×

Vi använder kakor för att göra LingQ bättre. Genom att besöka sajten, godkänner du vår cookie-policy.


image

LingQ Mini Stories, 21- Jaco Vat ‘n Dag Af by die Werk

Jaco vat ‘n dag af by die werk.

Hy wil ‘n film gaan kyk.

Jaco hou meer van komiese films as romantiese films.

En hy hou nie soveel van wetenskapsfiksie films as wat hy hou van aksie films nie.

Hy gaan die lys van nuwe films aanlyn na.

Daar speel vyf nuwe films.

Drie van die nuwe films is romantiese films.

Een van die films is ‘n wetenskapsfiksie film.

Een van die films is ‘n komedie.

Jaco dink daaraan om die nuwe komedie film te gaan kyk.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het ‘n dag by die werk afgevat.

Ek wou ‘n film gaan kyk.

Ek hou meer van komiese films as romantiese films.

Ek hou nie soveel van wetenskapsfiksie films as wat ek hou van aksie films nie.

Ek het die lys van nuwe films aanlyn nagegaan.

Daar het vyf nuwe films gespeel.

Drie van die nuwe films was romantiese films.

Een van die films was ‘n wetenskapsfiksie film.

Een van die films was ‘n komedie.

Ek het gedink daaraan om die nuwe komedie film te gaan kyk.

Vrae:

Een: Jaco het ‘n dag af by die werk. Werk Jaco vandag? Nee, Jaco werk nie. Hy het ‘n dag afgevat by die werk.

Twee: Jaco wil ‘n film gaan kyk. Wat wil Jaco gaan kyk? Hy wil ‘n film gaan kyk.

Drie: Jaco hou nie van romantiese films of wetenskapsfiksie films nie. Hou Jaco van romantiese films? Nee, Jaco hou nie van romantiese films, of wetenskapsfiksie films nie.

Vier: Jaco hou van komiese en aksie films. Van watter films hou Jaco? Hy hou van komiese en aksie films.

Vyf: Jaco gaan die lys van nuwe films aanlyn na. Watter lys gaan Jaco na? Jaco gaan die lys van nuwe films aanlyn na.

Ses: Daar het vyf films gespeel. Het vyf films gespeel? Ja, vyf films het gespeel.

Sewe: Daar het een wetenskapsfiksie film gespeel. Het enige wetenskapsfiksie films gespeel? Ja, een wetenskapsfiksie film het gespeel.

Agt: Jaco het besluit om die nuwe komedie te gaan sien. Watter film het Jaco besluit om te sien? Hy het besluit om die nuwe komedie te gaan sien.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Jaco vat ‘n dag af by die werk. Jaco|takes|||||| Jaco takes a day off from work.

Hy wil ‘n film gaan kyk. |||movie|| He wants to go see a movie.

Jaco hou meer van komiese films as romantiese films. |likes|more|of|comedic||than|romantic| Jaco likes comedy films more than romantic films.

En hy hou nie soveel van wetenskapsfiksie films as wat hy hou van aksie films nie. |he|||"as much"|of|science fiction||as|that||||action|| And he doesn't like science fiction movies as much as he likes action movies.

Hy gaan die lys van nuwe films aanlyn na. |||list|of|||online| He checks the list of new movies online.

Daar speel vyf nuwe films. There are five new films playing.

Drie van die nuwe films is romantiese films. Three of the new films are romantic films.

Een van die films is ‘n wetenskapsfiksie film. One of the films is a science fiction film.

Een van die films is ‘n komedie. ||||||comedy One of the films is a comedy.

Jaco dink daaraan om die nuwe komedie film te gaan kyk. ||||the||comedy|||| Jaco is thinking of going to see the new comedy film.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het ‘n dag by die werk afgevat. |||||||taken I took a day off from work.

Ek wou ‘n film gaan kyk. |would|||| I wanted to go see a movie.

Ek hou meer van komiese films as romantiese films. I like comedy films more than romantic films.

Ek hou nie soveel van wetenskapsfiksie films as wat ek hou van aksie films nie. I don't like science fiction movies as much as I like action movies.

Ek het die lys van nuwe films aanlyn nagegaan. ||||||||checked I checked the list of new movies online.

Daar het vyf nuwe films gespeel. |||||played There were five new films playing.

Drie van die nuwe films was romantiese films. Three of the new films were romantic films.

Een van die films was ‘n wetenskapsfiksie film. ||||||science fiction| One of the films was a science fiction film.

Een van die films was ‘n komedie. ||||||comedy One of the films was a comedy.

Ek het gedink daaraan om die nuwe komedie film te gaan kyk. ||I thought||||||movie||| I was thinking about going to see the new comedy film.

Vrae: Questions:

Een: Jaco het ‘n dag af by die werk. One: Jaco has a day off at work. Werk Jaco vandag? ||today Is Jaco working today? Nee, Jaco werk nie. No, Jaco doesn't work. Hy het ‘n dag afgevat by die werk. He took a day off from work.

Twee: Jaco wil ‘n film gaan kyk. |Jaco||||| Wat wil Jaco gaan kyk? ||Jaco|| Hy wil ‘n film gaan kyk. He wants to go see a movie.

Drie: Jaco hou nie van romantiese films of wetenskapsfiksie films nie. |Jaco||||||||| Three: Jaco does not like romantic films or science fiction films. Hou Jaco van romantiese films? |Jaco||| Nee, Jaco hou nie van romantiese films, of wetenskapsfiksie films nie. |Jaco||||||or||films| No, Jaco does not like romantic films, or science fiction films.

Vier: Jaco hou van komiese en aksie films. |Jaco|||comedy||| Van watter films hou Jaco? |which||| Hy hou van komiese en aksie films. |||comedy||action|

Vyf: Jaco gaan die lys van nuwe films aanlyn na. |Jaco||||||||to Watter lys gaan Jaco na? |||Jaco| Which list is Jaco checking? Jaco gaan die lys van nuwe films aanlyn na. ||||||||check

Ses: Daar het vyf films gespeel. |there|||| Het vyf films gespeel? Ja, vyf films het gespeel. ||||been playing

Sewe: Daar het een wetenskapsfiksie film gespeel. |||||film| Het enige wetenskapsfiksie films gespeel? |any|science fiction||played Have any science fiction films played? Ja, een wetenskapsfiksie film het gespeel.

Agt: Jaco het besluit om die nuwe komedie te gaan sien. |Jaco||||||comedy||| Watter film het Jaco besluit om te sien? Which|movie||Jaco|||| Hy het besluit om die nuwe komedie te gaan sien. ||||||comedy|||