×

我们使用 cookie 帮助改善 LingQ。通过浏览本网站,表示你同意我们的 cookie 政策.

image

LingQ Mini Stories, 16- Gerhard Soek ‘n Nuwe Werk

Gerhard soek ‘n nuwe werk.

Hy hou nie van sy kantoor werk nie.

Hy dink die werk is te vervelig.

Gerhard soek ‘n meer opwindende werk.

Hy soek aanlyn vir ‘n nuwe werk.

Daar is baie werk in restaurante.

Daar is ook baie werk in winkels.

Gerhard kan nie baie goed kos maak nie.

Maar hy hou daarvan om inkopies te doen en met mense te gesels.

Gerhard hoop hy kan werk kry in ‘n winkel.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek soek ‘n nuwe werk.

Ek hou nie van my kantoor werk nie.

Ek dink die werk is te vervelig.

Ek soek ‘n meer opwindende werk.

Ek soek aanlyn vir ‘n nuwe werk.

Daar is baie werksgeleenthede in restaurante.

Daar is ook baie werksgeleenthede in winkels.

Ek kan nie baie goed kos maak nie.

Maar ek hou daarvan om inkopies te doen en met mense te gesels.

Ek hoop ek kan werk kry in ‘n winkel.

Vrae:

Een: Gerhard soek ‘n nuwe werk. Soek Gerhard ‘n nuwe werk? Ja, Gerhard soek ‘n nuwe werk.

Twee: Gerhard dink sy werk is te vervelig. Hou Gerhard van sy kantoor werk? Nee, Gerhard hou nie van sy kantoorwerk nie. Hy dink sy werk is te vervelig.

Drie: Gerhard soek ‘n meer opwindende werk. Soek Gerhard ‘n vervelige werk? Nee, Gerhard soek ‘n meer opwindende werk.

Vier: Gerhard soek aanlyn vir ‘n nuwe werk. Soek Gerhard aanlyn vir werk? Ja, Gerhard soek aanlyn vir ‘n nuwe werk.

Vyf: Daar is baie werksgeleenthede in restaurante. Is daar baie werksgeleenthede in restaurante? Ja, daar is baie werksgeleenthede in restaurante.

Ses: Gerhard kan nie baie goed kos maak nie. Kan Gerhard goed kos maak? Nee, Gerhard kan nie baie goed kos maak nie.

Sewe: Gerhard hou daarvan om inkopies te doen en met mense te gesels. Hou Gerhard daarvan om met mense te gesels? Ja, Gerhard hou daarvan om met mense te gesels, en inkopies te doen.

Agt: Gerhard soek ‘n werk in ‘n winkel. Soek Gerhard ‘n werk in ‘n restaurant? Nee, hy soek nie ‘n werk in ‘n restaurant nie. Hy soek ‘n werk in ‘n winkel.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Gerhard soek ‘n nuwe werk. Gerhard|is looking||new|job Gerhard is looking for a new job.

Hy hou nie van sy kantoor werk nie. He|likes|not|of|his|office|work|not He doesn't like his office job.

Hy dink die werk is te vervelig. He||the|work|is|too|boring He thinks the job is too boring.

Gerhard soek ‘n meer opwindende werk. Gerhard|seeks||more|exciting|job Gerhard is looking for a more exciting job.

Hy soek aanlyn vir ‘n nuwe werk. He|searches|online|for||new|job He is searching online for a new job.

Daar is baie werk in restaurante. There|is|much|work|in|restaurants There is a lot of work in restaurants.

Daar is ook baie werk in winkels. There|is|also|a lot of|work|in|stores There is also a lot of work in shops.

Gerhard kan nie baie goed kos maak nie. Gerhard|can|not|very|well|food|cook|not Gerhard can't cook very well.

Maar hy hou daarvan om inkopies te doen en met mense te gesels. But|he|likes|of it|to|shopping|to|do|and|with|people|to|chat But he likes shopping and talking to people.

Gerhard hoop hy kan werk kry in ‘n winkel. Gerhard|hopes|he|can|work|get|in||store Gerhard hopes he can get a job in a shop.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told

Ek soek ‘n nuwe werk. I|seek||new|job I am looking for a new job.

