×

We use cookies to help make LingQ better. By visiting the site, you agree to our cookie policy.


image

LingQ Mini Stories, 2- Daniel wil op vakansie gaan

Daniel is opgewonde oor sy wintervakansie.

Hy het ‘n bietjie tyd af hierdie winter.

He hoef vir twee weke nie te werk nie.

Hy wil op vakansie gaan.

Maar hy is nie seker waarheen nie.

Hy dink daaraan om Frankryk toe te gaan.

Maar Frankryk is duur.

Die vliegtuigkaartjie kos baie.

En Daniel kan nie Frans praat nie.

Hy besluit om tuis te bly, te studeer en geld te spaar.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek is opgewonde oor die wintervakansie.

Ek het ‘n bietjie tyd af hierdie winter.

Ek hoef vir twee weke nie te werk nie.

Ek wil op vakansie gaan.

Ek dink aan waarheen ek wil gaan.

Ek wil Frankryk toe gaan.

Maar Frankryk is duur.

Die vliegtuigkaartjie kos baie.

En ek kan nie Frans praat nie.

Ek besluit om by die huis te bly, Frans te leer en geld te spaar.

Vrae:

Een: Daniel is opgewonde oor sy wintervakansie. Is Daniel opgewonde? Ja, Daniel is opgewonde oor sy wintervakansie.

Twee: Daniel het tyd af in die winter. Het Daniel vrye tyd in die winter? Ja, Daniel het tyd af in die winter.

Drie: Daniel wil op vakansie gaan. Wil Daniel tuis bly? Nee, Daniel wil nie tuis bly nie. Hy wil op vakansie gaan.

Vier: Daniel weet nie waarheen om te gaan nie. Weet Daniel waarheen om te gaan? Nee, Daniel weet nie waarheen om te gaan nie.

Vyf: Daniel dink daaraan om Frankryk toe te gaan vir sy vakansie. Dink Daniel daaraan om Frankryk toe te gaan? Ja, Daniel dink daaraan om Frankryk toe te gaan vir sy vakansie.

Ses: Frankryk is duur: Is Frankryk goedkoop? Nee, Frankryk is nie goedkoop nie. Frankryk is duur.

Sewe: Daniel praat nie Frans nie. Praat Daniel Frans? Nee, Daniel praat nie Frans nie.

Agt: Daniel besluit om tuis te bly, Frans te leer en geld te spaar. Besluit Daniel om tuis te bly en Frans te leer? Ja, hy besluit om tuis te bly, Frans te leer en geld te spaar gedurende sy vakansie.

Daniel is opgewonde oor sy wintervakansie. Dustin is excited about his winter holiday. Daniel está entusiasmado con sus vacaciones de invierno. ダニエルは冬休みを楽しみにしています。

Hy het ‘n bietjie tyd af hierdie winter. Er hat diesen Winter etwas frei. He has some time off this winter. 彼はこの冬、少し休みを取ります。

He hoef vir twee weke nie te werk nie. Er muss zwei Wochen lang nicht arbeiten. He doesn't have to work for two weeks. 彼は2週間働く必要はありません。

Hy wil op vakansie gaan. Er möchte in den Urlaub fahren. He wants to go on vacation. 彼は休暇に行きたいと思っています。

Maar hy is nie seker waarheen nie. Aber er ist sich nicht sicher, wo. But, he is not sure where to go. しかし、彼はどこにいるのか分かりません。

Hy dink daaraan om Frankryk toe te gaan. Er denkt darüber nach, nach Frankreich zu gehen. He thinks of going to France. 彼はフランスへ行くことを考えています。

Maar Frankryk is duur. Aber Frankreich ist teuer. But France is expensive. しかしフランスは物価が高い。

Die vliegtuigkaartjie kos baie. Das Flugticket kostet viel. The airplane tickets cost a lot. 飛行機のチケットは高いですよ。

En Daniel kan nie Frans praat nie. Und Daniel kann kein Französisch. And Dustin doesn't speak French.

