×

Vi använder kakor för att göra LingQ bättre. Genom att besöka sajten, godkänner du vår cookie-policy.


image

LingQ Mini Stories, 51- Kevin Soek ‘n Nuwe MP3-speler

Kevin soek vir ‘n nuwe mp3-speler.

Hy het in baie winkels gesoek in die area waar hy bly, tog was hy nie in staat om iets bekostigbaar te vind nie.

So Kevin het toe besluit om eerder aanlyn te kyk.

Selfs al vertrou hy nie regtig aanlyn inkopies nie, het hy gehoop dat aanlyn produkte meer bekostigbaar sou wees.

Na ‘n paar ure se soek en blaai, het Kevin ‘n mp3-speler gekry waarvan hy gehou het.

Dit was ongeveer die helfte van die prys van die ander, so hy het dit gekoop.

Hy het gehoop dit sou lank hou.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

My kinders soek ‘n nuwe mp3-speler.

Hulle het in baie winkels gesoek in die area waar ons bly, tog was hulle nie in staat om iets bekostigbaar te vind nie.

Hulle het toe besluit om eerder aanlyn te kyk.

Selfs al vertrou ek nie regtig aanlyn inkopies nie, het ek gehoop dat aanlyn produkte meer bekostigbaar sou wees.

Na ‘n paar ure se soek en blaai, het hulle ‘n mp3-speler gekry waarvan hulle gehou het.

Dis ongeveer die helfte van die prys van die ander, so hulle het dit gekoop.

Ek hoop dit hou hulle ‘n lang tyd.

Vrae:

Een: Kevin soek vir ‘n nuwe mp3-speler.

Waarna het Kevin gesoek? Kevin soek vir ‘n nuwe mp3-speler.

Twee: Hy het in baie winkels gesoek in die area waar hy bly.

Waar het hy gesoek? Hy het in baie winkels gesoek in die area waar hy bly.

Drie: Tog was hy nie in staat om iets bekostigbaar te vind nie.

Het hy ‘n bekostigbare een gevind? Nee, hy was nie in staat om iets bekostigbaar te vind nie.

Vier: Kevin het besluit om eerder aanlyn te kyk.

Waar het Kevin besluit om eerder te kyk? Kevin het besluit om eerder aanlyn te kyk.

Vyf: Selfs al vertrou hulle nie regtig aanlyn inkopies nie, het hulle gehoop dat aanlyn produkte meer bekostigbaar sou wees.

Vertrou hulle aanlyn inkopies? Nee, hulle vertrou nie regtig aanlyn inkopies nie.

Ses: Na ‘n paar ure se soek en blaai, het hulle ‘n mp3-speler gekry waarvan hulle gehou het.

Hoe lank het hulle gesoek en geblaai? Na ‘n paar ure se soek en blaai, het hulle ‘n mp3-speler gekry waarvan hulle gehou het.

Sewe : Dis ongeveer die helfte van die prys van die ander, so hulle het dit gekoop.

Waarom het hulle dit gekoop? Want dis ongeveer die helfte van die prys van die ander, so hulle het dit gekoop.

Agt: Hulle hoop dit sal nie maklik breek nie, en ‘n lang tyd hou.

Wat hoop hulle? Hulle hoop dit sal nie maklik breek nie, en ‘n lang tyd hou.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Kevin soek vir ‘n nuwe mp3-speler. |尋找|||新的||播放器

Hy het in baie winkels gesoek in die area waar hy bly, tog was hy nie in staat om iets bekostigbaar te vind nie. ||||商店|尋找|||區域|||居住|然而|||||能夠||便宜的東西|負擔得起的||找到| |||||||||||||||||able|||affordable|||

So Kevin het toe besluit om eerder aanlyn te kyk. 於是|||||||在線上||觀看

Selfs al vertrou hy nie regtig aanlyn inkopies nie, het hy gehoop dat aanlyn produkte meer bekostigbaar sou wees. 即使|||||真正地||購物||||希望|||產品|更||會是| |even though||||really truly||shopping|||||||||||

Na ‘n paar ure se soek en blaai, het Kevin ‘n mp3-speler gekry waarvan hy gehou het. ||幾個|幾個小時||||翻閱|||||||喜歡的||喜歡的| ||||of searching||After a few|flip through|||||player|||he||

Dit was ongeveer die helfte van die prys van die ander, so hy het dit gekoop. ||||一半|||價格||||||||買了 ||about||half|||price|||||||it|

Hy het gehoop dit sou lank hou. |||||長久| |||it||a long time|

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. |||故事|||||講述

My kinders soek ‘n nuwe mp3-speler. |孩子們||||| |children|||||

Hulle het in baie winkels gesoek in die area waar ons bly, tog was hulle nie in staat om iets bekostigbaar te vind nie. |||||searched||||||live||||||able||||||

Hulle het toe besluit om eerder aanlyn te kyk.

Selfs al vertrou ek nie regtig aanlyn inkopies nie, het ek gehoop dat aanlyn produkte meer bekostigbaar sou wees.

Na ‘n paar ure se soek en blaai, het hulle ‘n mp3-speler gekry waarvan hulle gehou het. ||||||||||||||||liked|

Dis ongeveer die helfte van die prys van die ander, so hulle het dit gekoop. 這是|||||||||||||| |||||||||||||it|

Ek hoop dit hou hulle ‘n lang tyd. |||||||時間

Vrae: 問題

Een: Kevin soek vir ‘n nuwe mp3-speler. 一個|||||||

Waarna het Kevin gesoek? 之後||| Kevin soek vir ‘n nuwe mp3-speler.

Twee: Hy het in baie winkels gesoek in die area waar hy bly. 兩個||||||||||||

Waar het hy gesoek? Hy het in baie winkels gesoek in die area waar hy bly.

Drie: Tog was hy nie in staat om iets bekostigbaar te vind nie. 三:然而他找不到負擔得起的東西。|||||||||||| |||||||||affordable|||

Het hy ‘n bekostigbare een gevind? |||||找到的 |||affordable|| Nee, hy was nie in staat om iets bekostigbaar te vind nie.

Vier: Kevin het besluit om eerder aanlyn te kyk. 觀看||||||||

Waar het Kevin besluit om eerder te kyk? Kevin het besluit om eerder aanlyn te kyk.

Vyf: Selfs al vertrou hulle nie regtig aanlyn inkopies nie, het hulle gehoop dat aanlyn produkte meer bekostigbaar sou wees. 五人||||||||||||||||||| ||even if|||||||||||||||||

Vertrou hulle aanlyn inkopies? Nee, hulle vertrou nie regtig aanlyn inkopies nie. ||||||shopping|

Ses: Na ‘n paar ure se soek en blaai, het hulle ‘n mp3-speler gekry waarvan hulle gehou het.

Hoe lank het hulle gesoek en geblaai? 多久||||||翻閱 ||||||flipped through Na ‘n paar ure se soek en blaai, het hulle ‘n mp3-speler gekry waarvan hulle gehou het.

Sewe : Dis ongeveer die helfte van die prys van die ander, so hulle het dit gekoop. 七|||||||||||||||

Waarom het hulle dit gekoop? 為什麼|||| Want dis ongeveer die helfte van die prys van die ander, so hulle het dit gekoop. 因為||||||||||||||| ||||||||||||||it|

Agt: Hulle hoop dit sal nie maklik breek nie, en ‘n lang tyd hou. |||||||破裂|||||| ||||||easy|||||||

Wat hoop hulle? Hulle hoop dit sal nie maklik breek nie, en ‘n lang tyd hou.