Sasha en Jen was vriende van voor hulle gegradueer het.
Hulle het gehou daarvan om films te kyk en musiek te luister.
Sasha se gunsteling akteur was lank en aantreklik.
Hy was al in baie films en was baie populêr.
Jen se gunsteling akteur was ook baie populêr.
En Jen het gedink hy was die aantreklikste akteur.
Sasha het nie saam met Jen gestem nie.
Sy het gedink haar gunsteling akteur is aantrekliker as Jen s'n.
Sasha en Jen het daagliks by die skool hieroor gepraat.
Hulle wou ‘n bekende persoon eendag ontmoet.
Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.
Ek en Jen is skoolvriende.
Ons hou daarvan om films te kyk en musiek te luister.
My gunsteling akteur is lank en aantreklik.
Hy sal aanhou in baie films wees en sal populêr bly.
Jen se gunsteling akteur is ook baie populêr.
En sy dink hy is die aantreklikste akteur.
Ek stem nie saam met Jen nie.
Ek sal aanhou dink my gunsteling akteur is aantrekliker as Jen s'n.
Ons sal steeds daagliks by die skool hieroor praat.
Ons sal altyd eendag ‘n bekende persoon wil ontmoet.
Vrae:
Een: Sasha en Jen was vriende van voor hulle gegradueer het.
Wanneer was Jen en Sasha vriende? Hulle was vriende van voor hulle gegradueer het.
Twee: Hulle het gehou daarvan om films te kyk en musiek te luister.
Waarvan het hulle gehou? Hulle het gehou daarvan om films te kyk en musiek te luister.
Drie: Sasha se gunsteling akteur was lank en aantreklik.
Hoe het Sasha se gunsteling akteur gelyk? Haar gunsteling akteur was lank en aantreklik.
Vier: Sasha se gunsteling akteur was baie populêr omdat hy in baie films was.
Hoe populêr was Sasha se gunsteling akteur? Hy was baie populêr. Hy was in baie films.
Vyf: Jen dink haar gunsteling akteur is die aantreklikste.
Watter akteur dink Jen is die aantreklikste? Jen dink haar gunsteling akteur is die aantreklikste.
Ses: Sasha sal aanhou dink haar gunsteling akteur is aantrekliker as Jen se gunsteling.
Watter akteur sal Sasha aanhou dink is aantrekliker as Jen se gunsteling?
Sasha sal aanhou dink haar gunsteling akteur is aantrekliker as Jen se gunsteling.
Sewe: Sasha en Jen sal aanhou om elke dag oor hulle gunsteling akteurs te praat.
Hoe gereeld sal Sasha en Jen aanhou praat oor hul gunsteling akteurs? Hulle sal elke dag aanhou praat oor hul gunsteling akteurs.
Agt: Hulle sal altyd eendag ‘n bekende persoon wil ontmoet.
Wat sal hulle altyd eendag wil doen? Hulle sal altyd eendag ‘n bekende persoon wil ontmoet.