Hy besluit om tuis te bly, te studeer en geld te spaar. Er beschließt, zu Hause zu bleiben, zu lernen und Geld zu sparen. He decides to stay at home, study, and save money.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Hier ist die gleiche Geschichte, anders erzählt. Here is the same story told in a different way. 同じ物語を別の方法で語ったものがここにあります。

Ek is opgewonde oor die wintervakansie. Ich freue mich auf die Winterpause. I am excited about the winter holiday. 冬休みが楽しみです。

Ek het ‘n bietjie tyd af hierdie winter. Ich habe diesen Winter etwas frei. I have some time off this winter. この冬は少しお休みをいただきます。

Ek hoef vir twee weke nie te werk nie. Ich muss zwei Wochen lang nicht arbeiten. I don't have to work for two weeks.

Ek wil op vakansie gaan. I want to go on vacation.

Ek dink aan waarheen ek wil gaan. Ich denke darüber nach, wohin ich gehen möchte. I am thinking of where to go. どこに行きたいか考えます。

Ek wil Frankryk toe gaan. I want to go to France.

Maar Frankryk is duur. But France is expensive.

Die vliegtuigkaartjie kos baie. The airplane tickets cost a lot.

En ek kan nie Frans praat nie. And I don't speak French.

Ek besluit om by die huis te bly, Frans te leer en geld te spaar. Ich beschließe, zu Hause zu bleiben, Französisch zu lernen und Geld zu sparen. I decide to stay home, study French and save money.

Vrae: Questions:

Een: Daniel is opgewonde oor sy wintervakansie. One: Dustin is excited about his winter holidays. Is Daniel opgewonde? Is Dustin excited? Ja, Daniel is opgewonde oor sy wintervakansie. Yes, Dustin is excited about his winter holidays.

Twee: Daniel het tyd af in die winter. Two: Dustin has time off in the winter. Het Daniel vrye tyd in die winter? Does Dustin have free time in the winter? ダニエルは冬に自由な時間がありますか。 Ja, Daniel het tyd af in die winter. Ja, Daniel hat im Winter frei. Yes, Dustin has time off in the winter.

Drie: Daniel wil op vakansie gaan. Three: Dustin wants to go on vacation. Wil Daniel tuis bly? Will Daniel zu Hause bleiben? Does Dustin want to stay home? Nee, Daniel wil nie tuis bly nie. No, Dustin does not want to stay home. Hy wil op vakansie gaan. he wants to go on vacation.

Vier: Daniel weet nie waarheen om te gaan nie. Four: Dustin doesn't know where to go. Weet Daniel waarheen om te gaan? Does Dustin know where to go? Nee, Daniel weet nie waarheen om te gaan nie. No, Dustin doesn't know where to go.

Vyf: Daniel dink daaraan om Frankryk toe te gaan vir sy vakansie. Five: Dustin is thinking about going to France for his vacation. 5: ダニエルは休暇でフランスに行くことを考えています。 Dink Daniel daaraan om Frankryk toe te gaan? Is Dustin thinking about going to France? ダニエルはフランスに行くことを考えていますか? Ja, Daniel dink daaraan om Frankryk toe te gaan vir sy vakansie. Yes, Dustin is thinking about going to France for his vacation.

Ses: Frankryk is duur: Is Frankryk goedkoop? Six: France is expensive. 6: フランスは物価が高い: フランスは安いですか? Nee, Frankryk is nie goedkoop nie. Nein, Frankreich ist nicht billig. Is France cheap? Frankryk is duur. No, France is not cheap, France is expensive.

Sewe: Daniel praat nie Frans nie. Seven: Dustin does not speak French. Praat Daniel Frans? Does Dustin speak French? Nee, Daniel praat nie Frans nie. No, Dustin does not speak French.

Agt: Daniel besluit om tuis te bly, Frans te leer en geld te spaar. Eight: Dustin decides to stay home, study French, and save money. Besluit Daniel om tuis te bly en Frans te leer? Does Dustin decide to stay home and study French? Ja, hy besluit om tuis te bly, Frans te leer en geld te spaar gedurende sy vakansie. Ja, er beschließt, zu Hause zu bleiben, während seines Urlaubs Französisch zu lernen und Geld zu sparen. Yes, he decides to stay home, study French, and save money during his vacation.