×

Vi använder kakor för att göra LingQ bättre. Genom att besöka sajten, godkänner du vår cookie-policy.

image

LingQ Mini Stories, 56- Magriet Neem ‘n Besigheidsbesluit

Magriet is die bemarkingsbestuurder vir ‘n vervaardigingsmaatskappy.

Sy is oortuig daarvan dat nou die beste tyd is vir haar maatskappy om oorsee uit te brei, aangesien vraag vir haar maatskappy se produkte in buitelandse markte groei.

Nie net groei uitvoere nie, maar daar is uitstekende onderdele verskaffers in sekere oorsese lande.

Dus kan oorsese uitbreiding markaandeel verhoog en ter selfde tyd kostes sny.

Enige buitelandse skuif sal versigtige beplanning vereis.

Aangesien toestande in elke oorsese land anders is, sal sy sekerlik mense met plaaslike kundigheid moet vind om haar te help.

Magriet het meeste van die oorsese markte besoek.

Sy wil nie ‘n verkeerde skuif maak nie en besluit dus om haar bestaande oorsese kliënte te vra vir advies.

Dit sal haar ‘n rukkie neem om die nodige navorsing te doen om te verseker dat die nuwe uitbreidingsplan suksesvol voltooi word.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek was ‘n paar jaar gelede die bemarkingsbestuurder vir ‘n vervaardigingsmaatskappy.

Ek was oortuig daarvan dat dit die beste tyd was vir ons maatskappy om oorsee uit te brei, aangesien vraag vir ons maatskappy se produkte in buitelandse markte gegroei het.

Nie net het uitvoere gegroei nie, maar daar was uitstekende onderdele verskaffers in sekere oorsese lande.

Dus kon oorsese uitbreiding markaandeel verhoog en ter selfde tyd kostes sny.

Enige buitelandse skuif sou versigtige beplanning vereis.

Aangesien toestande in elke oorsese land anders was, het ek geweet ek sou mense met plaaslike kundigheid moes vind om my te help.

Ek het meeste van die oorsese markte besoek.

Ek wou nie ‘n verkeerde skuif maak nie en het dus besluit om my bestaande oorsese kliënte te vra vir advies.

Dit sou my ‘n rukkie neem om die nodige navorsing te doen om te verseker dat die nuwe uitbreidingsplan suksesvol afgehandel is.

Vrae:

Een: Magriet is die bemarkingsbestuurder vir ‘n vervaardigingsmaatskappy.

Wat is Magriet se werk? Magriet is die bemarkingsbestuurder vir ‘n vervaardigingsmaatskappy.

Twee: Sy is oortuig daarvan dat nou die beste tyd is vir haar maatskappy om oorsee uit te brei.

Waarvan is Magriet oortuig? Sy is oortuig daarvan dat nou die beste tyd is vir haar maatskappy om oorsee uit te brei.

Drie: Daar is uitstekende onderdele verskaffers in sekere oorsese lande.

Waar is daar uitstekende onderdele verskaffers? Daar is uitstekende onderdele verskaffers in sekere oorsese lande.

Vier: Oorsese uitbreiding kon markaandeel verhoog en ter selfde tyd kostes sny.

Wat sou oorsese uitbreiding doen? Oorsese uitbreiding kon markaandeel verhoog en ter selfde tyd kostes sny.

Vyf: Ek het geweet ek sou mense met plaaslike kundigheid moes vind om my te help.

Wie het ek geweet sou ek moes vind om my te help? Ek het geweet ek sou mense met plaaslike kundigheid moes vind om my te help.

Ses: Ek het meeste van die oorsese markte besoek.

Het ek al die belangrike oorsese markte besoek? Nee, ek het meeste van die oorsese markte besoek.

Sewe: Ek het besluit om my bestaande oorsese kliënte te vra vir advies.

Wat het ek my bestaande oorsese kliënte gevra? Ek het hulle gevra vir advies.

Agt: Dit sou my ‘n rukkie neem om die nodige navorsing te doen

Sou dit my ‘n kort tyd neem om die nodige navorsing te doen? Nee, dit sou my ‘n rukkie neem om die nodige navorsing te doen.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Magriet is die bemarkingsbestuurder vir ‘n vervaardigingsmaatskappy. Magriet|is|the|marketing manager|for||manufacturing company Magriet is marketingmanager voor een productiebedrijf.