Ek hou nie van my kantoor werk nie. I|like|not|of|my|office|work|not I don't like my office job.

Ek dink die werk is te vervelig. I|think|the|work|is|too|boring

Ek soek ‘n meer opwindende werk. I|seek||more|exciting|job I am looking for a more exciting job.

Ek soek aanlyn vir ‘n nuwe werk. I|search|online|for||new|job

Daar is baie werksgeleenthede in restaurante. There|are|many|job opportunities|in|restaurants

Daar is ook baie werksgeleenthede in winkels. There|is|also|many|job opportunities|in|stores

Ek kan nie baie goed kos maak nie. I|can|not|very|well|food|cook|not I can't cook very well.

Maar ek hou daarvan om inkopies te doen en met mense te gesels. But|I|like|it|to|shop|to|do|and|with|people|to|chat But I like shopping and talking to people.

Ek hoop ek kan werk kry in ‘n winkel. I|hope|I|can|work|get|in||store I hope I can get a job in a shop.

Vrae: Questions

Een: Gerhard soek ‘n nuwe werk. One|Gerhard|is looking||new|job Soek Gerhard ‘n nuwe werk? Does seek|Gerhard||new|job Is Gerhard looking for a new job? Ja, Gerhard soek ‘n nuwe werk. Yes|Gerhard|is looking for||new|job

Twee: Gerhard dink sy werk is te vervelig. Two|Gerhard|thinks|his|work|is|too|boring Hou Gerhard van sy kantoor werk? Does Gerhard like his office work? Nee, Gerhard hou nie van sy kantoorwerk nie. No|Gerhard|likes|not|of|his|office work| Hy dink sy werk is te vervelig. He||his|work|is|too|boring

Drie: Gerhard soek ‘n meer opwindende werk. Three|Gerhard|seeks||more|exciting|job Soek Gerhard ‘n vervelige werk? Does Gerhard search|Gerhard||boring|job Is Gerhard looking for a boring job? Nee, Gerhard soek ‘n meer opwindende werk. No|Gerhard|seeks||more|exciting|job No, Gerhard is looking for a more exciting job.

Vier: Gerhard soek aanlyn vir ‘n nuwe werk. Four|Gerhard|searches|online|for||new|job Four: Gerhard is searching online for a new job. Soek Gerhard aanlyn vir werk? Does search|Gerhard|online|for|work Ja, Gerhard soek aanlyn vir ‘n nuwe werk. Yes|Gerhard|searches|online|for||new|job

Vyf: Daar is baie werksgeleenthede in restaurante. Five|There|are|many|job opportunities|in|restaurants Is daar baie werksgeleenthede in restaurante? Are|there|many|job opportunities|in|restaurants Ja, daar is baie werksgeleenthede in restaurante. Yes|there|are|many|job opportunities|in|restaurants

Ses: Gerhard kan nie baie goed kos maak nie. Says|Gerhard|can|not|very|well|food|cook|not Kan Gerhard goed kos maak? Can|Gerhard|well|food|cook Nee, Gerhard kan nie baie goed kos maak nie. No|Gerhard|can|not|very|well|food|cook|not

Sewe: Gerhard hou daarvan om inkopies te doen en met mense te gesels. Seven|Gerhard|likes||to|shopping|to|do|and|with|people|to|chat Hou Gerhard daarvan om met mense te gesels? Ja, Gerhard hou daarvan om met mense te gesels, en inkopies te doen. Yes|Gerhard|likes||to|with|people|to|chat|and|shopping|to|do Yes, Gerhard likes to chat with people and go shopping.

Agt: Gerhard soek ‘n werk in ‘n winkel. Eight|Gerhard|seeks||job|in||store Soek Gerhard ‘n werk in ‘n restaurant? Does Gerhard seek|Gerhard||job|in||restaurant Nee, hy soek nie ‘n werk in ‘n restaurant nie. No|he|seeks|not||job|in||restaurant|not Hy soek ‘n werk in ‘n winkel. He|seeks||job|in||store