×

我們使用cookies幫助改善LingQ。通過流覽本網站,表示你同意我們的 cookie 政策.

image

LingQ Mini Stories, 21- Jaco Vat ‘n Dag Af by die Werk

Jaco vat ‘n dag af by die werk.

Hy wil ‘n film gaan kyk.

Jaco hou meer van komiese films as romantiese films.

En hy hou nie soveel van wetenskapsfiksie films as wat hy hou van aksie films nie.

Hy gaan die lys van nuwe films aanlyn na.

Daar speel vyf nuwe films.

Drie van die nuwe films is romantiese films.

Een van die films is ‘n wetenskapsfiksie film.

Een van die films is ‘n komedie.

Jaco dink daaraan om die nuwe komedie film te gaan kyk.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het ‘n dag by die werk afgevat.

Ek wou ‘n film gaan kyk.

Ek hou meer van komiese films as romantiese films.

Ek hou nie soveel van wetenskapsfiksie films as wat ek hou van aksie films nie.

Ek het die lys van nuwe films aanlyn nagegaan.

Daar het vyf nuwe films gespeel.

Drie van die nuwe films was romantiese films.

Een van die films was ‘n wetenskapsfiksie film.

Een van die films was ‘n komedie.

Ek het gedink daaraan om die nuwe komedie film te gaan kyk.

Vrae:

Een: Jaco het ‘n dag af by die werk. Werk Jaco vandag? Nee, Jaco werk nie. Hy het ‘n dag afgevat by die werk.

Twee: Jaco wil ‘n film gaan kyk. Wat wil Jaco gaan kyk? Hy wil ‘n film gaan kyk.

Drie: Jaco hou nie van romantiese films of wetenskapsfiksie films nie. Hou Jaco van romantiese films? Nee, Jaco hou nie van romantiese films, of wetenskapsfiksie films nie.

Vier: Jaco hou van komiese en aksie films. Van watter films hou Jaco? Hy hou van komiese en aksie films.

Vyf: Jaco gaan die lys van nuwe films aanlyn na. Watter lys gaan Jaco na? Jaco gaan die lys van nuwe films aanlyn na.

Ses: Daar het vyf films gespeel. Het vyf films gespeel? Ja, vyf films het gespeel.

Sewe: Daar het een wetenskapsfiksie film gespeel. Het enige wetenskapsfiksie films gespeel? Ja, een wetenskapsfiksie film het gespeel.

Agt: Jaco het besluit om die nuwe komedie te gaan sien. Watter film het Jaco besluit om te sien? Hy het besluit om die nuwe komedie te gaan sien.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Jaco vat ‘n dag af by die werk. Jaco|takes||day|off|at|the|work Jaco takes a day off from work.

Hy wil ‘n film gaan kyk. He|wants||movie|to go|watch He wants to go see a movie.

Jaco hou meer van komiese films as romantiese films. Jaco|likes|more|of|comedy|films|than|romantic|films Jaco likes comedy films more than romantic films.

En hy hou nie soveel van wetenskapsfiksie films as wat hy hou van aksie films nie. And|he|likes|not|as much|of|science fiction|movies|as|that|he|likes|of|action|movies|not And he doesn't like science fiction movies as much as he likes action movies.

Hy gaan die lys van nuwe films aanlyn na. He|will go|the|list|of|new|movies|online|check He checks the list of new movies online.

Daar speel vyf nuwe films. There|play|five|new|movies There are five new films playing.

Drie van die nuwe films is romantiese films. Three|of|the|new|movies|are|romantic| Three of the new films are romantic films.

Een van die films is ‘n wetenskapsfiksie film. One|of|the|films|is||science fiction|film One of the films is a science fiction film.

Een van die films is ‘n komedie. One|of|the|films|is||comedy One of the films is a comedy.

Jaco dink daaraan om die nuwe komedie film te gaan kyk. Jaco|thinks|about it|to|the|new|comedy|film|to|go|watch Jaco is thinking of going to see the new comedy film.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told

Ek het ‘n dag by die werk afgevat. I|have||day|at|the|work|taken off I took a day off from work.

Ek wou ‘n film gaan kyk. I|wanted||movie|to|watch I wanted to go see a movie.

