×

我们使用 cookie 帮助改善 LingQ。通过浏览本网站,表示你同意我们的 cookie 政策.

image

LingQ Mini Stories, 59- Marie Hou van Lees

Marie het altyd net papier boeke gelees.

Vir meeste van haar lewe het die idee van ‘n elektroniese boek nie eens bestaan nie.

Alle leesstof was vroeër op papier gedruk.

Nou is daar egter ander maniere om te lees.

Meer en meer mense lees die laaste paar jaar boeke op mobiele toestelle.

Mense kan op hulle fone, elektroniese tablette, of toegewyde e-boek lesers soos Kindle, lees as hulle wil.

Marie verkies die gerief van lees op ‘n mobiele toestel want sy het altyd haar leesstof by haar.

Sy vind e-boeke veral handig wanneer sy reis, aangesien dit ongerieflik kan wees om boeke in haar bagasie te dra.

Sy is ook in staat om enige boek wat sy wil hê te bestel, oombliklik, via die internet.

Haar man, George, verkies egter om ‘n tradisionele papier boek in sy hande te hou.

Hy vind dit eenvoudig ‘n gemakliker en meer aangename lees ondervinding.

George hou ook daarvan om tyd te spandeer in boekwinkels en biblioteke, net om te sien watter soort boeke beskikbaar is.

George is geneig om boeke te koop, maar Marie neem nota van die name van boeke sodat sy die e-boek weergawe daarvan aanlyn kan bestel en op haar draagbare toestel kan lees.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Vir baie jare het ek net papier boeke gelees.

Vir meeste van my lewe het die idee van ‘n elektroniese boek nie eens bestaan nie.

Alle leesstof was op papier gedruk.

Ek het egter ‘n paar jaar gelede nuwe maniere van lees ontdek.

Ek het opgemerk dat meer en meer mense die laaste paar jaar boeke op mobiele toestelle begin lees het.

Ek het mense gesien lees op hulle fone, elektroniese tablette, of toegewyde e-boek lesers soos Kindle.

Ek moet sê ek verkies nou die gerief van lees op ‘n mobiele toestel want ek het altyd my leesstof by my.

Ek het gevind e-boeke is veral handig wanneer ek reis, aangesien dit ongerieflik kan wees om boeke in my bagasie te dra.

Ek kan ook enige boek wat ek wil hê bestel, oombliklik, via die internet.

My man, George, verkies egter tradisionele papier boeke.

Hy sê hy vind dit ‘n gemakliker en meer aangename lees ondervinding.

Volgens my is hy net outyds.

George spandeer te veel tyd in boekwinkels en biblioteke, net om te sien watter soort boeke beskikbaar is.

George mag dalk ‘n boek koop nadat hy rondgekyk het.

Ek verkies egter om die name van interessante boeke neer te skryf sodat ek die e-boek weergawe daarvan aanlyn kan bestel en op my draagbare toestel kan lees. Veel beter!

Vrae:

Een: Vir meeste van haar lewe het die idee van ‘n elektroniese boek nie eens bestaan nie. Watter idee het vir meeste van haar lewe nie bestaan nie? Die idee van ‘n elektroniese boek het vir meeste van haar lewe nie eens bestaan.

Twee: Meer en meer mense lees die laaste paar jaar boeke op mobiele toestelle. Wanneer het mens begin om boeke op mobiele toestelle te lees? Die laaste paar jaar het meer en meer mense boeke op mobiele toestelle begin lees.

Drie: Sy vind e-boeke veral handig wanneer sy reis. Wanneer vind Marie e-boeke veral handig? Sy vind e-boeke veral handig wanneer sy reis

Vier: Sy is ook in staat om enige boek wat sy wil hê te bestel, oombliklik, via die internet. Wat is sy in staat om oombliklik te bestel? Sy is in staat om enige boek wat sy wil hê oombliklik te bestel, via die internet.

Vyf: My man, George, verkies egter tradisionele papier boeke.

Verkies haar man, George, tradisionele of e-boeke? Hy verkies tradisionele papier boeke.

Ses: George spandeer te veel tyd in boekwinkels en biblioteke, net om te sien watter soort boeke beskikbaar is. Hoeveel tyd spandeer George in boekwinkels en biblioteke? Hy spandeer te veel tyd in boekwinkels en biblioteke.

Sewe: George mag dalk ‘n boek koop na hy rondgekyk het.

