×

我们使用 cookie 帮助改善 LingQ。通过浏览本网站,表示你同意我们的 cookie 政策.

image

LingQ Mini Stories, 54- Maria is by die Park Gestrand

Maria is by die park gestrand.

Sy het daar na ‘n somer musiekfees toe gegaan, maar dit het later geëindig as wat sy verwag het.

Nou het al die busse opgehou loop en daar is honderde mense wat op een slag probeer vertrek.

Maria het ‘n Uber op haar foon versoek.

Sy het nog nooit van tevore Uber gebruik nie, en hoop dis veilig.

Sy sien die kar aankom op haar foon skerm.

Dit lyk of dit baie stadig beweeg.

Volgende keer sal sy vertrek voordat die busse ophou loop.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Maria en Paul is by die park gestrand.

Hulle het daar na ‘n somer musiekfees toe gegaan, maar dit het later geëindig as wat hulle verwag het.

Nou het al die busse opgehou loop en daar is honderde mense wat op een slag probeer vertrek.

Maria en Paul het ‘n Uber op hulle foon versoek.

Hulle het nog nooit van tevore Uber gebruik nie, en hoop dis veilig.

Hulle sien die kar aankom op die foon skerm.

Dit lyk of dit baie stadig beweeg.

Volgende keer sal hulle vertrek voordat die busse ophou loop.

Vrae:

Een: Maria is by die park gestrand. Waar is Maria gestrand? Maria is by die park gestrand.

Twee: Sy het daar na ‘n somer musiekfees toe gegaan.

Waarom was sy daar? Want sy het daar na ‘n somer musiekfees toe gegaan.

Drie: Nou het al die busse opgehou loop.

Loop die busse nog? Nee, al die busse het opgehou loop

Vier: daar is honderde mense wat op een slag probeer vertrek.

Hoeveel mense het op een slag probeer vertrek? Daar is honderde mense wat op een slag probeer vertrek.

Vyf: Maria en Paul het ‘n Uber op hulle foon versoek. Wat het Maria en Paul versoek? Maria en Paul het ‘n Uber op hulle foon versoek.

Ses: Hulle het nog nooit van tevore Uber gebruik nie, en hoop dis veilig.

Het hulle al vantevore Uber gebruik? Nee, hulle het nog nooit van tevore Uber gebruik nie

Sewe: Hulle sien die kar aankom op die foon skerm.

Hoe sien hulle die kar aankom? Hulle sien die kar aankom op die foon skerm.

Agt: Volgende keer sal hulle vertrek voordat die busse ophou loop.

Wat sal hulle volgende keer doen? Volgende keer sal hulle vertrek voordat die busse ophou loop.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Maria is by die park gestrand. Maria|is|at|the|park|stranded

Sy het daar na ‘n somer musiekfees toe gegaan, maar dit het later geëindig as wat sy verwag het. She|has|there|to||summer|music festival|then|gone|but|it|has|later|ended|than|what|she|expected|has

Nou het al die busse opgehou loop en daar is honderde mense wat op een slag probeer vertrek. Now|have|all|the|buses|stopped|running|and|there|are|hundreds|people|who|at|one|time|try|to leave

Maria het ‘n Uber op haar foon versoek. Maria|has||Uber|on|her|phone|requested

Sy het nog nooit van tevore Uber gebruik nie, en hoop dis veilig. She|has|ever|never|of|before|Uber|used|not|and|hopes|it is|safe

Sy sien die kar aankom op haar foon skerm. She|sees|the|car|arrive|on|her|phone|screen

Dit lyk of dit baie stadig beweeg. It|looks|if|it|very|slowly|moves

Volgende keer sal sy vertrek voordat die busse ophou loop. Next|time|will|she|leave|before|the|buses|stop|running

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told

Maria en Paul is by die park gestrand. Maria|and|Paul|is|at|the|park|stranded

Hulle het daar na ‘n somer musiekfees toe gegaan, maar dit het later geëindig as wat hulle verwag het. They|have|there|to||summer|music festival|past tense marker|went|but|it|has|later|ended|than|what|they|expected|has

Nou het al die busse opgehou loop en daar is honderde mense wat op een slag probeer vertrek. Now|have|all|the|buses|stopped|running|and|there|are|hundreds|people|who|at|one|time|try|to leave

Maria en Paul het ‘n Uber op hulle foon versoek. Maria|and|Paul|have||Uber|on|their|phone|requested

Hulle het nog nooit van tevore Uber gebruik nie, en hoop dis veilig. They|have|ever|never|of|before|Uber|used|not|and|hope|it is|safe

Hulle sien die kar aankom op die foon skerm. They|see|the|car|arrive|on|the|phone|screen

Dit lyk of dit baie stadig beweeg. It|looks|if|it|very|slowly|moves

Volgende keer sal hulle vertrek voordat die busse ophou loop. Next|time|will|they|leave|before|the|buses|stop|running

Vrae: Questions

Een: Maria is by die park gestrand. One|Maria|is|at|the|park|stranded Waar is Maria gestrand? Where|is|Maria|stranded Maria is by die park gestrand. Maria|is|at|the|park|stranded

Twee: Sy het daar na ‘n somer musiekfees toe gegaan. Two|She|has|there|to||summer|music festival|then|gone

Waarom was sy daar? Why|was|she|there Want sy het daar na ‘n somer musiekfees toe gegaan. Because|she|has|there|to||summer|music festival|then|gone

Drie: Nou het al die busse opgehou loop. Three|Now|have|all|the|buses|stopped|running

Loop die busse nog? Do run|the|buses|still Nee, al die busse het opgehou loop No|all|the|buses|have|stopped|running

Vier: daar is honderde mense wat op een slag probeer vertrek. Four|there|are|hundreds|people|who|at|one|time|try|to leave

Hoeveel mense het op een slag probeer vertrek? How many|people|have|at|one|time|tried|to leave Daar is honderde mense wat op een slag probeer vertrek. There|are|hundreds|people|who|at|one|time|try|to leave

Vyf: Maria en Paul het ‘n Uber op hulle foon versoek. Five|Maria|and|Paul|have||Uber|on|their|phone|requested Wat het Maria en Paul versoek? What|has|Maria|and|Paul|requested Maria en Paul het ‘n Uber op hulle foon versoek. Maria|and|Paul|have||Uber|on|their|phone|requested

Ses: Hulle het nog nooit van tevore Uber gebruik nie, en hoop dis veilig. |They|have|ever|never|of|before|Uber|used|not|and|hope|it is|safe

Het hulle al vantevore Uber gebruik? Nee, hulle het nog nooit van tevore Uber gebruik nie No|they|have|ever|never|of|before|Uber|used|not

Sewe: Hulle sien die kar aankom op die foon skerm. Seven|They|see|the|car|arrive|on|the|phone|screen

Hoe sien hulle die kar aankom? How|see|they|the|car|arrive Hulle sien die kar aankom op die foon skerm. They|see|the|car|arrive|on|the|phone|screen

Agt: Volgende keer sal hulle vertrek voordat die busse ophou loop. Eight|Next|time|will|they|leave|before|the|buses|stop|running

Wat sal hulle volgende keer doen? What|will|they|next|time|do Volgende keer sal hulle vertrek voordat die busse ophou loop. Next|time|will|they|leave|before|the|buses|stop|running