Ek hou meer van komiese films as romantiese films. I|like|more|of|comedy|films|than|romantic|films I like comedy films more than romantic films.

Ek hou nie soveel van wetenskapsfiksie films as wat ek hou van aksie films nie. I|like|not|so much|of|science fiction|movies|as|that|I|like|of|action|movies|not I don't like science fiction movies as much as I like action movies.

Ek het die lys van nuwe films aanlyn nagegaan. I|have|the|list|of|new|movies|online|checked I checked the list of new movies online.

Daar het vyf nuwe films gespeel. There|have|five|new|movies|played There were five new films playing.

Drie van die nuwe films was romantiese films. Three|of|the|new|films|were|romantic|films Three of the new films were romantic films.

Een van die films was ‘n wetenskapsfiksie film. One|of|the|films|was||science fiction|film One of the films was a science fiction film.

Een van die films was ‘n komedie. One|of|the|films|was||comedy One of the films was a comedy.

Ek het gedink daaraan om die nuwe komedie film te gaan kyk. I|have|thought|about it|to|the|new|comedy|film|to|go|watch I was thinking about going to see the new comedy film.

Vrae: Questions Questions:

Een: Jaco het ‘n dag af by die werk. One|Jaco|has||day|off|at|the|work One: Jaco has a day off at work. Werk Jaco vandag? Does work|Jaco|today Is Jaco working today? Nee, Jaco werk nie. No|Jaco|works|not No, Jaco doesn't work. Hy het ‘n dag afgevat by die werk. He|has||day|taken off|at|the|work He took a day off from work.

Twee: Jaco wil ‘n film gaan kyk. Two|Jaco|wants||movie|to|watch Wat wil Jaco gaan kyk? What|does (he) want|Jaco|to go|watch Hy wil ‘n film gaan kyk. He|wants||movie|to|watch He wants to go see a movie.

Drie: Jaco hou nie van romantiese films of wetenskapsfiksie films nie. Three|Jaco|likes|not|of|romantic|movies|or|science fiction|movies|not Three: Jaco does not like romantic films or science fiction films. Hou Jaco van romantiese films? Nee, Jaco hou nie van romantiese films, of wetenskapsfiksie films nie. No|Jaco|likes|not|of|romantic|movies|or|science fiction|movies|not No, Jaco does not like romantic films, or science fiction films.

Vier: Jaco hou van komiese en aksie films. Four|Jaco|likes|of|comedy|and|action|movies Four: Jaco likes comedy and action films. Van watter films hou Jaco? From|which|movies|does like|Jaco Which movies does Jaco like? Hy hou van komiese en aksie films. He|loves|of|comedy|and|action|movies He likes comedy and action movies.

Vyf: Jaco gaan die lys van nuwe films aanlyn na. Five|Jaco|will|the|list|of|new|movies|online|check Five: Jaco will check the list of new movies online. Watter lys gaan Jaco na? Which|list|is going|Jaco|to Which list is Jaco checking? Jaco gaan die lys van nuwe films aanlyn na. Jaco|will|the|list|of|new|movies|online|check Jaco will update the list of new movies online.

Ses: Daar het vyf films gespeel. Six|There|have|five|movies|played Six: Five movies were shown. Het vyf films gespeel? Were five movies shown? Ja, vyf films het gespeel. Yes|five|films|have|played Yes, five movies were shown.

Sewe: Daar het een wetenskapsfiksie film gespeel. Seven|There|has|one|science fiction|movie|played Seven: There was one science fiction movie shown. Het enige wetenskapsfiksie films gespeel? Has|any|science fiction|movies|played Did any science fiction movies play? Ja, een wetenskapsfiksie film het gespeel. Yes|one|science fiction|film|has|played Yes, a science fiction movie was playing.

Agt: Jaco het besluit om die nuwe komedie te gaan sien. Eight|Jaco|has|decided|to|the|new|comedy|to|go|see Eight: Jaco decided to go see the new comedy. Watter film het Jaco besluit om te sien? Which|movie|has|Jaco|decided|to|(infinitive marker)|see Which movie did Jaco decide to see? Hy het besluit om die nuwe komedie te gaan sien. He|has|decided|to|the|new|comedy|to|go|see He decided to go see the new comedy.