Karel is opsoek na ‘n nuwe werk.
Karel|is|in search|for|a|new|job
Karel is looking for a new job.
Hy het môre ‘n werksonderhoud.
He|has|tomorrow||job interview
He has a job interview tomorrow.
Hy moet professioneel lyk vir sy onderhoud.
He|must|professionally|look|for|his|interview
He must look professional for his interview.
Maar Karel se klere is baie oud.
|Karel|||||
But|Karel|his|clothes|are|very|old
But Karel's clothes are very old.
Hy dink daaraan om ‘n nuwe pak te koop.
||||||||kaufen
He|thinks|about it|to||new|suit|to|buy
He is thinking of buying a new suit.
Karel gaan klerewinkel toe.
Karel|goes|clothing store|to
Karel goes to the clothes shop.
Hy pas ‘n paar nuwe pakke aan.
He|tries on||few|new|suits|on
He is fitting some new suits.
Hy besluit uiteindelik op ‘n grys pak.
He|decides|finally|on||gray|suit
He finally decided on a gray suit.
Karel dink hy lyk goed in sy nuwe pak.
Karel|thinks|he|looks|good|in|his|new|suit
Karel thinks he looks good in his new suit.
Hy gaan gereed wees vir sy onderhoud môre.
He|will|ready|be|for|his|interview|tomorrow
He will be ready for his interview tomorrow.
Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.
Here|is|the same|story|in||different|way|told
Ek was opsoek na ‘n nuwe werk.
I|was|searching|for||new|job
Ek het gister ‘n werksonderhoud gehad.
I|had|yesterday||job interview|had
I had a job interview yesterday.
Ek moes professioneel lyk vir my onderhoud.
I|had to|professionally|look|for|my|interview
I had to look professional for my interview.
Maar my klere was baie oud.
But|my|clothes|were|very|old
But my clothes were very old.
Ek het besluit om ‘n nuwe pak te koop.
I|have|decided|to||new|suit|to|buy
Ek het klerewinkel toe gegaan.
I|have|clothing store|to|went
Ek het ‘n paar nuwe pakke aangepas.
I|have||few|new|suits|altered
I customized some new suits.
Ek het uiteindelik ‘n grys pak gekoop.
I|have|finally||gray|suit|bought
I ended up buying a gray suit.
Ek het gedink ek lyk goed in my nuwe pak.
I|have|thought|I|look|good|in|my|new|suit
I thought I looked good in my new suit.
Ek was gereed vir my onderhoud.
I|was|ready|for|my|interview
I was ready for my interview.
Vrae:
Questions
Een: Karel is opsoek na ‘n nuwe werk.
One|Karel|is|searching|for||new|job
Waarna soek Karel?
What||
What is Karel looking for?
Hy is opsoek na ‘n nuwe werk.
He|is|in search|for||new|job
Twee: Karel het môre ‘n werksonderhoud.
Two|Karel|has|tomorrow||job interview
Wat het Karel môre?
What|has|Karel|tomorrow
Karel het môre ‘n werksonderhoud.
Karel|has|tomorrow||job interview
Drie: Karel se klere is baie oud.
Three|Karel|'s|clothes|are|very|old
Is Karel se klere nuut?
Is|Karel|his|clothes|new
Nee, Karel se klere is nie nuut nie.
No|Karel|his|clothes|are|not|new|
Hulle is baie oud.
They|are|very|old
Vier: Karel dink daaraan om ‘n nuwe pak te koop.
Four|Karel|thinks|about it|to||new|suit|to|buy
Wat dink Karel daaraan om te koop?
What|thinks|Karel|about it|to|to|buy
Karel dink daaraan om ‘n nuwe pak te koop.
Karel|thinks|about it|to||new|suit|to|buy
Vyf: Karel het ‘n paar pakke aangepas.
Five|Karel|has||few|suits|adjusted
Five: Karel adjusted a few suits.
Wat het Karel gedoen?
What|has|Karel|done
Karel het ‘n paar nuwe pakke aangepas.
Karel|has||few|new|suits|tried on
Ses: Karel het uiteindelik ‘n nuwe grys pak gekoop.
Six|Karel|has|finally||new|gray|suit|bought
Watter kleur pak het Karel uiteindelik gekoop?
What|color|suit|did|Karel|finally|buy
Karel het uiteindelik ‘n grys pak gekoop.
Karel|has|finally||gray|suit|bought
Sewe: Karel het gedink hy lyk goed in sy nuwe pak.
Seven|Karel|has|thought|he|looks|good|in|his|new|suit
Hoe het Karel gevoel in sy nuwe pak?
How|did|Karel|feel|in|his|new|suit
Karel het gedink hy lyk goed in sy nuwe pak.
Karel|has|thought|he|looks|good|in|his|new|suit
Agt: Karel was gereed vir sy onderhoud.
Eight|Karel|was|ready|for|his|interview
Was Karel gereed vir sy onderhoud?
Was|Karel|ready|for|his|interview
Ja, Karel was gereed vir sy onderhoud.
Yes|Karel|was|ready|for|his|interview