×

Ми використовуємо файли cookie, щоб зробити LingQ кращим. Відвідавши сайт, Ви погоджуєтесь з нашими правилами обробки файлів «cookie».

image

LingQ Mini Stories, 47- Jessica Het ‘n Probleem by die W

Jessica het onlangs ‘n nuwe werk begin.

Sy geniet die werk baie, alhoewel sy ‘n paar probleme met haar baas het.

Gedurende vergaderings, as sy iets probeer sê, laat die baas haar nie praat nie.

Sy wens hy wil haar meer kans gee om te praat, en sy sal daarvan hou as hy meer omgegee het vir haar opinies.

Sy hoop sy sal hierdie probleem kan oplos.

Sy kan weer soek vir ‘n nuwe werk, maar oor die algemeen dink sy dis beter as sy by die een bly.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het laasjaar ‘n nuwe werk begin.

Eers het ek die werk baie geniet, alhoewel ek ‘n paar probleme met my baas gehad het.

Gedurende vergaderings, as ek iets probeer sê het, het die baas my nie laat praat nie.

Ek het gewens hy wil my meer kans gee om te praat, en ek sou daarvan gehou het as hy meer omgegee het vir my opinies.

Ek het gehoop ek sal hierdie probleem kan oplos.

Ek kon weer soek vir nuwe werk, maar oor die algemeen het ek gedink dis beter as ek by die een bly.

Vrae:

Een: Jessica het onlangs ‘n nuwe werk begin. Wat het Jessica onlangs gedoen? Jessica het onlangs ‘n nuwe werk begin.

Twee: Sy geniet haar werk baie. Geniet sy haar werk? Ja, sy geniet die werk baie.

Drie: Sy het ‘n paar probleme met haar baas. Met wie het sy probleme? Sy het ‘n paar probleme met haar baas.

Vier: Gedurende vergaderings, as sy iets probeer sê, laat die baas haar nie praat nie. Wat gebeur gedurende vergaderings? Gedurende vergaderings, as sy iets probeer sê, laat die baas haar nie praat nie.

Vyf: Ek het gewens hy wil my meer kans gee om te praat. Wat het ek gewens? Ek het gewens hy wil my meer kans gee om te praat.

Ses: Ek sou daarvan gehou het as hy meer omgegee het vir my opinies. Waarvan sou ek gehou het? Ek sou daarvan gehou het as hy meer omgegee het vir my opinies.

Sewe: Ek het gehoop ek sal hierdie probleem kan oplos. Wat het ek gehoop? Ek het gehoop ek sal hierdie probleem kan oplos.

Agt: Ek kon weer soek vir ‘n nuwe werk, maar oor die algemeen het ek gedink dis beter as ek by die een bly. Waarom het ek nie vir ‘n nuwe werk gesoek nie? Want oor die algemeen het ek gedink dis beter as ek by die een bly.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Jessica het onlangs ‘n nuwe werk begin. Jessica|has|recently||new|job|started

Sy geniet die werk baie, alhoewel sy ‘n paar probleme met haar baas het. She|enjoys|the|work|very|although|she||few|problems|with|her|boss|

Gedurende vergaderings, as sy iets probeer sê, laat die baas haar nie praat nie. During|meetings|if|she|something|tries|to say|allows|the|boss|her|not|to talk|not During meetings, if she tries to say something, the boss won't let her speak.

Sy wens hy wil haar meer kans gee om te praat, en sy sal daarvan hou as hy meer omgegee het vir haar opinies. She|wishes|he|would|her|more|chance|gives|to|to|talk|and|she|will||likes|if|he|more|cared|had|for|her|opinions She wishes he would give her more chances to talk, and she would like it if he cared more about her opinions.

Sy hoop sy sal hierdie probleem kan oplos. She|hopes|she|will|this|problem|can|solve She hopes she will be able to solve this problem.

Sy kan weer soek vir ‘n nuwe werk, maar oor die algemeen dink sy dis beter as sy by die een bly. She|can|again|search|for||new|job|but|in|the|general|thinks|she|it is|better|than|she|at|the|one|stays She can look for a new job again, but overall she thinks it's better if she stays at this one.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told

Ek het laasjaar ‘n nuwe werk begin. I|have|last year||new|job|started

Eers het ek die werk baie geniet, alhoewel ek ‘n paar probleme met my baas gehad het. At first|I|I|the|work|very|enjoyed|although|I||few|problems|with|my|boss|had|I At first I really enjoyed the job, although I had some problems with my boss.

