug te bring huis toe.

Die lewe is vol moeilike besluite.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Anne het laas Maandag gedink dit gaan reën, want daar was donker wolke in die lug. Selfs al sou dit nie begin reën nie, het sy gedink om liewer haar sambreel saam te neem, aangesien sy die vorige dag sopnat geword het. ||||||||||||rather|||||||||||||

Dit was waar dat sy dikwels besluit het om nie ‘n sambreel te neem nie, of eenvoudig net vergeet het om een te vat.

Verder het sy dikwels gehuiwer om ‘n sambreel saam te neem, selfs al moes sy.

Dis omdat sy geweet het sy laat dikwels haar sambreel iewers agter wanneer sy wel een saamneem.

In elk geval, dit het vir Anne gelyk asof dit elke keer reën en sy nat opeindig wanneer sy nie haar sambreel saamgeneem nie. ||||||||||||||||ends up|||||||

Die ander dag, byvoorbeeld, het sy gedink dit sal nie reën nie, al het die weervoorspelling gesê daar was ‘n twintig persent kans vir reën.

Sy het vir die beste gehoop en die huis sonder ‘n sambreel verlaat.

Maar weet jy wat, dit het gereën en sy was deurdrenk.

Sy het by haarself gedink om net meer versigtig te wees.

Sy sou moes meer versigtig wees oor ‘n sambreel saamneem, en meer versigtig om te onthou om dit terug te bring huis toe.

Die lewe is vol moeilike besluite.

Vrae:

Een: Ek dink dit gaan vandag reën, want daar is donker wolke in die lug.

Waarom dink ek dit kan dalk reën? Ek dink dit gaan vandag reën, want daar is donker wolke in die lug.

Twee: Ek moet liewers my sambreel saamneem, aangesien ek gister sopnat geword het.

Waarom moet ek liewer my sambreel saamneem? Ek moet liewers my sambreel saamneem, aangesien ek gister sopnat geword het. ||rather|||||||||

Drie: Ek huiwer dikwels om ‘n sambreel saam te neem, selfs al moet ek.

Maak ek altyd seker om ‘n sambreel saam te neem? Nee, soms huiwer ek om ‘n sambreel saam te neem.

Vier: Dis omdat ek weet ek laat dikwels my sambreel iewers agter wanneer ek wel een saamneem.

Wat doen ek dikwels met my sambreel? Ek laat dikwels my sambreel iewers agter wanneer ek wel een saamneem.

Vyf: In elk geval, dit het vir Anne gelyk asof dit elke keer reën en sy nat opeindig wanneer sy nie haar sambreel saamgeneem het nie.

Wat sou met Anne gebeur wanneer dit reën? Dit sou reën en sy sou nat opeindig.

Ses: Die ander dag, byvoorbeeld, het sy gedink dit sal nie reën nie, al het die weervoorspelling gesê daar was ‘n twintig persent kans vir reën. ||||for example|||||||||||||||||||||

Watter persentasie kans vir reën was voorspel? ||||||predicted Die weervoorspelling het gesê daar was ‘n twintig persent kans vir reën.