Wanneer koop George ‘n boek? George mag dalk ‘n boek koop na hy rondgekyk het.

Agt: Ek verkies egter om die name van interessante boeke neer te skryf. Wat verkies ek om te doen in boekwinkels en biblioteke? Ek verkies egter om die name van interessante boeke neer te skryf.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Marie het altyd net papier boeke gelees. Marie|has|always|only|paper|books|read

Vir meeste van haar lewe het die idee van ‘n elektroniese boek nie eens bestaan nie. For|most|of|her|life|has|the|idea|of||electronic|book|not|even|existed|not For most of her life, the idea of an electronic book didn't even exist.

Alle leesstof was vroeër op papier gedruk. All|reading material|was|earlier|on|paper|printed

Nou is daar egter ander maniere om te lees. Now|is|there|however|other|ways|to|read|read

Meer en meer mense lees die laaste paar jaar boeke op mobiele toestelle. More|and|more|people|read|the|last|few|years|books|on|mobile|devices

Mense kan op hulle fone, elektroniese tablette, of toegewyde e-boek lesers soos Kindle, lees as hulle wil. People|can|on|their|phones|electronic|tablets|or|dedicated|||readers|like|Kindle|read|if|they|want

Marie verkies die gerief van lees op ‘n mobiele toestel want sy het altyd haar leesstof by haar. Marie|prefers|the|convenience|of|reading|on||mobile|device|because|she|has|always|her|reading material|with|her

Sy vind e-boeke veral handig wanneer sy reis, aangesien dit ongerieflik kan wees om boeke in haar bagasie te dra. She|finds||books|||||||||||||in|her|luggage|to|carry

Sy is ook in staat om enige boek wat sy wil hê te bestel, oombliklik, via die internet. She|is|also|in|able|to|any|book|that|she|wants|to have|to|order|immediately|via|the|internet

Haar man, George, verkies egter om ‘n tradisionele papier boek in sy hande te hou. Her|husband|George|prefers|however|to||traditional|paper|book|in|his|hands|to|hold

Hy vind dit eenvoudig ‘n gemakliker en meer aangename lees ondervinding. He|finds|it|simply||more comfortable|and|more|pleasant|reading|experience

George hou ook daarvan om tyd te spandeer in boekwinkels en biblioteke, net om te sien watter soort boeke beskikbaar is. George|likes|also||to|time|to|spend|in|bookstores|and|libraries|just|to|to|see|what|kind|books|available|are

George is geneig om boeke te koop, maar Marie neem nota van die name van boeke sodat sy die e-boek weergawe daarvan aanlyn kan bestel en op haar draagbare toestel kan lees. George|is|inclined|to|books|to|buy|but|Marie|takes|note|of|the|names|of|books|so that|she|the|||version|of it|online|can|order|and|on|her|portable|device|can|read

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told

Vir baie jare het ek net papier boeke gelees. For|many|years|have|I|only|paper|books|read

Vir meeste van my lewe het die idee van ‘n elektroniese boek nie eens bestaan nie. For|most|of|my|life|has|the|idea|of||electronic|book|not|even|existed|not

Alle leesstof was op papier gedruk. All|reading material|was|on|paper|printed

Ek het egter ‘n paar jaar gelede nuwe maniere van lees ontdek. I|have|however||few|years|ago|new|ways|of|reading|discovered

Ek het opgemerk dat meer en meer mense die laaste paar jaar boeke op mobiele toestelle begin lees het. I|have|noticed|that|more|and|more|people|the|last|few|years|books|on|mobile|devices|began|reading|have

Ek het mense gesien lees op hulle fone, elektroniese tablette, of toegewyde e-boek lesers soos Kindle. I|have|people|seen|reading|on|their|phones|electronic|tablets|or|dedicated|||readers|like|Kindle

Ek moet sê ek verkies nou die gerief van lees op ‘n mobiele toestel want ek het altyd my leesstof by my. I|must|say|I|prefer|now|the|convenience|of|reading|on||mobile|device|because|I|have|always|my|reading material|with|me

Ek het gevind e-boeke is veral handig wanneer ek reis, aangesien dit ongerieflik kan wees om boeke in my bagasie te dra. I|have|found||books||||||||||||||in|my|luggage|to|carry

Ek kan ook enige boek wat ek wil hê bestel, oombliklik, via die internet. I|can|also|any|book|that|I|want|to have|order|immediately|via|the|internet