Sy is oortuig daarvan dat nou die beste tyd is vir haar maatskappy om oorsee uit te brei, aangesien vraag vir haar maatskappy se produkte in buitelandse markte groei. She|is|convinced|of that|that|now|the|best|time|is|for|her|company|to|overseas|out|to|expand||demand|for|her|company's|'s|products|in|foreign|markets|grows

Nie net groei uitvoere nie, maar daar is uitstekende onderdele verskaffers in sekere oorsese lande. Not|only|growth|exports|not|but|there|are|excellent|parts|suppliers|in|certain|overseas|countries Niet alleen groeit de export, maar er zijn ook uitstekende leveranciers van onderdelen in bepaalde overzeese landen.

Dus kan oorsese uitbreiding markaandeel verhoog en ter selfde tyd kostes sny. So|can|overseas|expansion|market share|increase|and|at|same|time|costs|cut Thus, overseas expansion can increase market share while simultaneously cutting costs. Zo kan overzeese expansie het marktaandeel vergroten en tegelijkertijd de kosten verlagen.

Enige buitelandse skuif sal versigtige beplanning vereis. Any|foreign|move|will|careful|planning|require Any foreign move will require careful planning.

Aangesien toestande in elke oorsese land anders is, sal sy sekerlik mense met plaaslike kundigheid moet vind om haar te help. Since|conditions|in|every|overseas|country|different|are|will|she|surely|people|with|local|expertise|must|find|to|her|to|help Since conditions in each foreign country are different, she will certainly need to find people with local expertise to help her.

Magriet het meeste van die oorsese markte besoek. Magriet|has|most|of|the|overseas|markets|visited Magriet has visited most of the overseas markets.

Sy wil nie ‘n verkeerde skuif maak nie en besluit dus om haar bestaande oorsese kliënte te vra vir advies. She|wants|not||wrong|move|make|not|and|decides|therefore|to|her|existing|overseas|clients|to|ask|for|advice She does not want to make a wrong move and therefore decides to ask her existing overseas clients for advice.

Dit sal haar ‘n rukkie neem om die nodige navorsing te doen om te verseker dat die nuwe uitbreidingsplan suksesvol voltooi word. It|will|her||while|take|to|the|necessary|research|to|do|to|to|ensure|that|the|new|expansion plan|successfully|completed|is It will take her some time to do the necessary research to ensure that the new expansion plan is successfully completed. Het zal haar enige tijd kosten om het nodige onderzoek te doen om het nieuwe uitbreidingsplan succesvol af te ronden.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told

Ek was ‘n paar jaar gelede die bemarkingsbestuurder vir ‘n vervaardigingsmaatskappy. I|was||few|years|ago|the|marketing manager|for||manufacturing company A few years ago, I was the marketing manager for a manufacturing company.

Ek was oortuig daarvan dat dit die beste tyd was vir ons maatskappy om oorsee uit te brei, aangesien vraag vir ons maatskappy se produkte in buitelandse markte gegroei het. I|was|convinced|of it|that|it|the|best|time|was|for|our|company|to|overseas||||since|demand|for|our|company|'s|products|in|foreign|markets|had grown|has I was convinced that it was the best time for our company to expand overseas, as demand for our company's products had grown in foreign markets.

Nie net het uitvoere gegroei nie, maar daar was uitstekende onderdele verskaffers in sekere oorsese lande. Not|only|have|exports|grown|not|but|there|were|excellent|parts|suppliers|in|certain|overseas|countries Not only had exports grown, but there were excellent parts suppliers in certain overseas countries.

Dus kon oorsese uitbreiding markaandeel verhoog en ter selfde tyd kostes sny. So|could|overseas|expansion|market share|increase|and|at|same|time|costs|cut So could overseas expansion increase market share while simultaneously cutting costs.

Enige buitelandse skuif sou versigtige beplanning vereis. Any|foreign|move|would|careful|planning|require Any foreign move would require careful planning.

Aangesien toestande in elke oorsese land anders was, het ek geweet ek sou mense met plaaslike kundigheid moes vind om my te help. Since|conditions|in|every|overseas|country|differently|were|I|I|knew||would|people|with|local|expertise|had to|find|to|me|to|help Since conditions in each foreign country were different, I knew I would need to find people with local expertise to help me.