Gedurende vergaderings, as ek iets probeer sê het, het die baas my nie laat praat nie. During|meetings|if|I|something|try|to say|past tense marker||the|boss|me|not|let|talk|not During meetings, if I tried to say something, the boss wouldn't let me speak.

Ek het gewens hy wil my meer kans gee om te praat, en ek sou daarvan gehou het as hy meer omgegee het vir my opinies. I|have|wished|he|would|me|more|chance|would give|to|to|talk|and|I|would||liked|had|if|he|more|cared|had|for|my|opinions I wished he would give me more of a chance to speak, and I would have liked it if he cared more about my opinions.

Ek het gehoop ek sal hierdie probleem kan oplos. I|have|hoped|I|will|this|problem|can|solve I was hoping I would be able to solve this problem.

Ek kon weer soek vir nuwe werk, maar oor die algemeen het ek gedink dis beter as ek by die een bly. I|could|again|search|for|new|job|but|over|the|general|have|I||||||at|the|one|stay I could look for a new job again, but overall I thought it was better if I stayed with the one.

Vrae: Questions

Een: Jessica het onlangs ‘n nuwe werk begin. One|Jessica|has|recently||new|job|started Wat het Jessica onlangs gedoen? What|has|Jessica|recently|done Jessica het onlangs ‘n nuwe werk begin. Jessica|has|recently||new|job|started

Twee: Sy geniet haar werk baie. Two|She|enjoys|her|work|very Geniet sy haar werk? Does enjoy|she|her|work Ja, sy geniet die werk baie. Yes|she|enjoys|the|work|very much

Drie: Sy het ‘n paar probleme met haar baas. Three|She|has||few|problems|with|her|boss Met wie het sy probleme? With|whom|has|his|problems Sy het ‘n paar probleme met haar baas. She|has||few|problems|with|her|boss

Vier: Gedurende vergaderings, as sy iets probeer sê, laat die baas haar nie praat nie. Four|During|meetings|if|she|something|tries|to say|lets|the|boss|her|not|talk|not Wat gebeur gedurende vergaderings? What|happens|during|meetings Gedurende vergaderings, as sy iets probeer sê, laat die baas haar nie praat nie. During|meetings|if|she|something|tries|to say|allows|the|boss|her|not|to talk|not

Vyf: Ek het gewens hy wil my meer kans gee om te praat. Five|I|have|wished|he|would|me|more|chance|gives|to|(infinitive marker)|talk Wat het ek gewens? What|has|I|wished Ek het gewens hy wil my meer kans gee om te praat. I|have|wished|he|would|me|more|chance|give|to|(infinitive marker)|talk

Ses: Ek sou daarvan gehou het as hy meer omgegee het vir my opinies. Say|I|would|of it|liked|had|if|he|more|cared|had|for|my|opinions Waarvan sou ek gehou het? of what|would|I|liked|had What would I have liked? Ek sou daarvan gehou het as hy meer omgegee het vir my opinies. I|would|of that|liked|had|if|he|more|cared|had|for|my|opinions

Sewe: Ek het gehoop ek sal hierdie probleem kan oplos. Seven|I|have|hoped|I|will|this|problem|can|solve Wat het ek gehoop? What|have|I|hoped Ek het gehoop ek sal hierdie probleem kan oplos. I|have|hoped|I|will|this|problem|can|solve

Agt: Ek kon weer soek vir ‘n nuwe werk, maar oor die algemeen het ek gedink dis beter as ek by die een bly. Eight|I|could|again|search|for||new|job|but|about|the|general|have|I|thought|it is|better|than|I|at|the|one|stay Waarom het ek nie vir ‘n nuwe werk gesoek nie? Why|have|I|not|for||new|job|searched|not Want oor die algemeen het ek gedink dis beter as ek by die een bly. Because|about|the|general|have|I|thought|it is|better|than|I|at|the|one|stay Because in general I thought it was better if I stayed with the one.