My man, George, verkies egter tradisionele papier boeke. My|man|George|prefers|however|traditional|paper|books

Hy sê hy vind dit ‘n gemakliker en meer aangename lees ondervinding. He|says|he|finds|it||more comfortable|and|more|pleasant|reading|experience

Volgens my is hy net outyds. According to|me|is|he|just|old-fashioned

George spandeer te veel tyd in boekwinkels en biblioteke, net om te sien watter soort boeke beskikbaar is. George|spends|too|much|time|in|bookstores|and|libraries|just|to|to|see|what|kind|books|available|are

George mag dalk ‘n boek koop nadat hy rondgekyk het. George|may|perhaps||book|buy|after|he|looked around|has

Ek verkies egter om die name van interessante boeke neer te skryf sodat ek die e-boek weergawe daarvan aanlyn kan bestel en op my draagbare toestel kan lees. I|prefer|however|to|the|names|of|interesting|books|down|to|write|so that|I|the|||version|of it|online|can|order|and|on|my|portable|device|can|read Veel beter! Much|better

Vrae: Questions

Een: Vir meeste van haar lewe het die idee van ‘n elektroniese boek nie eens bestaan nie. One|For|most|of|her|life|has|the|idea|of||electronic|book|not|even|existed|not Watter idee het vir meeste van haar lewe nie bestaan nie? What|idea|has|for|most|of|her|life|not|existed|not Die idee van ‘n elektroniese boek het vir meeste van haar lewe nie eens bestaan. The|idea|of||electronic|book|has|for|most|of|her|life|not|even|existed

Twee: Meer en meer mense lees die laaste paar jaar boeke op mobiele toestelle. Two|More|and|more|people|read|the|last|few|years|books|on|mobile|devices Wanneer het mens begin om boeke op mobiele toestelle te lees? When|did|people|start|to|books|on|mobile|devices|to|read Die laaste paar jaar het meer en meer mense boeke op mobiele toestelle begin lees. The|last|few|years|have|more|and|more|people|books|on|mobile|devices|started|reading

Drie: Sy vind e-boeke veral handig wanneer sy reis. Three|She|finds|||especially|convenient|when|she|travels Wanneer vind Marie e-boeke veral handig? When|finds|Marie|||especially|convenient Sy vind e-boeke veral handig wanneer sy reis She|finds|||especially|convenient|when|she|travels

Vier: Sy is ook in staat om enige boek wat sy wil hê te bestel, oombliklik, via die internet. Four|She|is|also|in|able|to|any|book|that|she|wants|to have|to|order|immediately|via|the|internet Wat is sy in staat om oombliklik te bestel? What|is|she|in|ability|to|immediately|to|order Sy is in staat om enige boek wat sy wil hê oombliklik te bestel, via die internet. She|is|in|able|to|any|book|that|she|wants|to have|immediately|to|order|via|the|internet

Vyf: My man, George, verkies egter tradisionele papier boeke. Five|My|husband|George|prefers|however|traditional|paper|books

Verkies haar man, George, tradisionele of e-boeke? Does prefer|her|husband|George|traditional|or|| Hy verkies tradisionele papier boeke. He|prefers|traditional|paper|books

Ses: George spandeer te veel tyd in boekwinkels en biblioteke, net om te sien watter soort boeke beskikbaar is. Says|George|spends|too|much|time|in|bookstores|and|libraries|just|to|to|see|what|kind|books|available|are Hoeveel tyd spandeer George in boekwinkels en biblioteke? How much|time|does spend|George|in|bookstores|and|libraries Hy spandeer te veel tyd in boekwinkels en biblioteke. He|spends|too|much|time|in|bookstores|and|libraries

Sewe: George mag dalk ‘n boek koop na hy rondgekyk het. Seven|George|may|perhaps||book|buy|after|he|looked around|has

Wanneer koop George ‘n boek? When|buys|George||book George mag dalk ‘n boek koop na hy rondgekyk het. George|may|perhaps||book|buy|after|he|looked around|has

Agt: Ek verkies egter om die name van interessante boeke neer te skryf. Eight|I|prefer|however|to|the|names|of|interesting|books|down|to|write Wat verkies ek om te doen in boekwinkels en biblioteke? What|do I prefer|I|to|(infinitive marker)|do|in|bookstores|and|libraries Ek verkies egter om die name van interessante boeke neer te skryf. I|prefer|however|to|the|names|of|interesting|books|down|to|write