Ek het meeste van die oorsese markte besoek. I|have|most|of|the|overseas|markets|visited

Ek wou nie ‘n verkeerde skuif maak nie en het dus besluit om my bestaande oorsese kliënte te vra vir advies. I|would|not||wrong|move|make|not|and|have|therefore|decided|to|my|existing|overseas|clients|to|ask|for|advice

Dit sou my ‘n rukkie neem om die nodige navorsing te doen om te verseker dat die nuwe uitbreidingsplan suksesvol afgehandel is. It|would|me||while|take|to|the|necessary|research|to|do|to|to|ensure|that|the|new|expansion plan|successfully|completed|is It would take me a while to do the necessary research to ensure that the new expansion plan is successfully completed.

Vrae: Questions Questions:

Een: Magriet is die bemarkingsbestuurder vir ‘n vervaardigingsmaatskappy. One|Magriet|is|the|marketing manager|for||manufacturing company One: Magriet is the marketing manager for a manufacturing company.

Wat is Magriet se werk? What|is|Magriet|'s|work What is Magriet's job? Magriet is die bemarkingsbestuurder vir ‘n vervaardigingsmaatskappy. Magriet|is|the|marketing manager|for||manufacturing company Magriet is the marketing manager for a manufacturing company.

Twee: Sy is oortuig daarvan dat nou die beste tyd is vir haar maatskappy om oorsee uit te brei. Two|She|is|convinced|of that|that|now|the|best|time|is|for|her|company|to|overseas|out|to|expand Two: She is convinced that now is the best time for her company to expand overseas.

Waarvan is Magriet oortuig? Sy is oortuig daarvan dat nou die beste tyd is vir haar maatskappy om oorsee uit te brei. She|is|convinced|of that|that|now|the|best|time|is|for|her|company|to|overseas|out|to|expand She is convinced that now is the best time for her company to expand overseas.

Drie: Daar is uitstekende onderdele verskaffers in sekere oorsese lande. Three|There|are|excellent|parts|suppliers|in|certain|overseas|countries Three: There are excellent parts suppliers in certain overseas countries.

Waar is daar uitstekende onderdele verskaffers? Where|is|there|excellent|parts|suppliers Where are there excellent parts suppliers? Daar is uitstekende onderdele verskaffers in sekere oorsese lande. There|are|excellent|parts|suppliers|in|certain|overseas|countries

Vier: Oorsese uitbreiding kon markaandeel verhoog en ter selfde tyd kostes sny. Four|Overseas|expansion|could|market share|increase|and|at|same|time|costs|cut Four: Overseas expansion could increase market share and simultaneously cut costs.

Wat sou oorsese uitbreiding doen? What|would|overseas|expansion|do What would overseas expansion do? Oorsese uitbreiding kon markaandeel verhoog en ter selfde tyd kostes sny. Overseas|expansion|could|market share|increase|and|at|same|time|costs|cut Overseas expansion could increase market share and simultaneously cut costs.

Vyf: Ek het geweet ek sou mense met plaaslike kundigheid moes vind om my te help. Five|I|have|knew|I|would|people|with|local|expertise|had to|find|to|me|to|help

Wie het ek geweet sou ek moes vind om my te help? Who|has|I|known|would|I|had to|find|to|me|to|help Ek het geweet ek sou mense met plaaslike kundigheid moes vind om my te help. I|had|known|I|would|people|with|local|expertise|had to|find|to|me|to|help

Ses: Ek het meeste van die oorsese markte besoek. I said|I|have|most|of|the|overseas|markets|visited Six: I have visited most of the overseas markets.

Het ek al die belangrike oorsese markte besoek? Have|I|already|the|important|overseas|markets|visited Have I visited all the important overseas markets? Nee, ek het meeste van die oorsese markte besoek. No|I|have|most|of|the|overseas|markets|visited No, I have visited most of the overseas markets.

Sewe: Ek het besluit om my bestaande oorsese kliënte te vra vir advies. Seven|I|have|decided|to|my|existing|overseas|clients|to|ask|for|advice Seven: I have decided to ask my existing overseas clients for advice.

Wat het ek my bestaande oorsese kliënte gevra? What|has|I|my|existing|overseas|clients|asked What did I ask my existing overseas clients? Ek het hulle gevra vir advies. I|have|them|asked|for|advice I asked them for advice.

Agt: Dit sou my ‘n rukkie neem om die nodige navorsing te doen Eight|It|would|me||while|take|to|the|necessary|research|to|do Eight: It would take me a while to do the necessary research

Sou dit my ‘n kort tyd neem om die nodige navorsing te doen? Would it take me a short time to do the necessary research? Nee, dit sou my ‘n rukkie neem om die nodige navorsing te doen. No|it|would|me||while|take|to|the|necessary|research|to|do No, it would take me a while to do the necessary research.